Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

AVIAN BRUWER

Default profile image
----------

Inkomste belasbaar in Kanada

20 Oct 2017, 15:41 Publicly Viewable
  1. Alle inkomste word deur die konstitsie van Kanada se parlament beheer

         Wat bedoel is daarmee volgens die internet is dat plekke soos Smt Sharf moet eers hulle inkomste                            rapporteer aan die CRA voor dat dit betaalbaar kan word .Die Kanada se konstitsie is op van alle sperdatums             van die die provinsie se belasting wat moet betaal word volgens n inkomste oor bates van n maatskappy               en enige appeel moet eers deur die Tax Court of Canada en die Ferderal Court of Appeal gaan voor dat daar             enige stappe verder is .Die Inkomste Belasting Akte gedeelte in sê :Die inkomste belasting sal betaal word               soos gevolg deur die Akte op die inkomste belasting sperdatum vir elke persoon op enige tyd gedurende die             tydperk.

    2.Die belastingskoerse van die inkomste van n individie vir die jaar 2017

     Federal tax rates vir 2017 vir individie is :15% op die eerste $45,916 inkomste belasbaar +20,5%op die volgende      $45,916 of op die inkomste belasbaar (tussen $45,916 - $91,831)+26% op die volgende $50,522 of inkomste            belasbaar (of  n porsie van $91,831 -$142,353).

Bronlys 

1.1 http//laws.justice.gc.ca/eng/acts/l-3.3/ 

1.2 htrps//www.canada.ca/en/revenue-agency/services/tax/business/topics/corporation-tax-rates.html

2.https//www.canada.ca/en/revenue-agency/services/tax/individuals/frequently-asked-questions-individuals/canadian-income-tax-rates-individuals-current-previous-years.html

 

A Bruwer 27225682

RJ van Niekerk 27005410

N Myburg 26991683

L Schoeman 27136868

B Zaaiman 24916269