Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

NERISSA STEYN

Default profile image
----------

SARS se eerste-kwart teikenmer nie bereik.

18 Oct 2017, 18:49 Publicly Viewable

27215040

Die Suid-Afrikaanse inkomstediens het hul eerste-kwart belasting inkomste teiken gemis met R13.1 biljoen. SARS het 'n teiken van R1.265 triljoen vir die 2017 jaar, en indien hierdie trend hou sal die teiken gemis word met R50biljoen (volgens Fin24)

'n Tekort aan die teiken sal implikasies hê op maatskaplike toelaes, staatsbeheerende entiteite, staats departemente, provinsies en munisipaliteite. Gigaba's woordvoerder, Mayihlome Tshwete vertel aan Fin24 "Dit is geen geheim dat ons in 'n baie moeilike finansiële situasie is a.g.v. die optrede van ons ekonomie nie." "Uiteindelik sal die regering moeilike besluite moet neem en die poog om beleggings aan te moedig, moet toeneem."

Bron: http://www.fin24.com/Economy/sars-misses-first-quarter-tax-target-by-r13bn-20170912