Content begins here
C GROBLER
Belasting nuus
20 Oct 2017, 22:54
Belasting op individue in Monaco:
Inwoners van Monaco(behalwe vir "French Nationals") is nie onderhewig aan inkomstebelasting vir individue nie. Franse inwoners wat nie kan bewys dat hulle inwoners is vir 5 jaar voor Oktober 31,1962 nie, is onderhewig aan franse inkomstebelasting wat opgeneem word deur franse administrasie.
Belasting nuus:
Goerge Soros het vir sy Soros fund management n groot invloei van geld gegee om n belasting rekening, wat die fonds se bestuur in die gesig staar, te minimaliseer. Soros, die stigter van die $26 miljard fonds, het die afgelope paar jaar sowat $18 miljard aan sy open society foundation oorgedra.
Bronne:
www.monte-carlo.mc/en/business-congress/tax-system/
http://www.fin24.com/Economy/george-soros-pours-billions-into-foundations-as-tax-deadline-looms-20171018