A DU PLESSIS

Default profile image
----------

Leergedeelte 3.1

27 Nov 2021, 20:30 Publicly Viewable

Aktiwiteit

Dropbox opsomming

  1. Teoliffien is ‘n verligter by asma en profilakse nie COLS.
  2. Inhibeer PDE wat verhooging in cAMP en cGMP wat brogodilatasie en gladdespier ontspanning tot gevolg het. Beta 2 agoniste is G-protien gekoppel wat cAMP stimuleer wat lei to brongodilatasie en ontspanning van gladdespier Anti-muskariene keer die binding van ACH sodat galddespiere ontspan en brongodilatasie voorkom. Beta 2 agonis stimuleer AdenielSiklase verhoog cAMP in gladdespier = brongodilatasie. Inhalasie of Nebulizer. Salbutamol word gebruik vir chroniese asma lig-matig. Daaglikse kort-asem met fluidgeluid asook Status asmatikus-nebulisasie. Salmeterol  langer duur voor hy werk = nie verligter nie = akute brongokonstruksie. Nie-oefening Asma- neem te lank om te werk voor oefening 10-15 min. Formeterol vinniger aanvang van werking. Verligter by akute brongokonstruksie. Oefening-induseerde asma. Kortwerkend Beta 2 agoniste behandel akute asma en langwerkende agoniste behandel chroniese asma, profilakse en nagtelike asma.
  3. Metielxanitien het ‘n effek op plasma opruimingstempo tempo is die vinnigste in kinders en stadig in neonate en het ook ‘n effek op metabolisme in die lewer. SSS verhoog wakkerheid, konvulsies en slapeloosheid en skeletspiere het positiewe effekte versterk kontraksie van diafragma wat suurstof verminder en asmen nood veroorsaak.en verbeter ventilasie respons verlaag hipoksie een dispnee in KOLS pasiënte.
  4. Teofillien word gemetaboliseer in die lewer deur sitochroom P450 sodra die ensiem geinhibeer word verlaag die metabolisme van teofillien, plasma vlakke verhoog en toksisiteit van teofillien volg. Die terapetiese indeks is klein meer  as 20ug/ml veroorsaak geweldig baie newe-effekte soos; naarheid, diarree, braking, slapeloosheid hoofpyn ens. Meer as 40ug/ml lei to konvulsies en hart disritmië. Sitochroom P450 word geinduseer deur and geneesmiddel interaksies wat die ensiem Aktiwiteit verbeter.
  5. Toediening van eofillien aerosol inhalasie intra-veneus(iv) en oral. Bevorder die werkingsduur van 8-12 ure.
  6. Die teofillien se interaskie met eritromisien inhibeer die metabolisme van teofillien. Die Sitochroom CYP450 inhibeer die metabolisme van teofillien en verhoog die plasma vlakke en toksisiteit van teofillien bevorder. Teofillien het ‘n klein terapeutiese indeks sodra die metabolisme van teofillien geinhibeer vererger die effekte van teofillien wat lei tot toksisiteit dit sluit in oormatige SSS stimulasie (konvulsies by hoe vakke) en kardiale disritmiee. Ek sal nie eritromisien-antibiotika eerder gee vir die pasiënt nie.Siproflokasien inhibeer die metabolisme van teofillien. Die siproflokasien word gebruik om unrienweginfeskie te behandel, hierdie geneesmiddel stop die groei van bakteriële infeksies. Siproflokasien se newe-effekte is sooibrand, goed so ons gaan siproflokasien versigtig gebruik omrede die pasiënt reeds kla van sooibrand.

Blog 3.5

27 Nov 2021, 14:40 Publicly Viewable

Blog 3.5

Leereenheid 3.5

  1. Genetiese metabolise siekte wat lei tot ‘n verlaagde sekeresie van verskeie organe. Dornase-alfa hidroliseer ekstrasellulêre DNS vanaf neotrofiele tot by die brongiale mucus waar dit die mucus se vloeibaarheid verbeter.
  2. Kom voor by premutare babas waar  ‘n oppervlak aktiewe stof wat die lugweë bedek is noodsaaklik vir gaswisseling en vorm kort voor geboorte nog nie gevorm het nie. Longe kan plat vale n lei tot die dood.

Algemene behandelingstrategie is intensiewe moniteringvan respiratoriese en sirkulatoriese status. Kortisoon en eksogene surfaktante help om die longsurfaktante aan te vul. Verlaag die mortalilteit en suurstofbehoefte.

  1. Suurstofterapie verseker osksinering, kontunie positiewe druk (ventalators) verbeter respirasie en hou alvieole oop om kollabering te voorkom. Regulering van alviole parsiële suurstofvlakke noukeurig. Keer of verhoed hipoksie. Oormatige suurstof oor ‘n te langtydperk lei tot suurstoftoksisiteit. Paradosaal veroorsaak suurstof- toksisiteit wat lei tot die dood,verminderde gaswisseling en hipoksie.
  2. Asmelhalingsentrum in die brein is nog nie so goed ontwikkel in die neonate of premature babas nie voordurende stumilering van asemhaling vind nie plaas nie. Metielxantiene stimuleer die SSS en IV toediening. Teofillien en kaffiene.

Blog 3.2

27 Nov 2021, 12:37 Publicly Viewable

Blog Aktiwiteit 3.2

LE 3.2

  1. COLS- Chroniese obstruktiewe siektes beskryf verskillende kombinasies en grade van drie obstruktiewe lugwegtoestande, naamlik brongiale asma, chroniese brongitis en emfiseem.  Hierdie toestande beperk pulmonêre lugvloei en gaswisseling en kan dus lewensgehalte verlaag deurdat dit slaapsteurnisse veroorsaak, die vermoë tot fisiese aktiwiteit verminder en met akute aanvalle tot angs, hipoksie en selfs die dood kan lei.

Chroniese brongitis

Emfiseem

Dit is ‘n nonspesifieke obstruktiewe lugwegsiekte wat geassosieer word met langtermyn-blootstelling aan iritante soos sigaretrook, stof en irriterende gasse. 

Dit is ‘n nomkeerbare verwyding van die respiratoriese brongioli en alveoli (verlies aan elastisiteit). 

Etologie is onbekend

Etologie strukturele skade aan die wande

Die simptome en tekens van chroniese brongitis word met mukushipersekresie, verlaagde mukosilêre opruiming, gereelde bakteriële lugweginfeksies en strukturele veranderinge in die brongiale wande geassosieer

Simptome en tekens die lug word dus in die respiratoriese ruimte van die longe vasgevang en moeilik uitgeasem, sodat ventilasie van die longe moeilik plaasvind.  Verder is daar soms ook ’n vermindering van kappilêre bloedvatvoorsiening wat gasuitruiling verder belemmer

  1. Rookgewoonte:

Staking van die rookgewoonte is uiters belangrik en hiersonder kan progressie nie verhoed word nie.  Psigoterapie, konsultasie en bemoediging (eerder positief as waar­skuwend), asook ondersteuning met moontlik ander hulpmiddels om die gewoonte te staak is belangrik.  Daar is egter omstredenheid oor die effektiwiteit van nikotienbevattende middels om die staking van die rookgewoonte te ondersteun.

Bakteriële infeksie:

Profilakties kan jaarlikse immunisering teen influenza (baie effektief) eneenmalige immunisering teen pneumokokke (minder effektief) oorweeg word.  Breëspektrum-antibiotika (tetrasikliene, ko-trimoksasool, amoksisillien, ampisillien of eritromisien) kan soos nodig teen veral pneumokokke en Haemofilus influenza gebruik word.

Lugvloei-obstruksie:

Lugvloei-obstruksie kan behandel word met behulp van geneesmiddels soos vir brongiale asma.  Die geneesmiddelkeuses is egter ietwat anders, soos hieronder bespreek. Die gebruik van 'n voorkamer saam met aërosole en gereelde lugvloei­monitering deur middel van 'n piekvloeimeter hou heelwat voordele in.

Sekrete:

Rehidrering (voldoende inname van vloeistowwe) en gereelde stoom (bv. idifiseerer snags) verdun die mukus en bevorder mukusopruiming.

Hipoksie:

In erge grade van COLS verbeter 18-24 ure/dag O2-inhalasieterapie die morbiditeit en mortaliteit drasties.  Dit word dus sterk aanbeveel in gevalle van volgehoue hipoksie (verskeie tipes draagbare O2-houers is beskikbaar). Sommige pasiënte benodig O2‑inhalasieterapie slegs met oefening of tydens slaap.

Swak longkapasiteite:

Matige en gereelde oefening verbeter longkapasiteite en lewensgehalte, maar oet met omsigtigheid hanteer word waar hartkomplikasies reeds aanwesig is.

  1. Anticholinergiese terapie (ipratropium-inhalasie) hedendaags verkies as eerste-linie middel by die behandeling van chroniese brongitis omrede dit ‘n M3 antagoniste in lugweg is en blok die binding van ACH, lei tot brongodilatasie en verlaag mucus produksie. Aangesien die vagusrefleks ’n tipiese gevolg van die stimulasie van irritantreseptore in die lugweë het.
  2. Teofillien het veral die voordeel dat dit diafragmakontraktiliteit verbeter en diafragma-uitputting verminder, kardiale kontraktiliteit verbeter, pulmonale weerstand verlaag, mukosiliêre opruiming verbeter en die ventilatoriese respons op hipoksemie verbeter.
  3. Die suurstof terapie help met die behandeling van hipoksie.

Leergedeelte 2.7b

2 Nov 2021, 14:37 Publicly Viewable
  1. Vaskulêre veranderinge erge hoofpyn sonder of met aura 20% omkeerbare fokale neurologiese simptome 5-10min voor begin van hoofpyn ontwikkel duur vir minder as 60min, 80% is erge kloppende hoofpyne net aan die een kant van kop. Visiesteurnisse, naarheid, braking en anoreksia.
  2. Serotonien is 'n chemikalie wat nodig is vir kommunikasie tussen senuweeselle. Dit kan vernouing van bloedvate regdeur die liggaam veroorsaak. Wanneer serotonienvlakke verander, is die gevolg vir sommige 'n migraine. Aktivering van 5-HT1B reseptore veroorsaak vasokonstriksie van kraniale arteries wat pynlik verwyd tydens akute migraine. Aktiveer 5HT1D reseptore op presinaptiese trigeminale senuwee-eindes om neuro-aktiewe vasopeptied vrystelling te inhibeer en blok die transmissie van pynimpulse na brein. Word gebruik na eerste hoofpyn.
  3. Ergotamien 5HT1D gedeeltilke agonis wat direkte vasokonstriksie veral van intrakraniale arteries veroorsaak. Ergotamien word nie saam met triptane gebruik nie vererger hoofpyn.
  4. Newe effekte van ergotamine naarheid en braking, diarree, hallusinasie en verwaring, gangrene, retroperitoneale fibrose, tagikardie/bradikardie , angina pyn, terugslaghoofpyn gereelde gebruik.

Kontra Indikasie Koronêre-serebrale en perifere vaskulêre siektes, KI Hipertensie , IK Swangerskap en IK Kombinasie met triptane=hoofpyn.

Analgesics

Verlag pin.

Aspirien

Parasetamol

NSAIMs

Antiemeties

Metoklopramied

Siklisien (verminder naarheid en braking)

Domperidoon (Prokineties verhoog boonste SVK motiliteit, verbeter absorpsie en effiktiwiteit.)

Ergot-alkaloïede

Ergotamien

Serotonien

5-HT 1D agoniste

Veroorsaak vasokonstriksie van kraniale arteries wat pynlik verwyd.

Inhibeer neuroaktiewe vasopeptied vrystelling en blok die transmissie van pynimpulse na brein.

Sumatriptan

Zolmitriptan

Eletriptan

Naratriptan

Rizatriptan

Sedatiewe middels

Diasepam (spierverslapper, sedasie)

  1. Migrane Profilakse

Klassifikasie

Geneesmiddel

Newe-effekte

Beta-blokkers

Propranolo

  • Bradikardie
  • Lomerigheid
  • Depressie
  • SVK- steurnisse
  • Seksuele disfunksie
  • Nagmerries

Alfa 2 – agonis

Klonidien

ø          Depressie vererger

ø          Insomnia

Ca+2 blokkers

Verapamil

Flunarisien

  • Lomerigheid
  • Depressie
  • Massatoename (H1=gewigstoename)

TCA

Amitriptilien

ø          Droeë Mond

ø          Lomerigheid

ø          Gewigstoename

Anti-epileptiese middels

Valproaat

Topiramaat

Valproësuur

ø          Parestesieë

ø          Duisligheid

ø          Moegheid

ø          Naarheid

ø          Anoreksie

ø          Lomerigheid

ø          Geheueprobleme

5HT2 antagonis

Pisotifen

Siproheptadien

Metielsergied

  • Sedasie(H1-antagonis)
  • Verhoogde aptyt

(H1-antagonis)

  • Massatoename

(H1-antagonis)

  • Visiesteurnisse (anticholinerge)
  • Urienretensie (anticholinerge)
  • Droë mond (anticholinerge)

Botox

OnabotulinumtoksienA

  • Hoofpyn
  • Droeë mond

CGRP-terapie

Erenumab

Voorsorgmaatreëls is as volg; rus in stil, donker kamer tydens aanval, neem medikasie met eerste gewaarwording van migraine, selfs aspirien en parasetamol kan verligting bring indien vroegtydig gebruik, vermy analgetika oorgebruik; terugslag hoofpyne kan volg, vermy faktore wat aanval uitlok bv kossoorte,ligt ens. Profilakse kan tot 6 weke neem vir maksimum effek, nie im alle migrainelyers effektief nie. Leefstyl veranderinge kan help bv. Verlaag stress.

Leergedeelte 2.7a

2 Nov 2021, 14:37 Publicly Viewable
  1. Kolgesien by die behandeling van jigartritis inhibeer mikro-tubuli en spoelvorming in makrogage en leukosiete. Inhibeer chemotakse (beweeging van leukosiete na areas van inflammasie). Verlaag metabolisme van leukosiete verminder suurvorming. Verhoog PH (agv uriensuurkristalle). Inhibeer vorming van ITB 4 en IL-1. Behandel akute jig.
  2. SVK –ongemak, braking, naarheid, diarree, maagbloedings, lewer en nierskade, beenmurgonderdrukking, perifere neuritis, alopesie (haarverlies)

KI Swangerskap en KI Nier en lewerinkorting. Doseering van akute aanval 0.5-1mg dadelik, gevolg deur 0.5mg elke 6 ure tot pynverligting of ongemak. Maksimum is 2.5mg in eerste 24h, nie meer as 6mg oor 4 dae nie asook kursus mag nie binne 3dae herhaal word nie. Chronies aanval 0.5mg kolgisien 1-2keer per dag tot uraatverlagende middels toegedien kan word.

  1. Middels vir die gebruik vir akute jigaanval.

NSAIDs

Indometasien

Diklofenak

Piroksikam

Naproksen

Spoelgif(Kolgisien mitose in selle te onderdruk)

Kolgisien

Glukokortikoïede

Betametasoon

Prednisoon

Triamkinoloon Intra Artikulêre inspuiting

Asetonied Intra Artikulêre inspuiting

  1. Probenesied is ‘n urikosuriesemiddels wat uriensuur ekskresie laat toe neem.
  2. Allopurinol is uriensuursinteseremmers-Xantien-oksidase inhibeerders Onomkeerbare inhibeerders, verminder die omskakeling van xantien na uriensuur = verlaag uriensuurproduksie, verhoog dus [xantien] en [hipoxantien] =Meer wateroplosbaar = beter uitskeiding, verlaag [uriensuur] en behandel chroniese Jig. Newe- effekte Hipersensitiwiteitsreaksie 021(veluitsalg,Urtikaria), SVK –effekte naarhied, braking en hoofpyn. Voorsorgmaatreëls drink baie water, pas diet aan; verminder proteïene, aspirien vererger akute jig, vermy urikosuriese middels in akute jig en gebruik urienalkaliniseerders (bv Citro-soda).

Anelia du Plessis

18 Oct 2021, 21:06 Publicly Viewable

Leergedeelte 2.6

Dropbox Aktiwiteit

Anelia du Plessis

31600298

 

  1. Vir ligte en middelmatige pyn, toon geen effek op plaatjie aggregasie agv ‘n swak COX1 en COX2 inhibeerder, COX3 inhibeerder aktivering van dalende serotonergiese analgetiese bane. Parasetamol is analgeties asook antipiretiese effekte maar nie anti-inflammatoriese effekte nie waar aspirien anti-inflammatoriese, analgetiese,antipiretiese en anti-plaatjies effekte induseer.
  2. Ligte tot middelmatige pyn, veilig gebruik in kinders, swangerskap, asma, jig, peptise ulkusse en hemofilie pasiënte, antipireties, geen invloed op plaatjieklewing nie en geen invloed op uriensuuruitskeiding. ‘n Voorkeurmiddel van pyn en koors is akute pyn 325-1000mg (1-2 tablette) 4 maal per dag, Chroniese pyn minder as 2g (4tablette) per 24h. Nie meer as 4g in 24h nie.
  3. Newe-effekte van parasetamol sluit in: veluitslag, urtikaria, chroniese gebruik van 2g/d lei tot parasetamol vergiftiging, toksisiteit verhoog indien parasetamol saam analgetika geneem word en wees versigtig in alkoliste dosisse kan lewertoksies wees, lewer en niersaiektes en anemie.
  4. Akute parasetamol toksisiteit

Akute pyn: 325mg – 1000mg 4 maal per dag. Nie meer as 4 g in 24 uur (akute lewerversaking, veluitslae = Stevens-Johnson). Oordosering veroorsaak fatale hepatotoksiteit. Toksiese dosisse= 10-15g/ 20-30 tablette. Parasetamolvergiftiging kom voor wanneer die lewer ensieme wat konjugasie van parasetamol kataliseer verstadig en toksisiese NAPQI vorm. NAPQI word gedeaktiveer deur glutatioon maar sodra glutatioon vlakke uitgeput is veroorsaak NAPQI nekrose in die lewer en nierbuise. Tekens en simptome kan eers binne 1-2 dae waargeneem word simptome soos Naarheid en braking, abdominale pyn, verlaagde eetlus, moeg en kragteloos. Renale inkorting en hepatoksisiteit asook regter subkostale pyn, teer lewer, geelsug, lewerselnekrose en die  dood. Behandeling van akute parasetamol toksisiteit is onmiddellike aanvulling van –SH-groepe om glutatioon in lewer aan te vul en lewerselnekrose te verhoed. N-asetielsisteïen (Parvolex®) binne 8-12 uur IV toegedien. Aanvangsdosis: 150mg/kg in 200ml 5% glukose oor 15 minute, daarna 50 mg/kg in 500 ml 5% glukose oor 4 ure en daarna 100 mg/kg in 1 000 ml 5% glukose oor 16 ure. Orale behadeling: Asetielsisteïen bv Solmucol en ACC wat slymproduksie verminder 140mg/kg kan toegedien word. Karbosisteïen bv Mucosirop en Flemex 150mg/kg. Binne 1 uur na vergiftiging:Induseer braking, doen maagspoeling, gee geaktiveerde koolstof as IV behandeling gebruik word.  Behandeling slegs effektief binne 10 ure van vergiftiging