Imipramien
Trimipramien
Chloorimipramien
Dotiëpien
Butriptilien
Sekondere amiene : Nortriptilien
Desimipramien
Amoksapien (NIE TAD) = tetrasikliese middel
Maprotilien (NIE TAD) = tetrasikliese middels
Lofepramien
Mono-amienoksidase inhibeerders : Tranielsipromien en Moklobemied
SSRI’s – Selektiewe 5-HT heropname remmers : Fluoksetien
Paroksetien
Fluvoksamien
Sertralien
Sitalopram
Esitalopram
SNRI’S – Serotonien en noradrenalien heropname remmers : Venlafaksien en Duloxetien
NARI’S - Selektiewe noradrenalien heropname remmers : Reboksetien
Tetrasikliese en unisikliese anti-depressante : Mianserien
Mirtasepien
Bupropioon
5-HT2 reseptor-moduleerders : Trasodoon en Vortioksetien
Sirkadiese ritmereguleerders : Agomelatien
Newe-effekte :
TAD : Sedasie (H1 reseptor blokkade)
Simpatomimeties: tremore, insomnia (Verlaag die NA heropname)
Anticholinerg: visiesteurnisse, droë mond, konstipasie, urienretensie,verwarring
KVS: ortostatiese hipotensie, disritmieë
Psigoses, presipiteer manie
Konvulsies
SSRI :
Insomnia, tremore, SVK-steurnisse, hoofpyn, ↓ libido, seksuele disfunksie, angs (akuut), EPS (Naalde en spelde/kriewelrigheid/rustelose bene), onttrekkingsindroom.
Die middels kan aptyt verlaag en oorgewig pasiente kan sodoende gewig verloor.
Middels is nie sederend nie – maak nie vaak nie.
Aanvanklik is daar ‘n skielike verhoging in die 5-HT vlakke in die brein wat angs vererger, dit word egter later weer beter.
Veiligheid : TAD – oordosis: Baie gevaarlik
10x daaglikse dosis kan fataal wees
Agitasie, delirium, neuromuskulêre irriteerbaarheid, konvulsies, koma, respiratoriese onderdrukking, sirkulatoriese kollaps, hiperpireksie, disritmieë
Koma, Konvulsies, Kardiotoksisiteit
SSRI : Die middels het ‘n beter newe effek profiel as baie ander middels en is veiliger in akute oordosering en is veilig ten opsigte van oordosering.
1. Litium ioon beïnvloed CAMP. DAG tweede boodskappersisteme, IP3 en Ig deur die vermindering van verskeie ensieme is belangrikin die omskakeling en hersirkulasie van die membraanfosfoinositiede IP3 en DAG is vir die monoamiene en cholinergiese neurotransmissie belangrik.
2. 0.5-1.5mM
3. Monoterapie is vir Bipolêre versteurunge.
Kombinasie met litium: Karbamasepien, risperidoon, valproaat en haloperidol vir psigiatriese simpotome. Gemoedstabiliseerder word klonasepam en lorasepam gebruik.
4. Tradisionele APM's vererger EPS in kombinasie terapie met litium.
Teensuurmiddels soos teofilien kaffeien verhoog die renale uitskeiding van litium.
NsAIM's en ACEI's Fluoksetien verhoog litium se vlakke.
5. Tremore, sedasie, ataksie, afasie, spierswakheid, moegheid, polidpsie, poliurie, nokturie, nefrogene diabetes insipidus, tiroiedvergroting, leukositose, edeem, massa toename, aknee, alopesie en seksuele disfunksie.
6. Die baba se hart ontwikkel nie ten volle nie. Vrouens wat nog borsvoed moet nie litium gebruik nie, want die baba se litium vlakke styg agv die litium wat in die borsmelk is.
7. Major depressie, skisofrenie en gemoedstabiliseerders.
8. NSAID veroorsaak dat die litium minder opgeruim word; daarom is daar 'n toename in die gewig en ander newe effekte van litium ontstaan. Die pasiënt moet eerder paracetamol (Tylenol) gebruik omdat dit geen interaksies met litium het nie, maar gaan vir die pasiënt se pyn van die spierbesering werk.
1. Alifatiese syketting - Chloorpromasien met 'n lae potensie en min newe effekte.
Piperidien syketting - Perisiasien met 'n lae potensie en ook min newe effekte.
Piperasien syketting - Fluvenasien met 'n hoë potensie en baie newe effekte.
2. Mesolimbiese D2 reseptore.
3. Tipiese middels wat D2 reseptore inhibeer asook NA, Ach en histamien reseptore.
4. D2 reseptore
5. Haloperidol wat 'n hoë potensie het en 'n hoë affiniteit vir D2.
6. Blokkade van die muskariniese reseptor.
Nie-ergotderivate: Pramipeksool en Ropinirool
Pramipeksool: D3
Ropinirool: D2
2. Klas I anti-aritmiese middels, blok natrium kanale (By die Hart).
Swak blokkende effek, geen kliniese toepassing (By die Skeletspiere).
Verbeter gemoedstoestande, beïnvloed sentrale katesjolamien gemedieerde neurotransmissie, inhibeer NA heropname (By die Psige).
3. Werkingsduur, kliniese gebruike van anestetikum en die aantal tyd waarvoor dit gebruik word.
4. Die werking en aanvang sal versnel.
5. Kokaïen, Oksibuprokaïen en Bensokaïen.
SSS |
KVS |
respiratories |
lewer |
uterus |
|
Halotaan |
Vinnige gladde induksie Stadium II afwesig Verhoogde serebr. Bloedvloei en verhoogde intrakraniale druk |
Verlaagde BD Sensitiseer miokardium ir aritmogene effekte van KA’e |
Nie speeksel-, brongiale sekresies of hoes nie |
Hepatotoksies (raar, onvoorspelbaar) |
Verlaagde spierkontraksie Bevorder eksterne draaiing van baba |
Enfluraan |
Vinnige, gladde induksie Konvulsies soms gepotensieer Nie epilepties |
Nie sensit van miokardiale minder verlaging as halotaan |
Meer verlaging as halotaan |
||
Isofluraan |
Vinnige induksie en herstel as halotaan |
Minder verlaging as halotaan en enfluraan nie sensitisasie van miokardium |
Potente verlaagde effek. Versterk agv potente skeletspierverslapper effek |
||
Desfluraan |
Nog vinniger induksie en herstel as insofluraan Verhoogde serebrale bloedvloei en intrakraniale druk |
Minder verlaging as halotaan en enfluraan |
Skerp reuk, irriterend in lugweë, as induksiemiddel → hoes, asemnood en laringospasma |
||
N2O |
Swak anesteties, potente |
Geen effek |
Suiwer N2O → hipoksie, meng dus altyd net O2 of lug. Herstelfase: N2O vinnige diffusie uit bloed na alveoli Verlaagde O2 druk, → hipoksieGeen skeletspierverslapping |
||
analgetikum amnesie |
Vraag 2
Vraag 2
Hepatoksisiteit, intrakraniale druk (Halotaan)
Konvulsies, onderdrukking op alle sisteme (Enfluraan)
Potente onderdrukkende respiratoriese effekte (Isofluraan)
Iriterende effek op lugweg en verhoogde kraniale druk (Desfluraan)
Chemise onstabiel (Sevolfuraan)
Hipoksie indien suiwer N20 ingeasem is.
1.) Fenobarbitoon, karbamasepien, fenotoien, okskarbasepien en topiramaat beïnvloed die pil se metabolisme. Hierdie anti-epileptiese middels inhibeer sitochroom P450 en skakel estrogeen en progesteroon om na 'n onaktiewe metaboliet; daarom verlaag die konsentrasie van estrogeen en progesteroon. Dan gaan die pil nie so effektief werk soos hy moet nie en die vrou kan swanger word. Valproaat, lamotrigien, gabapentin, leviterasetam en vigabatrin is veilige GM's om saam met die pil te gebruik, want dit meng nie in met die metabolisme nie.
2.) Neonate - hulle metabolisme en opruiming is hiper stadig; daarom is dit moeilik om GM's te gebruik om dit die kanse vir epilepsie verhoog. Baba en kinders - het 'n vinniger metabolisme en opruiming omdat hulle lewer nog funksioneel reg is. Volwassenis - het ook 'n vinnige metabolisme en opruiming; daarom kan hul makliker gehelp word. Swangervrouens is deel van die volwassenis, maar by hulle moet jy ekstra versigtig wees, want sekere GM's kan teratogenies wees. Bejaardes - hulle het 'n stadige metabolisme en opruiming omdat hulle lewerfunksie deur die jare verswak het.
3.) As die pasiënt ensieminhibeerders gebruik asook kontrasepsie GM's saam met valproaat en fenotoïen. Hiponatremie kan veroorsaak word deur karbamasepien en okskarbasepien.
Erger in vroue as mans.
Glukoneogenese verlaging (hipoglukemie en vetakkumulasie) en nutriënte dra by soentoe.
Verhoogte aktiwiteit van lewermikrosomale ensieme (oksidasie sisteem word geïnduseer).
Behandeling: toediening van vit. B1(oral of IV), ‘n geballenseerde dieet om vit.B vlakke te verhoog.
Kroniese alkoholgebruik verhoog die metabolisme van GM’s.
Diazepam
Enalapril
Metfotmin
Kefalosporiene
Hipoglisemiese GM’s
Disulfiram
Dit veroorsaak dat die aktiwiteit van aldehieddehidrogenase geinhibeer word wat beteken dat asetaldehied nie gemetaboliseer wordne asetaat toe nie. Hierdie ophoping van asetaldehied veroorsaak dat braking, naarheid, hoofpyn en gloede.
Hier onder is 'n paar voorbeelde van plantaardige of natuurlike produkte wat in die apteek verkoop word:
Lemon balm, Lavender, Borage, Valerian, Passion Flower, Saffron, Kava, Cannabidiol, kruie, Melatonien, Ashwagandha, Galphimia Glauca .