Implikasies:
Die effektiwiteit van die pil verlaag indien middels wat die metabolisme van die pil beïnvloed geneem word en dus kan die vrou swanger raak alhoewel sy op die pil is. Dit kan implikasies hê op die vrou en die man se lewens asook dié van hulle familie veral as hulle nie vir die kind sal kan sorg nie.
Middels wat veilig is om saam met die pil te gee:
Neonate sal 'n stadiger metabolisme van die middel ondergaan. Babas en kinders sal 'n vinniger metabolisme van die middels ondergan as volwassenses.
Volwassenes toon ‘n vinniger metabolisme as neonate en ‘n stadiger metabolisme as babas en kinders.
Bejaardes: stadige metabolisme / moet laer dosisse ontvang.
Hierdie sindroom kom voor in sulke baba’s as verstandelike vertraging, groei gebreke, mikrokefalie en karakteristieke onderontwikkeling van die middelste gesigarea.
Akute gebruik - Dit verlaag die metabolisme van sekere GM’s soos fenotiasiene, TAD’e en sedatief hipnotika.
Alkoholdehidrogenase: (Primêr verantwoordelik)
MEOS = Mikrosomale etanol oksidasie (Gemengde funksie oksidasie sisteem)
Hierdie middels onderdruk aldehied dehidrogenase, dit veroorsaak dan dat asetaldehied ophoop en nie gemetaboliseer word nie.
Die opeenhoping van asetaldehied lei tot naarheid, hoofpyn, hartkloppings, blosing en duiseligheid.
Daar is vandag baie plantaardige en natuurlike produkte wat kan help met verskeie siektes en probleme bv die vogende middels help teen angs en insomnia. Wanneer ons natuurlike produkte gerbuik is daar minder newe-effekte op die liggaam.
Valerian – die middel word gebruik wanneer die pasient sukkel om te slaap, dus gee die middel sederende effekte dit kan dan dus ook aan die pasient gegee word wanneer hulle angs en spanning het. Die Valeriaan het dus ‘n effek op die GABA, adenosien en seretonien neurotransmitters.
Chamomile – die middel word gebruik by die behandeling van hooikoors, spierstyfheid en spasmas, slapeloosheid, maagsere, wonde, aambeie en ontsteking. Hierdie middel het dus ‘n bree spektrum van werking.
Lavender – die middel is baie bekend, dit is ‘n krui waar die olie gebruik word vir angs, spanning en slaapeloosheid. Die lavender antagoneer NMDA-reseptore en serotonien transporters.
1. die pasient kan nie onthou wat met hom gebeur wanneer hy hierdie medikasie inneem nie, dit duur slegs aan wanneer die medikasie in die pasient is. bv Bensodiasapiene - Triasolam
2.
3.Teopentoon, en by 'n hoë dosis sal die persoon SSS effekte ervaar wat sal help met anestesie.
4.
Hoë dosisse barbiturate en party van die bensodiasepiene.
bv Diasepam, Lorasepam, Chlordiazepoxide en Estazolam.
Fenobarbitoon, klonasepam en klobasam het selektiewe antikonvulsiewe effekte.
5. Meprobamaat inhibeer polisinaptiese reflekse in die rugmurg en interneurale transmissie, BD verhoog GABBA se effekte wat 'n kalmerende effek tot gevolg het.
6. Onderdruk die senuweestelsel en kardiovaskulere stelsel en wanneer die dosis te hoog is kan dit newe efekte tot gevolg he, ditkan lei tot die dood.
Potensiaalafhanklike en Ligandafhanklike ioonkanale
potensiaal | ligand |
daar is verandering in membraan potensiaal van die sel | dit is die binding van n ligand aan n ioonkannaal |
dra die sein oor van selliggaam na terminaal | ionotropiese reseptor |
kanale is Na, Ca en K | die binding gee aanleiding tot die opening van die kanaal |
Ionotropiese reseptore - vind plaas dmv ione en die neurotransmitter gaan bind op n gedeelte op ioonkanaal om die kanaal oop te maak vir ione om in te gaan.
Metatropiese reseptore - dit is transmembrane wat proteien gekoppeld is en bevat daarom dikwels n 2de boodskapper.
Ionotropiese reseptore en hulle transduksie meganisme
GABA = ioonkannaal is Cl en polarisasie is Hiperpolarisasie en postsinaptiese potensiaal is inhiberend.
ACh = ioonkannaal is Na en polarisasie is depolarisasie en postsinaptiese potensiaal is aktiverend.
EAA = ioonkannaal is Na en Ca ; polarisasie is depolarisasie en postsinaptiese potensiaal is aktiverend.
5-HT = ioonkannaal is Na en polarisasie is depolarisasie en postsinaptiese potensiaal is aktiverend.
Metabotropiese reseptore en hulle transduksie meganisme
Adenielsiklase = positiewe resptore is B1+2, D1 (vorming van cAMP) en negatiewe reseptore is D2, @2, 5-HT1, M2 en GABA (onderdruk die vorming van cAMP). cAMP is dus die 2de boodskapper.
Fosfolipase c = reseptore is @1, 5-HT2, M1 en H1. Fosfolipase word dan dus betrek by die omskakeling van PIP2 na IP3 en DAG wat as tweedeboodskappers dien.
IPSP - inhiberende post sinaptiese potensiaal wat beteken dat die polarisasie hiperpolarisasie ondrgaan. bv GABA
EPSP - aktiverende post sinaptiese potensiaal wat beteken dat die polarisasie depolarisasie ondergaan. bv 5-HT, ACh en EAA
Ca veroorsaak dat die neurotransmittors vrygestel word vanaf sinaptiese vesels na die sinaptiese spleet.