Content begins here
ANJA PRINSLOO
Namibië belasting vir individue
17 Oct 2017, 09:38
Bydraes tot goedgekeurde pensioen, voorsiening, aftredings annuïteit en opvoedings beleid het ʼn aftrekking wat goedgekeur is tot en met R 40 000.
Mediese fonds fooie en werklike mediese fonds kostes is nie aftrekbaar deur werknemers vir inkomste belasting doeleindes nie.
Dividende ontvang is vrygestel korporasies, individue en trusts. Dividende wat aan buitelandse aandeelhouers verklaar word, is egter onderworpe aan NRST (Non-resident speculaution tax).
Kapitaal wins belasting: Enige verkoop / skenking / onteieningsessie, toekenning of ander vervreemding of oordrag van eienaarskap van 'n lisensie of reg sal in bruto inkomste ingesluit word. Die verkoop van aandele in 'n maatskappy vir 'n lisensie of reg om minerale in Namibië te myn, word by bruto inkomste ingesluit en sal dienooreenkomstig belas word.
Belasting op toegevoegde waarde (BTW) is betaalbaar op die belasbare waarde van alle goedere verkoop of ingevoer. Die standaard koers is 15%. Direkte uitvoer van goedere en dienste is nul-koers. ’n Aantal ander nul-koers en vrystellings word ook voorsien. 'n Persoon (maatskappy, individueel, trust en vennootskap) wat 'n belasbare bedrywigheid met 'n omset vir die afgelope of toekomstige 12 maande tydperk van meer as N$ 500 000 moet vir BTW geregistreer word.
Bron: PWC- Namibia tax reference and rate card
26980894 A. Prinsloo
27407764 A. Kok
27057798 S. Theron
Aanpassings van Artikel 6 kortings.
15 Oct 2017, 13:59
Primêre korting sal aangepas word na R 13653 (2017:R 13500), sekondêre korting na R 7479 (2017: R 7407) en tersiëre korting na R 2493 (2017: R 2466). Die mediese fonds fooi korting volgens Artikel 6A van (2017: R 286) sal in 2018 verhoog na R 303, en vir elke daar opeenvolgende afhanklike sal dit R 204 (2017: R 192) wees.
mybroadband: SA new income tax rates for 2017/2018
26980894