Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

MELINDA MOLENHUIS

Default profile image
----------

27441490 - M Molenhuis

18 Oct 2017, 20:16 Publicly Viewable

Duitsland.

Vir 2017 is belasbare inkomste van minder as € 8 820 belastingvry vir 'n enkel persoon (€ 17 640 vir 'n egpaar). Inkomste vanaf € 54 058 (€ 108 116) tot € 256 304 (€ 512 608) word teen 42% (verhoog vanaf 12% in die vorige jaar) belas. Inkomste van meer as € 256 304 vir 'n enkel persoon en € 512 608 vir 'n getroude paartjie word teen 45% belas. Dus betaal jy van 'n R8 196 635 inkomste R3 688 485 belasting.

Benewens Lohnsteuer (LBS) moet hulle ‘n sogenaamde solidariteit toeslag (5.5% van inkomstebelasting) asook kerkbelasting (Kirchensteuer) betaal.

 

https://www.internations.org/germany-expats/guide/15984-social-security-taxation/taxes-in-germany-15969

https://en.wikipedia.org/wiki/Economy_of_Germany

https://www.howtogermany.com/pages/germantaxes.html

 

Suid-Afrika

Op 22 Februarie 2017 het minister van finansies sy begrotings toespraak gelewer en sekere verhogings vir individue bekend gemaak.

Hierdie verhogings lei tot ‘n gevolg van R16.5miljard vir die 2017/2018 jaar, meestal agv die 45% belasting betaalbaar vir die 100 000 individue in SA wat meer as R1.5miljoen p.j verdien. Voorheen was die hoogste grens 41% vir inkomste van meer as R701 301.

Kortings vir Primêre persone (onder 65) verhoog vanaf R12080 in 2014 na R13635 in 2018. Belasting drumpel vir persone onder 65 verhoog vanaf R67111 in 2014 na R75750 in 2018

http://www.sars.gov.za/Tax-Rates/Income-Tax/Pages/Rates%20of%20Tax%20for%20Individuals.aspx

http://www.sars.gov.za/Tax-Rates/Pages/default.aspx