Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

LEONÉ SCHOEMAN

Default profile image
----------

Kanada Inkomstebelasting

19 Oct 2017, 20:03 Publicly Viewable

L Schoeman
27136868

Vraag 1.

Liberale sny passiewe inkomstebelasting.

Kanada se Minister van finansies, Bill Morneau, het hul passiewe inkomstebelastingkoers in 2017 gesny. Die koers is gesny met die doel om slegs 3% van die rykste individue te kry om hoër belastingkoerse te betaal. Die daling het meeste entrepreneurs, dokters, boere en self belasting kenners in Kanada woedend. Minister Morneau sê die mees belangrikste is dat die sisteem rakende die belasting werk, en hy glo hulle het die regte sisteem. Alhoewel Suid-Afrika se belasting verswak is dit steeds beter as Kanada.

Vraag 2.

Kanada belastingkoers van individue se inkomstes 2017.

Kanada se individuele inkomstebelastingkoers vir 2017 lyk soos volg:
•    15% op die eerste $45 916 van belasbare inkomste
•    20.5% op die volgende $45 916 van belasbare inkomste tussen $45 916 tot $91 831
•    26% op die volgende $50 522 van belasbare inkomste tussen $91 831 tot $142 353
•    29% op die volgende $60 447 van belasbare inkomste tussen $142 353 tot $202 800
•    33% van belasbare inkomste bo $202 800

Bronnelys
News Canada. Andy Blatchford, Canadian Press. 18 Oktober 2017.

Groepslede
L Schoeman 27136868
N Myburg 26991683
RJ van Niekerk 27005410
A Bruwer 27225682
B Zaaiman 24916269