Content begins here
QUINTIN KOTZE
Belasting in Noord-Korea
19 Oct 2017, 17:28
Noord-Korea Belasting
Die 1ste April van elke jaar, word in Noord-Korea beskou as ‘n herdenking vir “Tax Abolition Day”. Die Huidige wet van Noord-Korea is dat daar geen direkte belasting is nie, wat bekragtig was deur die Hoog geregshof op 21 Maart 1974. Noord-Korea is een van die min Lande wat geen belasting invorder nie, maar ook net slegs vir propaganda doeleindes eis hulle so. (Yoo Gwan Hee, from South Pyongan in 2008)
In Noord-Korea word daar slegs fooie betaal deur die burgers van die land, daar is egter geen direkte belasting nie. Fooie moet deur boere betaal word vir sade, water ensovoorts. Die burgers betaal belasting op water en ander huishoudelike items. Vir elektrisiteit word daar kwartaaliks huise ondersoek en betaal elektristeit volgens elke lig, stryk yster ensovoorts.
Bron:
https://www.dailynk.com/english/read.php?cataId=nk02900&num=6203
QG. Kotze 27225534