Content begins here
WILRICO GADNEY
Wilrico Gadney 27372200
15 Oct 2017, 18:33
EU leaders put pressure on Ireland over corporate tax:
Ierland se beraamde effektiewe koersvan korporatiewe belasting was 12.4 persent, dit is 0.1persent onder die statutere koers. Dus is die Ierland verdediging van sy posisie was gister bemoeilik toe syfers van die 13 Ierland se top 100 maatskappye 'n effektiewe belasting koers van slegs 1 persent betaal is bepaal deur die ouditeur generaal. Dit weerspieël die impak van belastingkrediete en die verligting aan maatskappye beskikbaar. dit is goed onder die staat se hoofkoers van 12.5 persent.
Belasting van Individue: Ierland
In Ierland het die belastingkoerse verander op 1 Januarie 2015:
20% vir Individue wat 0-33800 (Euro) verdien is individue sonder afhanklike kinders. 20% vir individue wat 0-37800(Euro) verdien is enkel- of wedewee-persone wat kwalifiseer vir die Een-Ouer Familie-krediet. 20% vir individue wat 0-42800 (Euro) vir alle getroude paartjies. 40% vir individue wat meer as die vorige kategoriee verdien en dit is op alle kategoriee aansprekend.
Belastingkrediete vir individue loop soos volg:
Primere belasting wat aftrekbaar is €1650 vir enkel individue en €3 300 vir getroude paartjies. In die jaar van aanslag kan die wedewee individue ook €3 300 terug eis as gevolg van daardie individu se verlies.
'n Persoon wat 183 dae of meer in Ierland is gedurende die jaar van aanslag of 'n totaal van 280 dae in die huidige jaar en voorafgaande belastingjaar, word gesien as 'n woonagtigde persoon van Ierland en is aan die Ierse Inkomstebelasting op sy totale inkomste uit alle bronne wêreldwyd belasbaar.
Bronne:
https://www.irishtimes.com/news/politics/eu-leaders-put-pressure-on-ireland-over-corporate-tax-1.3238859
https://en.wikipedia.org/wiki/Taxation_in_the_Republic_of_Ireland