Content begins here
SIMONNE ROODT
Hoe Nando's belasting vermy in Brittanje
14 Oct 2017, 13:50
S. Roodt Vraag 1
"Tot waar moet belastingbetalers gedryf word voordat hulle 'n duidelike streep trek en besluit dat genoeg nou genoeg is?"vra die TLU SA se voorsitter, mnr. Louis Meintjies. Hy het gereageer op bespiegelinge dat die rentekoers binnekort verhoog gaan word, dat Eskom vroeg in die nuwe jaar weer verhoogde tariewe in werking gaan stel en dat algemene belastings ook verhoor gaan word. Waarnemende voorsitter vam die staatskommisiediens, Adv. Richard Sizani, het onthul dat die staatsdepartemente op die rand van ineenstorting staa. Munisipaliteite kan nie meer dienste lewer nie, want die geld raak eenvoudig weg.
Bronverwysing : https://www.netwerk24.com/landbou/Nuus/aikona-vir-meer-belasting-tlu-sa-20170914
Vraaag 2
S. Roodt - 27114546
H. Dreyer - 27201597
S. Stoltz - 27350517
C. Kruger - 25983253
P. van Deventer - 27134067
Bronverwysing : http://www.grafika24.com/hoe-nandos-belasting-vermy-in-brittanje/