Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

DANIELLE FOUCHE

Default profile image
----------

DANIELLE FOUCHE

17 Oct 2017, 14:45 Publicly Viewable

27058409

Hoe die Ontvanger agter SA se uitgewekenes aan is.

Indien jy as inwoner van SA in die buiteland werk en 'n salaris verdien waar die belastingkoers 25% is, maar jou salaris in die SA se 45% belastingkoers val, sal dei ontvanger die verskil van 20% ook nou  by jou wil eis.

Volgens Jerry Botha, die bestuurder van Tax Consulting, word die vrystellings artikel 10(1)(o)(ii) heeltemal herroep wat sal beteken dat die buitelandse inkomste heeltemal belasbaar sal wees. Die enigste verligting sal dan die belasting krediet vrystelling wees. 

 

Volgens vorige minister van Finansies, Pravin Ghordan, sal die enigste alternatief vir inwoners wees, oom heeltemal terug te trek Suid-Afrika toe, of finaal te emigreer waaronder kapitaalwinsbelasting onderhewe sal wees.

Bron:
Van Heerden, B.  2017.  Here's how the taxman will come after South African expats. Timeslive. 20 Jul. 2017. https://www.timeslive.co.za/news/south-africa/2017-07-20-heres-how-taxman-will-come-after-south-african-expats/ Date of access: 17 Oct. 2017