Middels |
Effekte van middels |
Halotaan |
SSS: Vinnige gladde induksie, stadium 2= awesig Verhoogde serebrale bloedvloei en intrakraniale druk Outonoom: Bradikardie (verlaging in bloedruk) KVS: Bloeddruk verlaag RS: Nie speeksel, brongiale sekresie of hoes nie MS: Skeletverslappende effekte Stadium 3 Verhoog werking van nie-depolariserende effekte Verlaag werking van depolariserende effekte (Suksinielcholien) Post-operatiewe bewerasie – Hipoksie Uterus: verlaagde spierkontraksie Lewer: Hepatotoksies (raar, onvoorspelbaar) |
Enfluraan |
SSS: Vinnige gladde induksie KVS: Nie sensitisering van miokardium nie, minder BP verlaaging as halotaan RS: Meer verlaging as halotaan Verhoog die dremple waarde vir konvusies – KI vir epilepsie |
Isofluraan |
SSS: vinniger induksie en herstel as halotaan KVS: minder BP verlaging as halotaan en enfluraan Nie sensitisaie van miokardium nie RS: Potente onderdrukkende effek Versterk agv potente skeletspierverslapper effek Nie vir pt’e wat spontaan moet asem haal nie |
Desfluraan |
SSS: nog vinniger induksie en herstel as isofluraan KVS: Minder BP verlaging as halotaan en enfluraan RS: Skerp reuk, irriteer lugweë – veroorsaak hoes en asemnood |
Sevofluraan |
SSS: vinnige induksie en herstel KVS: minder BP verlaging RS: minder irritasie as desfluraan |
N20 |
SSS: Swak anesteties, potente analgetikum, amnesia KVS: Geen effek RS: Kan nie suiwer N20 gee nie – hipoksie, gee saam 02 of lug Herstelfase; N20 vinnige diffusie uit bloed na avleoi. Verlaag suurstof druk – hipoksie Geen skeletverslapping nie |
Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.
Al hierdie middels beïnvloed die Pil se werking en sal dit minder effektief maak en n vrou mag n onverwagte swangerskap ervaar
Hierdie middels I sveilig om te gebruik saam met die Pil
Neonate: middels word stadig geetaboliseer
Baba’s en kinders: middels word vining gemetaboliseer t.o.v. volwassenes
Bejaardes: middels word stadig gemetaboliseer en moet dus in laer dosisse toegedien word, om toksisiteit te voorkom
Wanneer Fenitoïen gebruik word vir behandeling
Etanol word vining deur die liggaam geabsorbeer en versprei weens die hoë lipofilitiet daarvan. Vastende piek vlakke van etanol word in 30min bereik. Die piekvlakke is meer in vrouens as in mans weens die verskil in liggamswater (vrouens het minder liggaamswater)
Daar is 2 verskillende ensiemsisteme waardeur etanol gemetaboliseer kan word:
Disulfiram, Metronidasool, Hipoglisemiese gm’s, Kefalosporiene – al hierdie middels onderdruk aldehieddehidrogenase met die gevolg dat asetaldehied ophoop en nie gemetaboliseer word nie. Dit veroosaak dat n pasiënt sleg voel; naar, braking, hoofpyn
Natuurlike bestandele wat help vir slaaploosheid:
Natuurlike bestandele wat help vir angstigheid:
Middels wat meer lipofiel is sal vinniger aanvang van werking hê omdat lipofiliteit beteken die middel is hoogs oplosbaar. Sulke middels is Triasolam, Zolpidem, Zaleplon. Minder lipofiele middels is; Oksasepam, Lorasepam, Temasepam en Bromsepam.
Dit is wanneer n geneesmiddel van die brein na ander eefsel in die liggam versprei, waar dit n depo vorm waar dit vir n lang tydperk steeds in die bloedplasma teenwoordig is.
Metabolisme van BD’s vind hoofsaaklik in die lewer plaas waar dit deur die lewermikrosomale ensieme afgebreek word.
Stap 1: Dealkilering, n aktiewe metaboliete word gevorm
Stap 2: Oksidasie, Sitochroom P450 laat n aktiewe metabolieete vorm
Stap 3: Konjugasie, fase 2 van geoksideerde metabolitee met glukuronsuur om onaktiewe metaboliete te vorm
Diasepam, Chloorasepaat, Prasepam, Chloordiasepoksied, Ketasolam
Aktiewe metaboliete dt aby tot n verlengde werkingsduur.
Oksasepam, Temasepam, Lorasepam, Lormetasepam
Dit is die keusemiddels waar sitochroom P450 aktiwiteit vertraag is, dit is ideale middels vir pasiënte met lewersirrose, bejaardes, neomate
Ensieminduksie is wanneer n middel die produksie van sekere ensieme verhoog wat gevolglik dan lei na n verhoogde tempo van metabolisme.
Middels soos bv; Barbutirate soos Fenobarbital.
Die kliniese belang van hierdie middels is dat daar n verlenging in die middel se werkingsduur sal wees as gevolg van die tempo van metabolisme wat verhoog.
Dis die onvermoë om gebeurtenisse te onthou wanneer hierdie middels in jou sisteem is (geheuverlies). Middels wat die veroorsaak is Triazolam en Temazepam.
Die gebrek aan rem slaap sal irriteerdheid, angstigheid en kan ook depressive by n pasiënt veroorsaak
Die middels veroorsaak anterograde anestesie wat pasiënte help om gebeurtenisse soos operasies te laat vergeet
Fenobarbitoon, Klonasepam, Klobasam
Dit inhibeer polisinaptiese reflekse
Wanneer die medulla oblongata teveel onderdruk word kan dit respiratoriese en/of kardiovaskulêre onderdrukking/depressive veroorsaak wat tot die dood sal lei
1. Watter tipe ioonkanale word op die senuselmembrane gevind?
2. Drie verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale
3. Ionotropiese vs metabotropiese reseptore
GABAA | 7 transmembraan G-gekoppelde protein reseptore |
Nikotinies | |
EAA | |
5-HT3 |
4. Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese respetor
Ionotropiese reseptore
GABA-A, Nikotinies, Eksitatoriese aminosuur reseptore, 5-HT3.
Metabotropiese reseptore
Die adenielsiklase sisteem – Beta (1,2), Dopamien (1,2), Alfa 2, 5-HT1 (A,B), M2 en M4, mGlu1
Die fosfolipase sisteem – Alfa 1, 5-HT2, M1, 3 ,5 , H1 en mGlu8
5. Verskil tussen EPSP en IPSP en voorbeeld
EPSP: Excitator post synaptic potential; veroorsaak hiperpolarisasie = GABAA
IPSP: Inhibitory post synaptic potential; veroorsaak depolarisasie = 5-HT3