Content begins here
LOUISE ETSEBETH
Blog 2
3 Mar 2021, 13:26
- Wat beteken anterograde amnesie en watter middels kan hierdie effek veroorsaak?
-
Anterograde amnesia beteken dat die pasient nie die aksies en gebeurtenisse kan onthou tydens die werking van die geneesmiddel nie. Bv.: Triazolam, Temazepam
- Noem die effekte van die sedatief-hipnotiese middels op die normale slaappatroon en verduidelik wat is die belang daarvan vir die pasiënt.
- BD’e verminder die tyd om aan slaap te raak ® en verhoog die totale slaaptyd (lg. slegs in pt’e wat gewoonlik < 6 ure / nag slaap).
- Verhoog duur van fase 2 NREM
- BD’e het ‘n klein verminderende effek op REM slaap
® Hoë dosisse verminder REM slaap.
- BD’e het ‘n klein verminderende effek op REM slaap
- BD’e verminder die duur van fase 4 NREM ® en verleng die duur van fase 2 NREM
- Zolpidem verminder REM slaap, min effek op SWS
- Toleransie tov effekte op slaappatrone na 1 – 2 weke se gebruik van hipnotika
-
Dus, word die GM gebruik om slapeloosheid in die pasient te behandel e nook die totale slap tyd te vermeerder
- Watter van die sedatief-hipnotika word as aanvullende terapie in anestesie gebruik. Kan jy verduidelik hoekom?
-
Barbiturate: Midazolam, Diazeoam, Lorazepam’
Dit vooroorsaak geheu verlies van voor die operasie wat die tramatiese ervaring verminder op die pasient.
- Watter van die sedatief-hipnotika word as antikonvulsante gebruik?
-
Diazepam, Lorazepam, Fenobarbitoon, Clonazepam, Clobazam
- Wat is die meganisme van die spierverslappende effekte van sommige van die karbamate en die BD’e?
-
Diazepam en Meprobamate: inhibeer polisinaptiese reflekse
- Bespreek die effekte van die sedatief-hipnotika op die respiratoriese en kardiovaskulêre stelsels.
-
Toksiese effekte: Medulêre despressie en dood.
- Terapeutiese dosis betekenisvolle respiratoriese onderdrukking in pulmonêre siekte en kardiovaskulêre onderdrukking in KVS siekte.
-
Respiratoriese en KVS effekte meer uitgesproke met IV toediening).
Blog 1
1 Mar 2021, 10:42
- Watter tipe ioonkanale word op senuselmembrane gevind?
Tipe Ioonkanale wat op senuselmembrane gevind word: 1. Potensiaalbemiddeld en 2. Ligandbemiddeld
- Noem 3 verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale.
- Voltage-gated (Potensiaalafhanklik) ioonkanale reageer op veranderinge in membraanpotensiaal,
- Ligandbemiddelde ioonkanale reageer op chemiese neuro-oordragstowwe wat bind aan reseptoreenhede wat in hul makromolekulêre struktuur voorkom.
Voltage-gated (Potensiaalafhanklik)
- Veranderinge in membraanpotensiaal van sel
- Dra sein oor van selliggaam na terminaal
- Na+, K+ en Ca2+ kanale
Ligandbemiddelde ioonkanale
- Binding van ligand (NT) aan ioonkanaal
- Ionotropiese reseptor
- Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore.
- Ionotropies (binding van ‘n NT aan ‘n ioonkanaal)
- Metabotropies (binding van ‘n NT aan ‘n G-proteiengekoppelde R)
- Klassifiseer die SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en ken die transduksiemeganisme van elke reseptor.
Ionotropies:
- GABAA, Nikotinies, EAA, 5-HT3
Metabotropies:
- Adenielsiklase: B1+2, D1, D2, A2, 5-HT1A+B, M2, GABAA
- Fosfolipase C: A1, 5-HT2, M1, H1
- Verduidelik die verskil tussen 'n EPSP en 'n IPSP en gee voorbeelde van elk.
EPSP: Depolariseerende stroom > veroorsaak dat membraanpotensiaal meer + word > enaktiveer aksie potensiaal (Serotonien)
IPSP: Hiperpolariseerende stroom > veroorsaak dat membraanpotensiaal meer – word > inhibeer aksie potensiaal (GABA)
- Wat is die rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal?
Ca2+ veroorsaak > vryselling van NT’s deur sinaptiese vesikel-eksositose, waar NT’s in die vesikels vrygestel word.