Content begins here
JOEY LABUSCHAGNE
#1
25 Feb 2021, 10:46
- Daar word twee tipes iionkanale gevind op die senuselmembraan, naamlik 'potensiaal bemmiddeld' en 'ligand' bemiddeld
- Potensiaal afhanklike ioonkanale is indirek, daar is metabotrioiese reseptore betrokke en 'n verandering in membraanpotensiaal veroorsaak dat hierdie kanaal begin werk. Ligand bemiddelde ioonkanale is direk, daar is ionotropiese reseptore betrokke en die binding van 'n ligand aan die kanaal veroorsaak dat die kanaal begin werk.
- Metabotropiese reseptore
Neurotransmitter:
Reseptor:
G-proteïn:
Ensiem en tweede boodskappers:
NA/A
α1
Gq
Fosfolipase verhoog wat lei tot verhoogte ensiemaktiwiteit en verhoogte IP3 en DAG
5-HT
5-HT 2
AcH
M1,M3,M5
H (Histamien)
H1
Glutamaat of aspartaat
mGlu8 (Glutamaat reseptor)
- Ionotropiese reseptore
Reseptor:
Neurotransmitter wat aan reseptor bind:
Na/Ca/Cl -Ioonkanaal wat geopen word
Polarisasie:
Post-sinaptiese potensiaal:
GABA-A
GABA (Beter bekend as γ-aminobottersuur)
Chloor
HIPERpolari-sasie
(IPSP) Inhiberend t.o.v. die SSS
Nikotinies (N)
AcH (Asetielcholien)
Natrium
Depolarisasie
(EPSP) Aktiverend t.o.v. die SSS
Glutamaat reseptore:
- NMDA
- Kainate
- AMPA
Glutamaat
Of
Aspartaat
Natrium/
Kalsium
Depolarisasie
(EPSP) Aktiverend t.o.v. die SSS
5-HT3
(NB uitsondering aangesien al die ander serotonien reseptore metabotropies is)
Serotonien
Natrium
Depolarisasie
Nota: Onthou daar is 2 metabo-tropiese glutamaat reseptore ook. Naamlik mGlu1 en mGlu8 (Sien by metabotropiese tabel)
- (gekry vanuit notas vanaf Anasha Bezuidenhout)
- IPSP - Inhiberende post sinaptiese potensiaal deur bv: gebruik van 'n GABA-agonis in epilepsie en EPSP - Eksitatoriese post sinaptiese potensiaal waar bv: glutamaat wat aand die NMDA resptor bind en depolarisasie veroorsaak.
- Wanneer 'n ligand bind aan 'n kalsium kanaal veroorsaak dit 'n verandering in depolarisasie wat 'n aktiverende post sinaptiese potensiaal veroorsaak.