Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

CARLA BADENHORST

Default profile image
----------

Belasting nuus in Portugal

19 Oct 2017, 04:36 Publicly Viewable

1. Portugal beplan om souterige kosse te belas.

 

Op 13 Oktober 2017 was 'n nuwe belasting in Portugal voorgestel tydens die land se 2018 begrotingstoespraak.

Die hoof doelwit van hierdie nuwe belasting is om fondse in te samel vir mediese onkostes.

Hierdie nuwe insetsel bepaal dat enige kossoort met 'n sout-konsentraat van een gram per 100 gram (of meer) belas sal word met €0.80 vir elke kilogram van hierdie voedsel.

 

https://www.tax-news.com/news/Portugal_Plans_Tax_On_Salty_Foods____75513. 

 

2. Individuele belasting in Portugal

 

 

Soortgelyk aan Suid-Afrika, betaal inwoners van Portugal belasting op hul wêreldwye inkomste en die stelsel wat gebruik word is progressief van aard. Vir 2017 het hierdie koerse begin by 14.5% en die maksimum koers was 48%, terwyl nie-inwoners slegs belasbaar is op Potugeuse verdiende inkomstes. Hierdie besoldiging sluit nie net die deel in wat direk toeskryfbaar is aan die aktiwiteite uitgevoer in Portugal nie, maar ook besoldiging verdien vanaf 'n Portugeuse maatskappy. Nie-inwoners se belastingkoerse is nie progressief van aard maar bly 'n konstante 25% van die belasbare inkomste vir daardie jaar van aanslag.

 

http://taxsummaries.pwc.com/ID/Portugal-Individual-Taxes-on-personal-income