Berei ‘n kort “lesing” voor, van nie langer as 5 minute (200 woorde) nie, waarin jy vir ‘n kliënt moet verduidelik wat pyn is, wat dit kan veroorsaak, hoekom verskillende mense pyn verskillend ervaar en wat algemeen belangrike beginsels van pynhantering en verwysing behels.
Pyn word gedefinieer as ‘n onaangename, subjektiewe sensoriese en emosionele ondervinding geassosieer met werklike of potensiële weefselskade. Pyn word verder verdeel in akute (“nociceptive”) en neuropatiese (chroniese) pyn.
Akute pyn word veroorsaak deur stimulasie van pynreseptore of “nociseptive receptors” en voortgedra d.m.v intakte senubane, terwyl chroniese pyn dikwels met neurale supersensitiwiteit gepaard gaan, a.g.v. skade aan neurale strukture. Akute pyn reageer dikwels goed op die opioïede, terwyl chroniese pyn dikwels swakker op hierdie middels reageer en dikwels hoër dosisse benodig.
In kliniese situasies kan pyn nie willekeurig beëindig word nie en die betekenis van die sensasie en die mate van ongemak wat dit veroorsaak word grootliks beïnvloed deur die individu se vorige ervarings en die huidige verwagting.
Verskillende mense ervaar pyn anders as gevolg van hoe elke persoon se liggaam pyn hanteer van die vel na die brein. Individuele pyn verskille is ‘n kombinasie van kognitiewe faktore. ‘n Persoon se pyn toleransie speel ‘n invloed.
Die doel vir pynhantering is om die pasiënt se pyn te verminder, om te voorkom dat akute pyn chroniese pyn word
Blog#12
TAD:
|
|
mono-amienoksidase inhibeerders:
|
|
SSRI’s – Selektiewe 5-HT heropname remmers:
|
|
SNRI’S – Serotonien en noradrenalien heropname remmers:
|
|
NARI’S - Selektiewe noradrenalien heropname remmers
|
|
Tetrasikliese en unisikliese anti-depressante:
|
|
5-HT reseptor-moduleerders:
|
|
Sirkadiese ritmereguleerders:
|
|
Stadige aanvang van werking (14 – 21 dae of meer).
Die rede hiervoor is die tyd wat dit neem om ‘n effek op 5-HT reseptore te toon of afname in 5-HT reseptore.
|
TAD:
|
SSRI:
|
Effektiwiteit
|
TAD benodig titrasie tot minimum effektiewe dosis
|
SSRI’s gewoonlik onmiddelik met volle dosis kan begin. Kan angs presipiteer. |
Newe-effekte
|
|
|
Veiligheid
|
TAD – oordosis:
|
Die middels het ‘n beter NE profiel as baie ander middels en is veiliger in akute oordosering
|
Blokkeer α2, 5HT2A, 5HT2C en 5HT3 reseptore.
Blokkeer beide 5-HT en NA heropname, meer potent vir 5-HT as vir NA.
melatonien 1+2 agonis en ‘m antagonis op 5-HT2C reseptore
Amantadien sal op ‘n indirekte manier en metafinoïede wyse dopamien verhoog. Dit verhoog die vrystelling en sintese van DA. Inhibeer die heropname van DA. Amantadien tree op as ‘n NMDA antagonis a.g.v. antidiskinetiese effekte en help met bewegingsteurnisse. Amantadien is ook ‘n α2 antagonis wat D2 reseptore inhibeer en dus dopamien verhoog.
Amantadien
Selektiewe MAO-B remmers
COMT-remmers (Entakapoon)
Ergotderivate:
Middels wat nie Ergoderivate is nie:
Selektiewe MAO-B remmers (bv. Selegilien en Rasagilien)
Pramipeksool
Dit beskerm die afbraak en verlies van neurone.
MAO-B verhoog dopamien konsentrasie in die SSS.
Adenosien A2 Antagonis wat die dopamien vakke verhoog, want Adenosien blok die D2-R funksie. Indien D2-R geinhibeer word sal DA verhoog.
Safinamied het 'n tweeledige werkingsmeganisme:
1. Dit verhoog dopamien aktiwiteit d.m.v MAO-B en DA heropname te inhibeer.
2. Verlaag glutamaat vrystelling
Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.
Gemielineerde vesels word makliker geblok as ongemeilineerde vesels.
Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.
Dorsale senuwee word makliker geblok as druk/tas senuwee.
Hart
Skeletspier
Gemoedstoestand verander
Dit sal die effekte van ‘n locale anestetikum potensieer.
|
KVS |
SSS |
RESPIRATORIES |
NIERE |
LEWER |
UTERUS |
HALOTAAN |
Bloed druk. Miokardium word gesensitiseer vir die aritmogene effek van ketesjolamiene. |
Vinnige, gladde induksie, stadium 2 afwesig. Verhoog serebrale bloevloei en intrakraniale druk. |
Geen speeksel/brongiale sekresie Geen hoes Nie irreterend |
Verlaag glomulêre flitrasie en urine vloei. |
Hepatoksies |
Spierkontraksie Eksterne draaiing van baba. |
ENFLURAAN |
Geen sensitisering van miokardium. Minder bloeddruk as halotaan. |
Vinnige, gladde induksie. Soms kunfulsies. Nie epileptic. |
Meer onderdrukking as Halotaan. |
Verlaag glomulêre filtrasie en urine vloei. |
|
|
ISOFLURAAN |
Minder bloeddruk verlaging as Halotaan en Enfluraan. Geen sensitisering van miokardium. |
Vinniger induskie en herstel as Halotaan. |
Potente onderdrukkende effek. Versterk agv potente skeletspierverslappende effek. |
Verlaag glomulêre filtrasie en urine vloei. |
|
|
DESFLURAAN |
Minder verlaging as Halotaan en Enfluraan |
Nog vinniger induksie en herstel as Isofluraan. Verhoog serebrale bloedvloei en intrakraniale druk. |
Irriterende effek agv skerp reuk Veroorsaak hoes, asemnood & laringospasma |
Verlaag glomulêre filtrasie en urine vloei. |
|
|
SEVOFLURAAN |
Vinniger induksie en herstel van Isofluraan. Verhoogde serebreale bloedvloei sowel as intrakraniale druk. |
Minder onderdrukkend as Halotaan en Enfluraan. |
Minder irreterend in lugweë. |
Verlaag glomulêre filtrasie en urine vloei. |
|
|
N2O gas |
Geen effek |
Swak anastetikum Potente analgetikum amnesie |
Hipoksie |
Verlaag glomulêre filtrasie en urine vloei. |
|
|
Halotaan: hepatotoksies, bradikardie, intrakraniale druk verhoging, hipoksie
Enfluraan: konvulsies
Desfluraan: laringospasma
Sevofluraan: laringospasma
N2O: hipoksie
1.Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Middels wat die Pil se metabolisme beïnvloed:
Die geneesmiddels verminder die effektiwiteit van die pil.
Middels wat veilig is om saam met die Pil te gebruik:
2.Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
Neonate het ‘n stadige metabolisme. Kinders en babas het ‘n vinnige metabolisme dus kan hul dosisse verhoog word. Bejaardes se metabolisme is stadig dus word laer dosisse gegee. Elke ouderdoms groep absorbeer en metaboliseer medikasie anderste.
3.In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?
Plasmavlakmonitering word benodig by geneesmiddels met nou terapeutiese indekse, naamlik Fenitoïen, Fenobarbitoon, Lamotrigien en Orale kontrasepsies.
Dit lei tot ‘n progressiewe onderdrukking in lewer funksie en lei dus tot hepatitis en lewersirrose. Lewersirrose is erger in mans as in vrouens. ‘n Afname in glukogenese sal waargeneem word wat lei tot hipoglukemie, vetakumulasie en nutrient gebreke dra by hier by. Verhoging in die aktiwiteit van lewermikrosimale ensieme.
‘n Sindroom wat veroorsaak word deur ‘n terkort aan tiamien of vitamien B1. Kenmerke is ataksie, verwarring, paralise van gesigspiere. Dit word behandel met parentale tiamien om permanente breinskade te voorkom.
Fetale alkoholsindroom is ‘n tetratogeniese effel wat ontstaan as gevolg van swanger vroue wat chronies alcohol misbruik. Abnormaliteite wat gekenmerk word aan fetale alkoholsindroom is verstandelike vertraging, groeigebrekke, mikrofalie en onder ontwikkelde middelste area van die gesig.
Akute alkoholgebruik onderdruk die metabolisme van middels soos Fenotiasien, TAD’s en ander sedatief-hipnotika.
Chroniese alkoholgebruik verhoog die metabolisme van ander geneesmiddels soos Parasetamol.
Vinnige absorpsie en verspreiding, want dit is hoogs lipofilies. Piekvlakke word bereik binne 30 min tydens ‘n vastende toestand. Volume van distribusie is afhanklik van die totale liggaam water (0.5-0.7 L/kg). Die ekwivalente orale dosis van vrouens is laer as in mans, want vrouens het minder liggaamswater as mans. 90% van die etanol word gemetaboliseer in die lewer en die res in die longe en uriene. Volwassenes metaboliser 7-10g/h.
Etanol metabolisme vind plaas volgens 2 ensiemsisteme. Die 2 sisteme is Alkoholhidrogenase (zero- orde kinetika) en MEOS (gemengde funksie oksidase). Die eindproduk van etanolmetabolisme is asetaldehied.
1. Alkoholdehidrogenase: Lae en matige hoeveelhede
Beperkte hoev. NAD (ko-ensiem): zero-orde kinetika, (7 – 10 g/h). Ongeag die hoeveelheid ingeneem bly die tempo van afbraak constant.
2. MEOS = Mikrosomale etanol oksidasie (Gemengde funksie oksidases) hoër konsentrasies (>100mg/dL)
MEOS aktiwiteit verhoog met chroniese gebruik, kan geinduseer word, gedeeltelik verantwoordelik vir toleransie. Eindproduk = Asetaldehied. Opeenhoping van asetaldehied lei tot naarheid, hoofpyn, hartkloppings, blosing en duisligheid.
GM:
Effekte:
Die geneesmiddels inhibeer asetaldehied en veroorsaak ‘n opeenhoping van asetaldehied in die liggaam wat verhoed dat die alkohol gemetaboliseer kan word en veroorsaak die volgende :
Daar is verskeie alternatiewe opsies om angs en slaaploosheid te behandel, hier is ‘n paar natuurlike opsies:
Angsiolitikums:
Insomnia:
Faktore wat die Absorpsie en Verspreiding beïnvloed is die lipofiliteit van ‘n geneesmiddel. Hoe meer lipofiel ‘n geneesmiddel is, hoe beter is die absorpsie en hoe vinniger gaan die aanvang van werking getoon word.
Die kliniese belang is dat geneesmiddels wat minder lipofilies is gebruik word by bejaardes, neonate en lewersirrose terapie met sitochroom P450 remmers.
Herdistribusie is die vermoë van die liggaam om middels wat hoogs lipofilies is te versprei na organe in die liggaam en ander weefsel. Geneesmiddels wat meer lipofiel is se werkingsduur in die liggaam word verleng.
Bensodiasepiene word stapsgewys gebiotransformeer deur lewermikrosomale ensieme onder normale omstandighede:
Diazepam, Chloorasepaat, Prazepam, Chloordiasepoksied en Ketazolam.
Die belang hiervan is dat hierdie middels al 3 metabolisme stappe, aktiewe metaboliete vorm, hul werkingdsuur word veleng en hulle is almal hoogs lipofilies. Hierde BD’e moet dus nie saam met sitochroom P450 induseerders gebruik word nie.
Oksasepam, Lorasepam, Temasepam en Lormetasepam is almal minder lipofiliese middels en word nie gedealkileer of geoksideer tydens metabolisme nie, maar dadelik gekonjugeer. Die voordeel is dat hierdie middels gebruik sal word in pasïente waar sitochroomP450 aktiwiteit laag is, daar sal geen metaboliete vorm nie.
Ensieminduksie is toename in biosintese of katalilitiese aktiewe ensieme as gevolg van blootstelling aan ‘n chemiese middel of fisiologiese kondisies. Ensieminduseerdes is Barbiturate. Ensiem induksie veroorsaak ‘n verhoging in metabolisme en uitskeiding van geneesmiddels in die ligaam wat dus ‘n verlaagde farmakologiese effek tot gevolg het.