Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

NADINE MYBURG

Default profile image
----------

Nadine Myburg 26991683

19 Oct 2017, 10:03 Publicly Viewable

Nadine Myburg

26991683

 

Vraag 1

Dokters is bekommerd oor impak van Kananda se nuwe belasting wette.

 

Die staats dokters in Kanada is bekommerd dat die voorgestelde veranderinge van die belasting wette, rakende inkomste verdelings, nie goed deur gedink is nie.  'n Opname van meer as 500 dokters is gemaak en daar is gevind dat met die nuwe wet wat in sal tree, meer as 65% van die dokters dit sal oorweeg om minder te werk, 25% eerder sal aftree en die res eerder na 'n provinsie sal skuif waar die belastingklimaat meer gunstig sal wees.  Dokters is bekommerd omrede hulle reeds sukkel om al die duur toerusting ens. te befonds, en na hierdie wet in werking sou tree, al die onkostes byna onmoontlik sal wees om te dek.  Dokters is sterk besig om hierdie verandering teen te staan en sal hopenlik die stryd teen die verandering wen.

Bronnelys:

CTVNews. 2017. Doctors divided on best medicine for Canada's tax system | CTV News . [ONLINE] Available at: http://www.ctvnews.ca/business/doctors-divided-on-best-medicine-for-canada-s-tax-system-1.3610231. [Accessed 19 October 2017]

 

Vraag 2

Kanada belastingkoerse van individue se inkomstes 2017:

Federale belastingkoerse vir 2017:

15% op die eerste $ 45,916 van belasbare inkomste, +

20,5% op die volgende $ 45,915 van belasbare inkomste (op die gedeelte van belasbare inkomste oor $ 45,916 tot $ 91,831), +

26% op die volgende $ 50,522 van belasbare inkomste (op die gedeelte van belasbare inkomste oor $ 91,831 tot $ 142,353), +

29% op die volgende $ 60,447 van belasbare inkomste (op die gedeelte van belasbare inkomste oor $ 142,353 tot $ 202,800), +

33% van belasbare inkomste oor $ 202,800

 

Bronnelys:

Canada Revenue Agency. 2017. Canadian income tax rates for individuals - current and previous years - Canada.ca. [ONLINE] Available at: https://www.canada.ca/en/revenue-agency/services/tax/individuals/frequently-asked-questions-individuals/canadian-income-tax-rates-individuals-current-previous-years.html. [Accessed 19 October 2017].

 

Groepslede

N. Myburg 26991683

RJ. van Niekerk 27005410

L. Schoeman 27136868

A. Bruwer 27225682

B. Zaaiman 24916868