Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

NADINE STANDER

Default profile image
----------

TAXF221 26967154

17 Oct 2017, 20:02 Publicly Viewable

Nadine Stander

26967154

Vraag 1: Belasting nuus

SARS het hierdie jaar al meer as R62.1 biljoen in terugbetalings aan Suid-Afrikaners terug betaal teen 2 Oktober 2017. R49.8bn daarvan was vir BTW en die res- R12.3b- is vir persoonlike inkomste belasting terugbetalings.

SARS berig dat 2.7 miljoen belasting betalers al op 2 Oktober 2017 hulle belasting opgawes ingedien het, vandat die belasting seisoen in Julie begin het. Dit is ‘n toename van 3.6% teenoor dieselfde tydperk verlede jaar.

Meeste belasting betalers het steeds in rye gestaan om hulle opgawes in te dien, terwyl 49.28% dit elektronies gedoen het. Die Kommissaris van SARS, Tom Moyane sê dat ‘efilling’ die maklikste en vinnigste manier is om belasting opgawes in te dien.

(NEWS23- SARS coughs up more than R62.1bn in refunds Oct 03 2017 18:54- SARS Website)

 

Vraag 2: Belasting van individue in ander lande

Belasting van individue in Singapoer is van die laagste is die wêreld. Daar word slegs belasting betaal as ‘n individue meer as S$22000 per jaar verdien. Sleutel kenmerke van belasting in Singapoer is as volg:

Hulle volg ‘n progressiewe belasting koers wat by 0% begin en by 22% eindig

Daar is geen belastingop  kapitale inkomste of boedel belasting nie

Individue word slegs belas op die inkomste wat hulle in Singapoer verdien

Die datum wanneer belasting opgawes ingedien moet word, is 15 April elke jaar.

‘n Individue word as ‘n inwoner gesien as hy/sy gewoonlik woonagtig in Singapoer is, of ‘n buitelander wat meer as 183 dae in die jaar van aanslag in die land woon of werk.

(https://www.guidemesingapore.com/business-guides/taxation-and-accounting/personal-tax/singapore-personal-income-tax-guide)