Content begins here
UH HOFFMAN
Leereenhede
6 Dec 2021, 12:10
Draft - Inleiding
10-Nov-2021 20:03
Hi aan die onderwysers ek is jammer omdat ek nou eers begin het. Soos almal weet was dit 'n semester wat niemand gedink het so wees nie .Dit was baie werk, maar ons almal moet net deur kom met al ons module. My naam is Ursula. Ek is nog nie by 'n skool nie en dit is vir my moeilik omadat ek nog nie praktiese ondervinding het nie. Ek twee lieflike kinders, waarvan my meisie kind baie lief is musiek veral om insrumente te speel. Ek het geen benul hoe om 'n insrument te speel nie , maar hou van sang. Sy speel die piano van die ouderdom van 8 jaar. Weens die Covid kon sy nie meer voort gaan met haar lesse nie en sy sal volgende jaar weer begin.
Leereenheid 1
As ek moet terug kyk na my jare in grondslag fase kon ons note lees en met jou twee vingers die note moes klap. Met die ervaring van my kinders kon ek die belangrikheid wat musiek aan 'n kind se vroeer jare van skoolloop kan wees. Ek het geleer in die eenheid dat doe ontwikkeling en vaardighede vir skoolgereedheid, insluitend intellektueel, sosiale beweging, motoriese taal en verstand om saam te werk. Ek leer ook hoe die onderwyser 'n groot rol speel in 'n kind se lewe kan speel. Die onderwyser kan musiek in haar lesplan gebruik en aan die einde van die dag verbeter die leerders hul werk. Ek leer baie van leereenheid 1 en kan alles in my klaskamer gebruik.
Leereenheid 2
In hierdie eenheid leer ek hoe jy as onderwyser die leerder hoe om te luister en sommer die reaksie kan toon aan die eiende van die les. Kinders leer hoe om luistervaardigheid te bevorder. Die brein speel ook belangrike rol en hoe die brein funksioneer tydens musiek Musiek kan kalmte bring oor die kind. Musiek het baie goeie aspekte wat oor die kind se hele liggam kan gebeur.
Leereenheid 3
In leereenheid 3 is vir my interresant , want hier leer ek hoe kinders druk hulself deur musiek te speL Spel en musiek is altwee aktiwiteite , en is belangrik vir die kind se ontwikkelingskapasiteit en intellek en vorm die basis van taalbou. Ek kan myself in sien, terwyl die gehoor kyk hoe die karaktersop die verhoog in sang, word hulle na die innerlike werking van die karakter ingebring en ervaar dit 'n dieper vlak Die leereenheid leer my hoe ek die perssonlikheid van die kind sal sien.
Leereenheid 4
Ek het bie geleer wat kuns kan doen in 'n kind deur musiek. Dit verminder gevoelens van angs en stres. Kuns sal ek verseker in my lesplan gebruik wanneer ek musiek vir die klas as 'n vak sal gee. Kinders se taal en spraak sal verbeter.
Leereenheid 5
Lesplan oor die algemeen is vir my 'n groot uitdaging. In die geval van die lesplan word die inleidind, en dan ontwikkeling en afsluiting bespreek in die afsluiting besprrk nie soos ander lesplanne nie. Sekere vrae word gevra . Sekere woorde mag gebruik word. Onderwysers moet eers begin met die aktiwiteite dan verduidelik aan die inders. Om eerlik te wees het ek baie gestes oor die leereenheid ,maar nie meer nie. Ek besef hoe meer ek weet van al die leereenhede hoe sal ek music as 'n moduul te verstaan en geniet. Dankie vir almal .