Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

NIKO HATTINGH

Default profile image
----------

Aktw4

22 Mar 2023, 15:40 Publicly Viewable

Die NWU bied verskeie rekreasie aktiwiteite aan maar steeds neem daar min studente deel aan hierdie aktiwiteite.  Daar is sport kunste en buitelug aktiwiteite wat plaaavind. N rede hoekoem studente nie deel neem aan die aktiwiteite is omdat meeste van hulle nie weet dat daar sulke aktiwiteite plaasvind. 

 

Oorsese universiteit soos Stanford Harvard en Yale universiteite bied ook verskeie aktiwiteite maar maak dit n doel om studente bymekaar te kry wn hulle in te lig oor hierdie aktiwiteite, daarom sal ek se meer studente neem deel aan rekreasie by universiteite oorsee as by die Nwu.