Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

CORNÉ KRUGER

Default profile image
----------

Belastingbetaler klagtes neem toe

19 Oct 2017, 09:25 Publicly Viewable

Daar is 'n toename aangeteken van 62% in hierdie jaar. Dit beteken dat daar meer as 3400 klagtes teen die SAID ingedien is.  Die probleem is die terugbetaling van die belasting krediete saam met die verkeerde toedeling van betalings deur die SAID.

Boere en sakemanne kla, omdat die SAID nie BTW terugbetaal.  Wanneer die SAID 'n groot bedrag moet terugbetaal doen hulle oudits om die terugbetalings proses te vertraag. Beteken dit dalk dat die regering kontantvloei probleme het?

Bronverwysing: http://nuus.info/belastingbetaler-klagtes-neem-toe-het-regering-kontantvloei-probleme/