Content begins here
NATELIÉ ODENDAAL
belasting nuus en belasting van persone in die buiteland
18 Oct 2017, 06:55
26999293
belasting nuus
Die voor en nadele van suikerbelasting
Volgens die SON koerant se webwerf is die voordele en nadele van suikerbelasting as volg:
Dr. Malcolm Freeman, van die departement van gesondheid, sê slegte dieete is ‘n las vir die staat – wat sukkel met hoë en toenemende syfers van nie-oordraagbare siektes soos diabetes en hartsiektes.
Terwyl byna al die aanbieders erken dat belasting nie die probleem self sal oplos nie, het LPs gehoor belasting is die mees koste besparende manier om die probleem te begin aanspreek.
Talle LPs het egter gesê hulle glo daar moet n regulering wees op die aantal suiker in drankies, pleks van ‘n belasting, aangesien dit meer tot voordeel van die publiek is.
Die ANC se dr. Makhosi Khoza sê om suiker in drankies te reguleer is dalk ‘n beter tool. “Ons moet mense eerste stel.”
Prof. Wilmot James van die DA sê as die belasting “net is om inkomste te kry” is dit verkeerd.
Die Tesourie sê die vorige minister van finansies, Pravin Gordhan , het meer inligtinggebied in sy begrotingstoespraak. – SowentanLivev
Deur die son digital - 01/02/2017
belasting van persone in die buiteland
Inkomstebelasting in Amerika
In Amerika word belasting gehef op alle inkomste wat u in 'n belastingjaar ontvang het. Dit kan ook gehef word op winste uit aandele, beleggings of eiendom wat u koop, verkoop of huur. 'N verdrag is onderteken tussen Nederland en Amerika om dubbele belasting te vermy. As jy na Amerika verhuis, maar nog steeds baie in Nederland kom werk, kyk noukeurig na watter belasting jy moet betaal. Benewens die inkomstebelasting wat jy aan die federale regering betaal, is daar 'n kans dat jy ook aan die staat sal betaal of selfs die munisipaliteit waarin jy woon. Dit kan tot 13,3 persent van u inkomste wees. Die staat of munisipaliteit kan dit besluit. Die belasting wat deur die staat gehef word, is in baie gevalle aftrekbaar van die belasting wat u aan die regering
bron : SIRELO.nl webwerf
suikerbelasing
12 Oct 2017, 11:37
26999293
Volgens Huis Genoot hoop die regering dat belasting op suikerdrankies sal help om Suid Afrikaners gesonder te maak.Die voorgestelde belasting sal volgens die artikel op 1April 2017 in werking tree op koeldrank , vrugtesap, vrugtestroop en talle ander produkte wat met suiker versoet is
HUIS GENOOT WEBWERF - BRON ( health 24 )
02/03/2016