Content begins here
STEFAN MAGRO
Werkopdrag
18 Oct 2017, 06:46
Stefan Magro 27119947
1. Belasting Nuus
Noorweë, 'n wêreldleier van nul-emissievoertuie, het
2017-10-13 'n "Tesla-belasting" voorgestel wat daarop gemik was
om 'n belastingvoordeel wat aan groot elektriese motors toegestaan
word, in 'n swaar gekritiseerde skuif te sny.
SARS het tot datum reeds 61.2 biljoen terugbetalings uitgereik aan belasting betalers wat hul Junie 'returns' ingedien het.
Die SAID het sy eerste kwartaal se belastinginkomste-teiken met R13,1 miljard gemis, 'n dokument in Fin24 se besit het die inligting geopenbaar.
2. Belasting van individue in ander lande.
Die inkomste belasting koers in die 'phillipines'is tussen 5% en 32% burgers word belas op al hul netto inkomste uit bronne binne die land. Vir nie-inwoners, individue of persone nie afkomstig is slegs belasbaar op bronne geginereer binne die land. Die inkomste wat belasbaar is in die 'philippines'word in katagoriee soos volg verdeel :
-Vergoedingsindiensnemingsinkomste
-Passiewe inkomste
-Besigheidsinkomste en professionele inkomste