Content begins here
NIEL FOURIE
Belasting nuus
20 Oct 2017, 20:47
Individu belasting in Monaco:
Inwoners van Monaco(uitsluitelik "french nationals") betaal nie inkomstebelasting op individue nie. Franse inwoners wat nie kan bewys dat hulle inwoners van Monaco is 5 jaar voor Oktober 31, 1962 nie, is onderhewig aan Franse inkomste belasting wat opgeneem word deur franse administrasie.
Belasting nuus:
Bitcoins word deur SARS geag as n bate alhoewel die reserwebank nie "cryptocurrencies" ag as n wettige betaalmiddel nie. Persone met bitcoins is steeds onderhewig aan kapitaalwinsbelasting, indien bate gehou word as n belegging.
Bronne:
www.monte-carlo.mc/en/business-congress/tax-system/
www.iol.co.za/personal-finance/youre-liable-for-tax-on-bitcoin-gains-11508366