Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

CLARA BROODRYK

Default profile image
----------

buitelandse en binnelandse belasting

12 Oct 2017, 21:42 Publicly Viewable

27062066

Watse invloed het belasting op whiskey in Brittanje? Die minister van finansies Philip Hammond het vroeër die jaar belasting op skotse whiskey in Brittanje verhoog met 3.9%. Wat veroorsaak het dat die verkope van die whiskey met 1miljoen bottels gedaal het in die eerste ses maande na die tarief ingestel is! Daar word ook gesê na die verhooging in kragprys, dat 80% van die koste om die bottel te maak na belasting gaan. Die gevolgetrekking is dus dat die regering minder belasting kry as wat hulle sou as hulle nie die tarief met 3.9% verhoog het nie.

Volgens netwerk24: landbou 12 Oktober 2017

Daar is dalk ’n moontlikhei dat mense nie meer vir die ontvang van mediesesorg hoef te betaal nie. Later die maand sal daarin die meduimterymbegrotingrede bekend gemaak word hoe belastingkrediete verminder gaan word. Onlangse studies het getoon dat meer as 1.9miljoen lede van mediese skemas nie meer hulle premies kan bekostig nie indien belastingkrediete weggeneem word. Dr. Anban Pillay sê dat die NGV-wetontwerp tans in kabinetproses is. Die wetsontwerp wel gepubliseer gaan word na die goedkeuring van die cabinet.

Netwerk24: mediese fondse 12 Oktober 2017