1) Sistiese fibrose is n genetiese metaboliesesiekte wat lei tot verlaagde sekresies in verskeie organe.
Behandeling sluit die gebruik van dornase-alfa inhalasies in. Dit hirdoliseer proteiene in brogiale mukus om vloeibaarheid te verbeter. Dit is baie nuwe en duur behandeling.
2) Neonatale respiraastoriese noodsindroom kom by premature babas voor. Die oppervlaktiewe stof wa lugwee bedek en noodsaaklik is vir gaswisseling is nog niegevorm nie, die longe kan dus plat val. Intensiewe monitering van respiratoriese en sirkulatoriese status is noodsaaklik.
behandeling:
3) Suurstof word gebruik om oksiginering te verseker, langtermyn gebruik kan egter lei tot retinale skade en blindheid.
4) Neonatale apnee kom voor by pasgebore babas en premature babas. Die asemhalingsenrum in die brien het nog nie volledig ontwikkel om asemhaling te stimuleer nie. Apnee met bardikardi duur langer as 15 sekondes en kom herhaaldelik voor. Kan lei tot hipoksie en neurale skade.
Metielxantiene stimuleer die sentrale senuweestelsel en dit kan IV toegedien word.
1) Rinitis- inflammasie van neusslymvliese. Word geassosieer met verkoue.
Rhinoree- loopneus. Agv allergie, verkoue, chemiese skade, koue lug of fisiese skade.
2) Gmbehandeling:
3) werkingsmeganisme: dekongestante is α1-agoniste en veroorsaak vasokonstriksie van mukosale bloedvate en verlaagde edeem van nasale mukosa.
Dit duur ongeveer 4hrs. dit moet egter nie vir langer as 3 dae aan een gebruik word nie en ook nie na 16:00 gedrink word nie.
4) Dit is erntige nasale kongestie wat veroorsaak word deur die oorgebruik van dekongestante neussproeie of druppels. Dit word behandel met kortikosteroiede neussproeie.
1) KOLS is verskillende grade en kombinasies van brongiale asma, chroniese brongitis en emfiseem.
2) Chroniese brongitis is n nonspesifieke obstruktiewe lugwegsiekte, gekenmerk deur:
Emfiseem ontwikkel agv rook en irritante. DIt is onomkeerbare verwyding van respiratoriese bongioli en alveoli agv strukturele skade. Lug word inlonge vasgevang- moeilike uitaseming.
3) Tipes behandeling vir KOLS:
4) ipratropium is n kortwerkende anticholinergiese middel. Dit stimuleer dus brongodilatasie en dit sal ook die toename in mukusafskeiding teenwerk. Anticholinergiese middels word slegs as alternatief gebruik vir asma virpasiente wat toleransi vir B2-agoniste ontwikkel het.
5) Verhoog diafragma kontraksie wat ventalasie verbeter wat voordelig is vir KOLS pasiente wat meer O2 benodig.
6) Pasiente met KOLS vind dit moeilik om asem te haal. O2 terapie verseker dat suurstofvlakke wat benodig word behoue bly.
1) Teofillien veroorsaak gladdespierverslapping, dus brongodilatasie. Dit het ook inflammatoriese eienskappe, dit inhibeer adenosienreseptore. Dit word gebruik as n verligter van brongiale asma, profilakties vir asma sowel as vir KOLS.
2) Teofillien inhibeer PDE, dit veroorsaak n toemane in die konsentrasie van cAMP. cAMP is verantwoordelik vir brongodilatasie, Teofillien is dus n indirekte brongodilator. B2-agoniste is verantwoordelik vir die stimulering van adeniesiklase, cAMP konsentrasies verjoog in die brongiale gladdespier, brongodilatasie. Anticholinergiese middels werk in M3 reseptore in die lugwee, dit antagoneer Ach wat lei tot brongodilatasie en verlaagde mukusproduksie.
3) Metielxantiene het effekte op die sentrale senuweestelsel, dit is n stimulat en veroorsaak verhoogde wakkerheid, slaaploosheid en in hoe dosisse konvulsies. Dit veroorsaak ook verhoogde ino- en chronotropie asook vrehoodge maagsuur- en verteringsensiemesekresies sowel as verhoogde glomerulere filtrasietempo. Dit verstrek kontraksie van die diafrgama skeletspiere wat sodoende ventalasie respons verbeter, verminder hipoksie en dispnee in KOLS pasiente. Dit is nuttig y pasiente met KOLS wat hoer O2 inname benodig omdat dit ventalasie verbeter.
4) Plasma opruimingstempo verskil tussen individue, dit is die vinnigste by kinders en die stadigste by neonate. Teofillien word gemtaboliseer deur lewerensieme. Middels (propranolol, eritromisien ens)wat die ihibisei van hierdie ensieme veroorsaak, sal n afname in ie metabolisme van teofillien veroorsaak, wat dus dieplasmavlakke verhoog tot toksiese waardes. Dit het n klein terapeutiese indeks van 5-20 ug/ml. Indien hoer as 20, kan lei tot naarheid, diarree, braking, irriteerbaarheid, slaaplosshied ens. Indien hoer as 40 kan konvulsies of hart disritmie voorkom.
5) Teofillien word as tablette gevind, wat die stadige geneesmiddelvrystelling bevorder.