Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

DANELLE GROENEWALD

Default profile image
----------

28241932 D, Groenewald

19 Oct 2017, 23:52 Publicly Viewable

28241932  D. Groenewald

1. Belasting nuus in Suid-Afrika

Internasionale Monetêre Fonds (IMF) verwag dat Suid-Afrika se ekonomiese groei verder sal verswak met 0.7% in die jaar 2018 (Beeld, 11 Oktober 2017). Die JSE het vier opeenvolgende dae ʼn rekordhoogtepunt bereik, die JSE word aangedryf deur die groot deel van hul inkomste in die buiteland verdien omdat die rand baie verswak het. Volgens (Maroela Media, 24 April 2017) word 43% van die regering se begroting aan die salarisse van staatsamptenare spandeer terwyl die gemiddelde vir ontluikende markte wêreldwyd maar 20% is. Rossouw van Maroela Media verduidelik ook dat daar verwag word om binnekort nog ’n nuwe belastingkerf sal wees vir die persone met ’n inkomste van R5 miljoen of meer per jaar.

2. Internasionale Belasting

28241932             D. Groenewald

27479129             S. Willemse

27387585             T. Strydom

A. Visser van Maroela Media, 21 September 2017 verduidelik dat Suid-Afrikaners belastingvrystelling sal kry op die eerste R1 miljoen van hul buitelandse inkomste, die nuwe belasting tree in werking Maart 2020. Deur lande soos Amerika en Wes-Duitsland word daar ’n splitsingstelsel as belasting stelsel gebruik. National Research Foundation beskryf ook dat geen belasting eenheid vry is van probleme nie, maar splitsingstelsel die mees aanvaarbare stelsel in om te gebruik. Lande soos Suid-Afrika kan nie gebruik maak van so ’n stelsel nie agv huidige ekonomiese probleme daarom is Internasionale lande meer geskik.