Content begins here
RUHAN VAN NIEKERK
Internet inkomste in Kanada
19 Oct 2017, 10:52
1. Alle inkomste is belasting betaalbaar in Kanada
Inkomste soos Internet gebaseerde inkomste insluitende Ebay, Uber inkomste ens. is volgens David Rotfleisch betaalbaar en moet aan die CRA gerapporteer word. Die Kanadese belasting department het die ondergrondse ekonomie geidentifiseer as teiken vir Inkomstebelasting, wat wys dat die totale ondergrondse aktiwiteit in 2012, gelyk was aan 2.3% van die GDP. Enige Kanadese belastingbetaler wat Internet inkomste nie rapporteur aan die CRA nie, sal tereg staan aan boetes en tronkstraf as sulke sort inkomste ontduik word. Die CRA begin met oudits en die bekendmaking sal dit nie moontlik maak om vrywillige basis te oorweeg nie, maar eerder sal strawwe en vervolging prosedures toegepas word. Inkomste moet aan die Toronto Inkomstebelasting prokureurs bekend gemaak word, om enige onduidelikhede op te klaar voor CRA gekontak word
Bron: Rotfleisch, D. 2016. Taxation of Internet Income Toronto Tax Lawyer Comment. 8 February 2016. https://www.canadiantaxamnesty.ca/article/internet-income-is-taxable/. Date of access: 18 October 2016
2. Kanada se belatingskoerse van individue se inkomste 2017
Federale belastingkoerse vir 2017 is as volg. 15% op die eerste $ 45916 van belasbare inkomste + 20,5% op die volgende $ 45915 van belasbare inkomste (op die gedeelte van belasbare inkomste oor $45916 tot $91831), + 26% op die volgende $50522 van belasbare inkomste (op die gedeelte van belasbare inkomste oor $91831 tot $142353), + 29% op die volgende $60447 van belasbare inkomste (op die gedeelte van belasbare inkomste oor $142353 tot $202800, + 33% van belasbare inkomste oor $202800
Bron: Canada Revenue Agency. 2017. Canadian Income tax rates for individuals-current and previous years-Canada.ca.[ONLINE].https://www.canada.ca/en/revenue-agency/services/tax/individuals/frequently-asked-questions-individuals/Canadian-income-tax-rates-individuals-current-previous-years.html. Date of access: 19 October 2017.
A Bruwer 27225682
N Myburg 26991683
L Schoeman 27136868
RJ van Niekerk 27005410
B Zaaiman 24916269