Blog #14 LE 13.2
Van hierdie stimulante word ook dikwels deur leerlinge en studente gebruik/misbruik as kognitiewe prestasie bevorderaars.
Die stimulante, Metielfenidaat (Ritalin of Conserta) word gebruik in die sleutel kortikale en subkortikale areas wat betrokke is by aandag en uitvoerende funksies. Hierdie stimulante aktiveer die sentrale senuwee stelsel, en veroorsaak dan verhoogde waaksaamheid en brein funksies.
Hierdie tipe medikasie word voorgeskryf vir persone wat sukkel om aandag te vestig, mense wie maklik aandag afleibaar is (ADHD). (Westphalen, 2019).
Hierdie middels word deesdae sonder voorskrif onder mekaar uit geruil, veral in universiteite onder die studente. Dit word gebruik om die studente se aandag beter te fokus op hul leerwerk en hul die vermoee te gee om langer ure te kan werk, om beter akademiese resultate te verkry. (Juergens, 2019)
Sommige mense neem die tipe medikasie om gewig te verloor, omdat die medikasie ‘n persoon se eetlus demp. die middels word ook soms misbruik deur atlete, omdat die middels vir hul meer energie gee en help met hul fokus tydens lang oefen sessies. (Juergens, 2019).
Sommige newe effekte wat die stimulante kan veroorsaak is:
Juergens, J., 2019. Understanding Stimulants and Study Aids, s.l.: Addiction center.
Westphalen, D., 2019. Concerta (methylphenidate), s.l.: Medical news today.
Blog #14 (Le 12.5)
Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?
Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?
Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
Blog #13 (12.2)
Jy word genooi om as spreker by die plaaslike hoërskool voor al die onderwysers en leerlinge op te tree en jou onderwerp is: “Alkohol, wat doen dit regtig aan my liggaam?”. Fokus veral op die effekte, “aangenaam” sowel as “onaangenaam”, hoeveel glasies is veilig? Hoe weet ek wanneer ek besig is om ‘n probleem te ontwikkel? Wat kan ek dan doen? Hou jou teikengroep (leerlinge) se ouderdom die hele tyd in gedagte!
Wat doen Alkohol werklik aan my liggaam?
Alkohol word glad nie deur die liggaam verteer nie. Alkohol word in jou bloedstroom opgeneem en affekteer eers jou brein, dan you niere, lewer en longe. Later sal alcohol jou hele lyf affekteer.
Oor die lang termyn kan alkohol ‘n klomp goed veroorsaak in jou liggaam bv:
(Pietrangelo, 2018).
Daar is baie onaangename effekte wat ‘n persoon kan ervaar na oormatige inname van alkohol bv, versteerde spraak, braking, hoofpyne, sukkel om balaans te behou en soms kan ‘n persoon ook sukkel met asemhaling.
Alkohol het aangename effekte ook in jou liggaam.
Hoeveel glasies is veilig?
Daar word aanbeveel dat ‘n vrou 1 glas per dag drink en ‘n man 2 glasse. So ‘n glassie saam ete of voor die kaggeltjie sal nie skade maak nie.
Wanneer ontwikkel jy ‘n problem?
Wanneer die persoon meer drink as wat hy/sy beplan het om te drink. Dat as die persoon al meer as een keer probeer het om ophou te drink, maar voor hul, hulself kan keer het hul alreeds gedrink. As die persoon die heeltyd aan alkohol drink, en aan niks anders kan drink nie omdat die begeerte vir alcohol sy denke oorheers of indien die persoon baie drink en op die ouende siek en ‘n babelas het. (Anon., 2019).
Wat kan jy doen?
Indien jy as persoon self agter gekom het dat jy dit moeilik vind om ophou te drink, gaan sien ‘n dokter. Hulle sal jou advise kan gee en in bevoegde hande verplaas wat jou sal kan lei en ondersteun of jou verwys na ‘n ondersteunings groep of selfs vir jou medikasie gee wat die ontrekkings simptome kan onderdruk. (Anon., 2019)
Anon., 2019. Alcohol use: Weighing risks and benefits, s.l.: MAYO CLINIC.
Anon., 2019. Do I Have an Alcohol Problem?, s.l.: WebMD Medical .
Pietrangelo, A., 2018. The Effects of Alcohol on Your Body, s.l.: Healthline.
R. I. M. Dunbar, J. L. R. W. C. R. E. P. J. C. &. P. M., 2016. Functional Benefits of (Modest) Alcohol Consumption, s.l.: University of OXFORD.
SASSOS, J. L. &. S., 2015. Is Red Wine Good for You? A Nutritionist Weighs In on the Potential Health Benefits, Cape Town: Good Housekeeping Institute.
Blog#13 Le 11.1
Pyn is ‘n onaangename, subjektiewe sensoriese en emosionele ervaaring wat geassosieer word met werklike of potensiële weefselskade.
Pyn kan veroorsaak word deur: “Nociceptive”pyn wat agv weefselbeserings is bv Artristis of postoperatiewe pyn. Inflammatoriese pyn is ‘n abnormale ontstekking wat veroorsaak word deur ‘n onvanpaste reaksie deur die immuunstelsel bv “gout” of rumatoied artritis. Neuropatiese pyn word veroorsaak deur senuwee-irretasie bv neuropatie. Funksionele pyn is pyn sonder ‘n duidelike oorsprong, maar veroorsaak pyn bv prikkelbare dermsindroom of fibromialgie. (Sentiger, 2019)
Die rede waarom verskillende mense verskillend pyn ervaar is omdat elke persoon verskillend met pyn gekonfronteer word asook hang dit af van persoon tot persoon se toleransie teen pyn en hul pyndrempel.(Brancatisano, 2016). Pyn drempel beteken die vlak waarteen die persoon ‘n stimulus ervaar as pynlik en pyn toleransie is hoeveel pyn die persoon kan vat sonder om in mekaar te sak.
Die volgende beginsels is baie belangrik tydens die hantering van pyn: Matige pyn benodig geen voorskrif nie, maar meer erge pyn benodig wel ‘n voorskrif vir medikasie en ook vir verdowings middels. Daar is wel ook ander maniere om pyn te beheer nl: meditasie, ontspanning, joga en ook afleidings.
Verwysings: indien die bogenoemde behandelings opsies nie die pyn verlig nie, gaan dit nodig wees om die pasiënt te verwys na ‘n spesialis, sodat hy/sy na die brein impulse kan kyk en die pasiënt te behandel volgens daardie resultate.
Brancatisano, E., 2016. Why Do Some People Feel Pain Differently?, s.l.: Huffpost.
Sentiger, J. L., 2019. Name Your Pain: Exploring The Four Types Of Pain, s.l.: Virginia spine institute.
Blog#12
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Klassifikasie van die middels wat as antidepressante gebruik word.
TAD (Trisikliese Anti-depressante) |
Sekondêre Amiene:
|
Tersiêre Amiene:
|
|
MAOI (Mono-Amienoksidase Inhibeerders) |
|
SSRI (Selektiewe serotoniem heropname inhibeerders) |
|
SNRI (Serotonien & Noradrenalien heropname inhibeerders) |
|
NARI (Noradrenalien heropname inhibeerders) |
|
Tetrasiklies & Unisiklies |
|
Seratonien reseptor moduleerder |
|
Sirkadiese ritme reguleerders |
|
Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?
Almal van die middels het veelvuldige multipotente werking op baie monoamienergiese reseptore en is omdat daar ‘n non-spesifieke verhoging is in noradrenalien en serotonien.
Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn? Wat is die rede hiervoor?
Die middels het ‘n stadige aanvang van werking, om en by 14-20 dae en kan selfs langer neem voor die middels effektief beging werk.
Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:
|
TAD |
SSRI |
Effektiwiteit |
TAD benodig titrasie tot minimum effektiewe dosis |
SSRI kan onmiddelik met volle dosis begin |
Newe-effekte |
|
|
veiligheid |
Baie gevaarlik indien daar ‘n akute oordosis is. 10 keer die dosis is fataal. Oordosis kan die volgende veroorsaak:
|
Veiliger om te gebruik omdat hul newe-effek profile beter is. |
Hoe werk mirtasepien?
NaSSA- Noradrenalien en spesifieke serotonien anti-depressant.
Blokkeer a2, bevorder beide noradrenalien (outoreseptor) en serotonien (heteroreseptor), serotonie 2A en serotonien 3. Blokkeer ook Histamien 1 en alfa 1. Ook indirekte stimulasie van serotonien 1A.
Hoe werk venlafaksien?
Venlafaksien blokkeer beide die seratonien en noradrenalien heropname, maar is meer potent vir seratonien.
Hoe werk agomelatien?
Agomelanien herstel ‘n persoon se bioritme (slaapritme) deur Melatonien 1&2 agoniste, waar die 5-HT2c antagonis ‘n persoon se slaap bevorder en het ‘n anti-depressiewe werking, omdat dopamine en noradrenalien se vrystelling in die frontale korteks gedisinhibeer word. Dit wil sê daar is ‘n toename in DA en NA vrystelling.
Blog #13 Le 9.5
Litium ioon beinvloed cAMP, IP3 en DAG tweede boodskapper sisteme, Ig deur vermindering van verskeie ensieme wat belangrik is in die omskakeling en hersirkulasie van die membraanfosfoinositiede, IP3 en DAG is belangrik in monoamiene en cholinergiese neurotransmissie.
Litium het 'n klein terapeutiese indeks van 0.5-1.5mM. Indien die terapeutiese indeks meer as 2mM is sal dit toksies wees. Dis belangrik om dit korrek te monitor en beheer anders sal die toksisiteit vinnig bereik word.
Tydens anti-maniese en anti-depressiewe effekte tydens die akute fase of instandhoudings fase. Wanneer die pasiënt nie reageer op Litium nie, word Litium in kombinasie met Valporaat gebruik tydens akute maniese fases.
Dit word in hoë konsentrasies uit geskei in borsmelk, dus word laktasie nie aanbeveel nie, omdat dit toksies kan wees vir die baba.
Aanbeveling:
Die waterpil kan veroorsaak dat Litium nie goed opgeruim word nie, en veroorsaak dehidrasie as gevolg van verhoogde urien uitskeiding. Indocid wat 'n NSAIM,en die diuretika (waterpil) en Camcolit bevat litium. Die NSAIM en diuretika verhoog die vlakke van litium wat tot toksisiteit lei en newe effekte veroorsaak.
Teveel litium veroorsaak moegheid, naarheid en tremore. Die gewigstoename kan wees as gevolg van die verhoogde hoeveelheid litium.
Blog #11
Die mesolimbiese Dopamien-2 (D2) reseptore word blokkeer.
Die atipiese middels blokkeer Serotonien-2A (5-HT2A) meer as vir Dopamien-2 (D2).
Dopamien-2 (D2) reseptore
Die piperasien derivate (Fenotiasiene), omdat die middels n hoë potensie het en bind dus sterk aan D2 reseptore. Het 'n hoë affiniteit vir D2 reseptore en daarom hoef jy nie 'n groot hoeveelheid van die middel toe te dien nie.
Alfa 1- reseptor blokkade omdat dit alfa reseptore blokkeer. Newe-effekte: posturale hipotensie en ejakulasie impotensie deur CPZ, Haloperidol en Chloorpromasien.
Brand, L. 2021. Anti-psigoriese middels. Leergedeelte 9. [PowerPoint Presentation]. Study Unit 9, FKLG 312. Potchefstroom, NWU.
Blog #10
Amantadien:
Selektiewe MAO-B remmers:
COMT-remmers (Entakapoon):
Ergotderivate:
Nie-Ergotderivate:
D2 Agoniste:
D3 Agoniste:
Blog #9
Omdat dit die aanvang van werking sal versnel van lokale anestetika.
Blog #8
Stel vir jou 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelse (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, en ook die uitsonderings aandui. Die tabel is belangrik as jy die keuse van middels kom.
Inhalasie: |
KVS: |
SSS: |
Respirasie: |
Niere, Lewer en Uterus: |
Halotaan |
↓BP. Miokardium word gesensiteer. |
Serebrale bloedvloei. ↑Intrakraniale druk. Vining, gladde induksie. Stadium II is afwesig. |
Geen speeksel-brongiale sekresie of hoes. |
Uterus: ↓Spierkontraksie (Eksterne draaiing van baba). Lewer: Hepatotoksies (deur lewer gemetaboliseer). |
Enfluraan |
Minder BP verlanging as Halotaan. |
Vining, gladde induksie, soms konvulsies. |
Meer verlaging as Halotaan |
|
Isofluraan |
Minder BP verlanging as Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie. Vinniger herstel. |
Sterk /Potente onderdrukkende effek. |
|
Sevofluraan |
Minder BP verlanging teenoor Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie en herstel as Isofluraan. ↑Serebrale bloedvloei. ↑Intrakraniale druk.
|
Minder irriterend in lugweë as Desfluraan. |
|
Desfluraan |
Minder BP verlanging teenoor Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie en Herstel as Isofluraan. ↑Serebrale bloedvloei. ↑Intrakraniale druk.
|
Potente reuk. Irriterend in lugweë. Hoes. Asemnood Laringosasma. Vermy as induksiemiddel |
|
N20 (Stikstofmonoksied) |
Geen effek. |
Swak anestesie. Amnesia. Sterk/ Potente analgetikum. |
Suiwer N20 kan suurstof tekort veroorsaak = Hipoksie. |
|
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels: