Content begins here
ELIZE HUMAN
Blog #4
28 Mar 2021, 13:03
Lavender olie word dikwels aanbeveel as n natuurlike angs middel. Dit word gebruik vir aromaterapie deur die limbiese sisteem, die deel van die brein wat emosies beheer, te beinvloed. Hierdie lavender olie kan direk op die vel aangewend word, en word selfs in ''roll-on'' vorm beskikbaar gestel vir noodgevalle.
Chamomile tee word gebruik as n alternatiewe, natuurlike middel vir insomnia. Dit word algemeen beskryf as n matige kalmeermiddel en slaap induseerder. Sy kalmerende effekte is as gevolg van sy antioksidant, genaamd Apigenin. Een koppie tee moet ongeveer 45 minute voor jy gaan slaap gedrink word.
Blog #3
28 Mar 2021, 12:54
Hoe lipiedoplosbaar die middel is.
Geneesmiddel aanvangstyd.
Eliminasie halfleeftyd.
Metabolisme tempo.
Dit kan geneesmiddel ophoping of akkumulasie veroorsaak, dit kan daartoe lei dat die geneesmiddel te vinnig uitgewerk raak en die pasient dan nie meer die kliniese effek daarvan kry nie.
Hoogs oplosbare middels versprei na die brein, hart, niere ensovoorts, en word daarna direk gevolg van die verspreiding na die spiere en vette. Dit kan Dit kan vinnig versprei na en n depot vorm in die spier- en vetweefsel waar dit dan stadig vrygestel kan word.
Dealkilering deur aktiewe metaboliete.
Oksidasie deur die sitochroom P450 mikrosomale oksidatiewe ensiem.
Konjugasie van geoksideerde metaboliete met glukuronsuur om onaktiewe metaboliete te vorm.
Chloorasepam
Diasepam
Chloorasepaat
Prasepam
Chloordiasepoksied
Ketasolam
Dit dra by tot n verlengde werkingsduur.
Oksasepam
Lorasepam
Temasepam
Lormetasepam
Dit kan gebruik word in pasiente waar Sitochroom P450 aktiwiteit vertraag is soos byvoorbeeld bejaardes, neonate, lersirrise pasiente en pasiente wat P450 enisemremmer terapie ontvang.
Dit is die aktivering van die ensiem.
Die aktiewe metaboliet vormende middels is bekend hiervoor.
Dit help met die afbraak van middels sodat dit uitgeskei kan word en nie akkuuleer nie, asook om skakelike metaboliete of aktiewe metaboliete om te skakel na onaktiewe en veilige metaboliete.