Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

IAN KENT

Default profile image
----------

Belasting nuus en individuele belasting wet van die VSA

14 Oct 2017, 19:38 Publicly Viewable

 

Belasting nuus uit die VSA

Volgens Goldman J. A. et al. (2017) is die presedent van die VSA, Donald Trump, van plan om die belasting van die VSA te reformeer in so 'n manier sodat groot verandering in die VSA se belasting wet gaan plaas vind naamlik:

  • Korporatiewe belastingkoers wat verminder vanaf 35% tot 20%
  • Die skep 'n nuwe 25% koers vir deurlopende "besigheid" inkomste 
  • Eenmalig repatriasiebelasting op buitelandse verdienste van VSA-gebaseerde multinasionale maatskappye
  • Skuif na 'n territoriale stelsel van internasionale belasting met 100%
  • Vrystelling van besigheid inkomste verdien deur besighede in die VSA wat 10% van buitelandse maatskappye besit.

 

Individuele Belastingwet van die VSA

’n Amerikaanse burger belastinghuis in ʼn vreemde land vir ’n tydperk van 12 agtereenvolgende maande vir ’n tenminste 330 vol dae mag kies om ʼn gedeelte van sy of haar buitelandse verdiende inkomste uit bruto inkomste uitsluit.

Die bedrag is tans $102100 en die bedrag word jaarliks aangepas vir inflasie.

’n Uitsluiting of aftrekking vir behuisingskoste kan aan beperkings onderhewig wees.

’n Amerikaanse burger wat kan vasstel dat hy of sy ’n bona fide inwoner van ’n ander land is vir ’n totale tydperk van ’n hele kalenderjaar wat ononderbroke gaan mag ook kies om sy of haar inkomste uit hulle bruto inkomste uit wil sluit.

’n Burger van Amerika is onderhewig aan die Amerikaanse belasting wet op wêreldwye inkomste.

Die burgers in die VSA se belasting glyskale vir individue begin by 10% en gaan tot 39.6% vir die individue wat in die hoogste "bracket" val

Burgers in die VSA se belasting skale is aangepas wanneer hulle trou ander as in RSA

Burgers in die VSA het 'n standaarde $4050 se belastingvrystelling elke jaar wat uitfaseer word wanner hul jaarlikse inkomste tussen die "Personal Exemption Phaseout" (PEP) drempels val

Daar is 'n addisionele standaarde aftrekking vir bejaarde of blinde belastingbetalers wat $1250 vir belasting is

Die addisionele standaardaftrekkingsbedrag styg tot $1550 indien die individu ook ongetroud is en nie 'n kwalifiserende weduwee is nie.

Die belasting van individue in die VSA se inkomstebelasting word bepaal deur die toepassing van 'n belastingkoers, wat as inkomste verhogings kan styg

Die korporasies en die individue is direk belasbaar sowel as die boedels en die trusts op onuitgekeerde inkomste

Voorskotte van die belasting vereis in die vorm van onroerrende voordele of geskatte belastingbetalings. 

Die vennootskappe word nie belas nie maar die aandele van die vennootskap word belas van hul vennote

In die VSA verskil die belastingkoers wat betaal word van staat tot staat in die VSA bv. die gemiddelde inkomste belasting in Florida is 0%.

Die standaard aftrekkings vir enkellopend sal verhoog met $50 in 2017

Die standaard aftrekking vir getroudes wat saam ʼn aanslag indien sal met $100 verhoog in 2017


Vir die jaar 2017 is die standaardaftrekking $6350 vir enkel individue, $12700 vir 'n getroude paartjie en $9350 vir 'n hoof van huishouding.

“Alternative minimum tax” (AMT) kan deur burgers betaal word tussen 26% en 28% en burgers AMT betaal het in vorige jare kan in die huidige belasting jaar ʼn krediet teen hul normale belasting eis

 

Marco da Silva 27773272

Ian Kent 27549356

Christie-Marie Strauss 27016854

Edmund Rheeder 28344049 

Bronnelys

http://www.mondaq.com/unitedstates/x/636444/tax+authorities/Focus+on+Health+Care+Provider+Bankruptcies

https://home.kpmg.com/xx/en/home/insights/2011/12/us-income-tax.html

http://taxsummaries.pwc.com/ID/United-States-Individual-Taxes-on-personal-income

https://www.irs.com/articles/2016-federal-tax-rates-personal-exemptions-and-standard-deductions

https://www.usatoday.com>2017/03/10

https://www.taxfoundatiom.org

https://en.wimipedia.org/wiki/Income_tax_in_the_United_States