Van hierdie stimulante word ook dikwels deur leerlinge en studente gebruik/misbruik as kognitiewe prestasie bevorderaars. Doen ‘n soektog op die internet en stel ‘n verslag saam oor die meriete/gevare verbonde aan hierdie praktyk.
Daar kom al hoe meer bewyse dat mense kognitiewe bevorderaars gebruik, dit is veral bekend onder studente van universiteite en kom ook veral voor by volwassenes, meeste van die mense wat dit gebruik het nie ADHD nie. Die middels wat veral gebruik word is Ritalin en Concerta (Metielfenidaat).
Die middels word gebruik met die persepsie onder volwassenes dat dit hulle werk prestasie sal verbeter en onder universiteit studente word dit gebruik om te deur nag, sodat hulle nog kan leer. Maar aangesien meeste van die mense nie ADHD het nie, kan dit ‘n fout wees, omdat die geneesmiddels nie altyd dieselfde effek het op mense wat nie aan ADHD ly nie. Die geneesmiddels het gewoonlik ‘n kalmerende effek op die persoon wat ADHD het, maar kan die teenoorgestelde effek hê op mense wat nie ADHD het nie. Dit kan ook veroorsaak dat dit die vlakke van energie in mense sonder ADHD verhoog. Dit kan ook verhoogde respirasie en verandering in bloeddruk en hartklop veroorsaak. Die newe-effekte kan naarheid en braking wees, insomnia, hoofpyn, verlaagde eetlus en droë mond veroorsaak.
Daarom is dit beter om eerder ‘n goeie beplanning voor te berei, sodat jy die werk kan voltooi betyds. Dit word nie as prakties eties beskou as die geneesmiddels gebruik word as die persoon nie met ADHD gediagnoseer is nie. Die effekte van die geneesmiddels kan oor ‘n langtydperk ‘n negatiewe effek op die persoon se kognitiewe denke en prestasie hê.
Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?
Effekte:
Kliniese beeld:
Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?
Die persoon moet na die ER (Emergency room) gevat word, ‘n detoks fasiliteit of na ‘n dwelmmisbruik kliniek. Die persoon moet in ‘n veilige plek gehou word, wat die risiko vir selfbesering sal verminder. As die persoon angstig is kan ‘n bensodiasepien gegee word en in die geval van depressie simptome kan ‘n antidepressant gegee word.
Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
As daar agter gekom word dat die persoon oordoseer het, word ‘n geneesmiddel soos Fisostigmien gegee, en afhangend van die persoon kan Bensodiasepiene ook gegee word. Die persoon moet gemonitor word, vir hulle veiligheid. In sekere gevalle kan activated charcoal gegee word.
Jy word genooi om as spreker by die plaaslike hoërskool voor al die onderwysers en leerlinge op te tree en jou onderwerp is: “Alkohol, wat doen dit regtig aan my liggaam?”. Fokus veral op die effekte, “aangenaam” sowel as “onaangenaam”, hoeveel glasies is veilig? Hoe weet ek wanneer ek besig is om ‘n probleem te ontwikkel? Wat kan ek dan doen? Hou jou teikengroep (leerlinge) se ouderdom die hele tyd in gedagte!
Die aangename effekte van alkohol is nie veel nie, mens kry ‘n lekker “buzz” gevoel en voel of die aarde onder jou voete draai. Mens vergeet soms goed, wat in sekere gevalle vir mense help wat veral onaangename gebeurtenisse wil vergeet, maar dit kan hulle coping mechanism raak wat kan aanleiding gee tot verslawing en afhanklikheid van alkohol. Daar is ook die effek van sedasie wat soms kan help in mense wat aan insomnia ly. Die onaangename effekte kom wel wanneer die alkohol besig is om uit jou sisteem verwyder te word en kan insluit naarheid en braking, sowel as ‘n erge kopseer. Die langtermyn nagevolge kan wel baie negatief vir jou liggaam wees en kan veral jou lewer aantas, mens kan ook toleransie opbou met alkohol en sodoende al hoe meer begin drink om dieselfde effek te kry.
Vir ‘n vrou is 1 glasie alkohol genoeg, omdat die vrou se liggaamswater minder as ‘n man sin is. Dus kan ‘n man 2 glasies alkohol ‘n dag inneem. Dit is baie belangrik om by die grense te bly, omdat dit altyd so maklik is om al hoe meer te begin drink en sodra toleransie begin intree probeer die mense om al hoe meer te drink om dieselfde effek te kry, dit het dalk nie erge effekte op die korttermyn effekte nie, maar kan ‘n groot impak hê op die langtermyn effekte. Dus 1 glasie van 75ml wyn is genoeg vir 1 dag, en 1 bier sal voldoende wees vir een dag.
Hoe om te weet wanneer ek ‘n probleem ontwikkel?
Wat kan ek doen?
Dit sal ideaal wees om ‘n profesionele persoon te besoek wat jou kan help en raad kan voorsien om hoe vorentoe te gaan. Jy kan ‘n detoks mediese fasilitiet besoek indien die ontrekking baie erg is. Jy kan verder ‘n rehabiliterings program begin om op te hou drink en na die behandeling kan jy ‘n ondersteuningsgroep besoek, waar mense is wat weet waardeer jy gaan en jou sal kan help.
Dus alkohol het goeie effekte, maar kan vining ‘n verslawende middel word, en dit is nie altyd so maklik om op te hou drink nie en te erken dat jy wel ‘n probleem het nie, dus wanneer jy erken dat jy ‘n probleem het, het jy al die grootste stap geneem en dan weet jy, jy kort dus hulp. Daarom moet alkohol altyd versigtig gebruik word en daar moet by die voorgesette limiete gehou word.
Wat is pyn?
Pyn is ‘n onaangename, emosionele en subjektiewe sensoriese ervaring wat gepaard gaan met werklike (trauma) of potensiële weefselskade (weefsel iskemie). Pyn word verdeel in akute pyn soos gewrig pyn, of chroniese pyn soos Fibromialgie.
Wat veroorsaak pyn?
Pyn word gewoonlik veroorsaak deur werklike (trauma) of potensiële weefselskade (weefsel iskemie). Dit is gewoonlik as gevolg van ‘n spesifieke besering of ‘n mediese kondisie, maar die oorsaak kan ook soms onbekend wees. Die besering gebeur dan is daar vrystelling van neurotransmitter en neuromodulators, sowel as stimulasie van nociceptors. Dan word dit geinterpeteer in die serebrale korteks as pyn, hierdie gebeur alles in die Ascending nociceptive pathway.
Hoekom ervaar verskillende mense pyn verskillend?
Mense ervaar pyn verskillend as gevolg van hulle toleransie teen pyn, met ander woorde party mense is meer sensitief vir pyn en dit hang alles af van hoe hulle liggaam die pyn moduleer.
Belangrike beginsels van pynhantering:
Behandeling moet oorweeg word om die persoon se pyn te verminder soos Opioïede moet oorweeg word, met min newe-effekte wat voorkom. Daar moet ook voorkom word dat akute pyn vorder na chroniese pyn. Fisiese terapie soos masering kan oorweeg word, sowel as Psigologiese terapie soos byvoorbeeld gedrag terapie en dan kan acupuncture ook oorweeg word.
Verwysing:
Die persoon word gewoonlik verwys indien die terapie nie werk nie en ‘n ander terapie probeer moet word of ‘n ander oplossing gesoek moet word.
Klassifikasie van middels wat as antidepressante gebruik word:
Monoamien Oksidase Inhibeerders |
|
Selektiewe Serotonien heropname remmers |
|
Serotonien en Noradrenalien heropname remmers |
|
Selektiewe Noradrenalien heropname remmers |
|
Tetrasikliese en unisikliese anti-depressante |
|
Seretonien reseptor modulators |
|
Sirkadiese ritme reguleerders |
|
Trisikliese anti-depressante |
Sekondêre amiene:
|
Tersiêre amiene:
|
Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?
Meeste van die middels verhoog Serotonien en Noradrenalien konsentrasies by die sentrale sinapse deur een van die volgende; heropname remming, blokkering van pre-sinaptiese outoreseptor of afbraakremming. Hulle grootste funksie is dus om heropname te blokkeer en die spesifieke neurotransmitter wat gewoonlik Noradrenalien of Serotonien is te verhoog.
Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn? Wat is die rede hiervoor?
Dit vat ongeveer 2-3 weke vir anti-depressante om te werk en dat daar ‘n terapeutiese effek voorkom, die rede hiervoor is dat daar reeds ‘n verlaging van Serotonien in die persoon is dus moet die geneesmiddel eers die Serotonien opbou om ‘n effek te kry, aangesien die Noradrenalien en Serotonien sisteme funksioneel moet wees om ‘n effek te ontlok. Dit kan ook wees as gevolg van die multipotente werking op monoamine reseptore wat dus nie-spesifieke verhoging van Noradrenalien en Serotonien veroorsaak.
Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar:
|
Effektiwiteit |
Newe-effekte |
Veiligheid |
Trisikliese anti-depressante (TAD) |
Die geneesmiddels benodig titrasie tot minimum effektiewe dosis om dus ‘n effek te ontlok. |
|
Oordosis kan baie gevaarlik wees en selfs fataal. Dit veroorsaak dus die volgende:
|
Selektiewe serotonien heropname remmers (SSRI) |
Die geneesmiddels kan dadelik met die volle dosis begin word om ‘n effek te ontlok. |
|
Hulle is baie veiliger om te gebruik aangesien hulle newe-effek profiel baie beter is en akute dosering nie so erg soos die ander geneesmiddels is nie. |
Hoe werk mirtasepien?
Dit is ‘n Noradrenalien en spesifieke serotonien anti-depressant. Die geneesmiddel blok α2 reseptore wat dus Noradrenalien en Serotonien vrystelling bevorder. Die Histamien (H1) reseptore en α1 reseptore word ook geinhibeer, terwyl daar ‘n indirekte stimulasie van 5-HT1A is. Blokkering van 5-HT3 en 5-HT2A.
Hoe werk venlafaksien?
Beide die Serotonien en Noradrenalien heropname word geinhibeer en dus meer potent vir 5-HT as vir NA.
Hoe werk agomelatien?
Die geneesmiddel herstel die liggaam se bioritmes. Primêre agonis op melatonien 1 en 2 reseptore en ‘n antagonis op 5-HT2C reseptore. Die melatonien is ‘n byproduk van van Serotonien en wat dus verantwoordelik is vir die regulering van die biologiese klop. Die melatonien herstel dus hierdie ritmes, want tydens depressie word die sirkadiese ritmes versteur. Daarom beïnvloed depressie melatonien afskeiding.
Bespreek die moontlike werkingsmeganismes van litium.
Wat is litium se terapeutiese indeks en wat is die kliniese belang daarvan?
Wanneer word litium as enkelmiddel gebruik en in watter gevalle en met watter tipe middels word litium gekombineer?
Noem 3 klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan hê. Lig jou antwoord toe met gepaste geneesmiddelvoorbeelde.
Noem die belangrikste newe-effekte van litium.
Wat is die status van litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie?
Noem 3 ander belangrike indikasies vir litium.
Evalueer die volgende geval en motiveer jou aanbevelings volledig:
Me B. Polar (21 jaar, 60kg) is ‘n student en het die afgelope 2 maande die volgende medikasie gebruik:
Camcolit 600mg bd. Plasmavlakke wat na twee weke geneem is, was 0.8mmol/L. Sy het ‘n spierbesering opgedoen en gebruik ook die afgelope 10 dae Indocid R® 75mg n. By verdere navraag meld sy dat sy “vreeslik gewig opgetel” het en nou sommer van haar ma se “waterpille” drink in die hoop dat sy van die ekstra kilo’s ontslae kan raak. Sy kla egter dat sy baie moeg is, sukkel om haar oë in die klas oop te hou, dors bly en voortdurend bewerig en naar voel.
Sy kan heel moontlik toksiese effekte opgedoen het vir Litium, alhoewel haar plasmavlakke 0.8mmol/L is wat in die terapeutiese indeks is kan die non-steroïede anti-inflammatoriese middel, Indocid (Indomethacin) toksisiteit veroorsaak het, sowel as die Diuretikum wat sy gebruik (waterpille), aangesien dit renale opruiming van die Litium verminder. Die newe-effekte wat op toksisiteit aandui is dus massatoename, moegheid en dehidrasie. Dus sal ek eerder aanraai dat sy moet ophou die Diuretikum, sowel as Indocid ophou drink, en iets anders moet eerder voorgeskryf word of die dosis van Litium moet verminder word.
Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?
Alifatiese en Piperidien verbindings het dieselfde potensie en newe-effekte:
Piperasien verbindings:
Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?
Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?
Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?
Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede?
A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?
Watter twee hoofgroepe middels is belangrik by die behandeling van Parkinsonisme?
Hoe werk amantadien as antiparkinsonistiese middel?
Bespreek die werkingsmeganismes van die antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasie op ‘n indirekte wyse verhoog.
Watter van die dopamienagoniste is ergotderivate en watter nie?
Maak ‘n lys van die spesifieke dopamienreseptore wat deur elke agonis gestimuleer word:
Watter van hierdie middels word as neuronbeskermende middels geklassifiseer? Wat beteken dit?
Wat is die belang van Monoamienoksidase B (MAO-B) selektiewe middels by die behandeling van Parkinsonisme?
Hoe werk die COMT-remmers in Parkinsonisme?
Hoe werk Istradefilien?
Bespreek die werkingsmeganisme van safinamied:
Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
Klein en gemiëlineerde vesels word dus makliker geblok as groot en ongemiëlineerde vesels.
Die dorsale senuwees wat impulse gelei, is dus meer sensitief vir die blokkering en word ook sodoende vinniger geblokkeer as druk/tas senuwees.
Lys van effekte van lokale anestetika op ander weefsel:
Die Natrium kanale word geblok in die hart, wat dus die aksie potensiaal verkort en die refraktêre periode verleng en dus kan anti-aritmiese effekte tot gevolg wees, word gewoonlik veroorsaak deur Klas 1 anti-aritmiese middels soos Lidokaïen.
Daar kom ‘n swak blokkerende effek na vore.
Daar is geen kliniese toepassing nie.
Het ‘n effek op die gemoedstoestand, verhoog dus die gemoedstoestand.
Kan ook die sentrale katesjolamien-gemedieerde neurotransmissie beïnvloed, wat dus die NA heropname kan blok.
Waarop berus die keuse van ‘n LA?
Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
Dit potensieer die lokale anestetika, wat dus beteken die lokale anestetika word versnel.
Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
Belangrikste effek op verskillende stelsels met uitsonderings:
Stelsel |
Halotaan |
Enfluraan |
Isofluraan |
Desfluraan |
Sevofluraan |
N2O (Laggas) |
Sentrale senuwee stelsel |
Vinnige gladde induksie, verhoogde serebrale bloedvloei en verhoogde interkraniale druk, stadium 2 is dus ook afwesig. |
Daar kom ‘n vinnige, gladde induksie voor.
Uitsondering: Epilepsie, as gevolg van konvulsies wat kan voorkom. |
Het ‘n vinniger induksie en herstel tempo as Halotaan.
Uitsondering: Nie gebruik by pasiënte wat spontaan moet asemhaal nie. |
Vinniger induksie en herstel as Isofluraan. Verhoog serebrale bloedvloei sowel as interkraniale druk. |
Vinniger induksie en herstel as Isofluraan. Verhoog serebrale bloedvloei sowel as interkraniale druk. |
Swak anestesie, maar potente analgetikum. Kan amnesie veroorsaak. |
Kardiovaskulêr |
Verlaagde bloeddruk en sensitiseer dus die miokardium vir aritomogene effekte van katesjolamiene. |
Daar vind nie sensitisering van die miokardium plaas nie. |
Minder onderdrukking as Halotaan en Enfluraan. Geen sensitisering van die miokardium. |
Minder onderdrukkend as Halotaan en Enfluraan. |
Minder onderdrukkend as Halotaan en Enfluraan. |
Geen effek. |
Respiratories |
Daar is dus geen speeksel of brongiale sekresies nie, en ook nie ‘n hoes nie.
|
Meer onderdrukking as Halotaan. |
Groot onderdrukkende effek. Het ‘n skeletspierverslappende effek en dus versterk die geneesmiddel. |
Het ‘n skerp reuk, irriteer die lugweë en as dit as induksiemiddel gebruik word kan hoes, asemnood en laringospama voorkom. |
Minder irriterend in lugweë |
Hipoksie. Geen skeletspier- verslapping.
|
Niere |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |
Verlaag glomerulêre filtrasie, sowel as urien vloei. |
Lewer |
Hepatotoksisiteit kan voorkom. |
|
|
|
|
|
Uterus |
Verlaag spierkontraksie, dus kan daar eksterne draaiing van die baba gebeur. |
|
|
|
|
|
Belangrikste toksiese effekte van inhalasiemiddels: