Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

EDMUND RHEEDER

Default profile image
----------

Belasting nuus.

19 Oct 2017, 09:20 Publicly Viewable

Verwagte belastinginkomste vir 2016/2017 is R1.144 duisend miljard, wat 'n toename van 70% is.

'n Nuwe belastingkerf van 45% is ingestel vir individue met 'n belasbare inkomste van meer as R1 500 000 per jaar.

Die wyn bedryf kry swaar met die hoë belasting wat op drank ingestel is met die 2017 begrotingsrede.

Die minister van finansies het in sy begrotingsrede gesê hulle wil begin om Suid-Afrikaners wat in die buiteland werk te belas as hulle werk in lande wat nie 'n belasting ooreenkoms met SA het nie, bv Dubai.

Die staat ondersoek 'n bykomende belasting moontlikheid, dit is 'n belasting op grond, op die waarde van eiendom bo en behalwe erf belasting.

Bronne: Maroelamedia 22 Februarie 2017

              www. Landbou.com

              www.ovk.co.za

 

Groeps opdrag verwys na Ian Kent 27549356