Etanol word vining deur die liggaam geabsorbeer en versprei weens die hoë lipofilitiet daarvan. Vastende piek vlakke van etanol word in 30min bereik. Die piekvlakke is meer in vrouens as in mans weens die verskil in liggamswater (vrouens het minder liggaamswater)
Daar is 2 verskillende ensiemsisteme waardeur etanol gemetaboliseer kan word:
Disulfiram, Metronidasool, Hipoglisemiese gm’s, Kefalosporiene – al hierdie middels onderdruk aldehieddehidrogenase met die gevolg dat asetaldehied ophoop en nie gemetaboliseer word nie. Dit veroosaak dat n pasiënt sleg voel; naar, braking, hoofpyn