Content begins here
KARA MÜLLER
Belasting van individue in Amerika.
18 Oct 2017, 13:48
27008444
The American Taxpayer Relief Act of 2012 permanently extended the 2001 and 2003 individual tax rates that were set to expire on 31 December 2012 for most taxpayers. The Act added a new top individual income tax rate of 39.6% and a new top rate of 20% for capital gains and qualified dividends.
Bron: taxsummaries.pwc.com
"Hoër belasting kom"
18 Oct 2017, 13:40
27008444
Ek vra van lojale Suid- Afrikaners om nou elke wettige moontlike manier te ondersoek om so min as moontlik belasting te betaal. Só sê Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient- groep.
Roodt het gesê dat 'n rand in die sak van sakelui baie beter aangewend kan word as in die hande van die land se minister van finansies. "Solank as wat politici toegang het tot geld sal hulle eenvouding net bly spandeer, ons moet hierdie toegang afsny."
Volgens prof. Jannie Rossouw, hoof van die Universiteit van die Witwatersrand se skool vir ekonomiese en sakewetenskappe word 43% van die regering se begroting aan salarisse van staatsamptenare spandeer terwyl die gemiddeld vir ontluikende markte wêreldwyd maar 20% is. "Pres. Jacob Zuma het dit goed gedink om nou ons kabinet uit te brei tot minstens 37 ministers. Elke minister kos ons tans sowat R50 miljoen per jaar en Suid-Afrika sit tans met R1.5 miljoen staatsamptenare."
Bron: maroelamedia
Esté Meyer Jansen
24 April 2017