Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

MAURITS HENNING

Default profile image
----------

Blog#9

06 Apr 2021, 20:13 Publicly Viewable
  • Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n Lokale Anestetikum van die volgende tipes vesels met mekaar?
    • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.
    • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.
  • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Gemielineerde vesels word makliker geblok as ongemielineerde vesels.

gemielineerde vesels is kleiner as ongemielineerde vesels.

  • Druk/tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei:

Druk of tassenuwees vuur vinniger seine uit wat selektief geblok word waar dorsale senuwees stadiger geblok word.

2. Maak 'n lys van die effekte van Lokale Anestetikum op ander weefsels.

  • Skeletspier:  Swak blokkerende effek.
  • Hart: Anti-aritmiese
  • blokkeer Na kanale in die hart met die doel om aksie potensiaal te verkort

3. Waarop berus die keuse van 'n Lokale Anestetikum?

  • Werkingsduur van die LA
  • Tipe weefsel waarop die LA moet werk.
  • Prosedure

4. Waarom word oplossings van Lokale Anestetikum soms met CO2 versadig?

Dit sal die effekte van die lokale anestetika versterk, en dien dus as 'n buffer.

5. Watter van die Lokale Anestetikum word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

  • Oksibuprokaïene
  • Bensokaïene
  • Kokaïene

Blog#8

20 Mar 2021, 20:12 Publicly Viewable
  • Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.
KVS

Halotaan: Verlaagde BP. Aritmogene effekte van katesjolamiene. sentetisering van miokardium.

Enfluraan: Geen sentisering van miokardium.

Desfluraan: Minder BP verlaging.

Isofluraan: Minder BP verlaging. Geen sentisering van miokardium.

SSS

Halotaan: Vinnige gladde induksie. Serebrale bloedvloei en verhoogde interkraniale druk.

Enfluraan: Moontlike konvusies.

N2O: Pyn beheer en amnesia veroorsaak.

Respirasie

Halotaan: Geen speeksel brongiale sekresie of hoes nie. Geen irretasie.

Isofloraan: Onderdrukkende effekte.

N2O: Hipoksie. 

Niere Geen
Lewer Halotaan: Hepatotoksies maar raar
uterus  Halotaan: Verlaagde spier kontraksie.
  • Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

Hepatotoksies

Hepoksie

Malignant hipotermie

 

Blog 7

12 Mar 2021, 15:13 Publicly Viewable

Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan?  Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

Geneesmiddels soos fenobarbitoon, fenetoin en karbamasepien beinvloed die PIL se werking deur om die effektiwiteiet van die kontrasepsie te verminder.

n GM soos valproaat is n goeie keuse vir die behandeling van epilepsie by jonger dames.

Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?

n Groot verskil onstaan oor die tydperk wat dit die middels neem om gemetaboliseer word in die verskeie ouderdoms groepe.

Neonate ondergaan baie stadiger metabolisme.

Kinders en babas ondergaan n vinniger metabolisme as volwassenes.

Bejaardes moet laer dosisse ontvang.

In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?

By gm,s wat ensiem inhiberend is bv. gm,s soos valproaat en lamotrigine

 

maurits henning 27369080 alkohol

07 Mar 2021, 22:23 Publicly Viewable

Meganismes ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor kroniese alkohol iname. 

Farmakokineties of metabolies: Verlaagde absorbsie of verhoogde eliminasie van alkohol. 

Farmakodinamies of funksioneel: Verlaagde respons op n sekere hoeveelheid ethanol.

Mikrosomale ethanol oksidase. 

Toksiese effete op lewer en lewer metabolism. 

Progresiewe verlaging van lewer funksie. 

Hepatitis en Sirose. 

Hipoglukemie en vetakumilasie. 

Verhoogde aktiwiteit van lewer Mikrosomale Selle. 

Warnicke-kosakoff-sindroom en hoe om dit te behandel. 

Perifere neuropatie agv tiamien gebrek of Vit B1 gebrek wat ataksie, verwaring en paraliese van gesig spiere Kan veroorsaak. 

Kan behandel met parentale tiamien. 

Fetale alkoholsindroom. 

Bestaan uit teratogeniese effekte, verstandelike vertraging, groeigebrekke, mikrokefalie en onderontwikkeling van middel gesig agv alkohol gebruik wanneer vrou swanger is. 

Farmakokineties interaksies van alkohol gebruik. 

Kroniese gebruik: Verhoog metaboliese transformasie van geneesmiddels. 

Akute gebruik: Verlaagde metabolisme van geneesmiddels. 

GM Interaksies met alkohol waar hul farmakologiese effete gepotensieer word. 

Hoe bloeddruk medikasie. 

Sedatief en hipnotiese medikasie. 

Angs medikasie. 

Skeletspier verslappers. 

 

maurits henning 27369080

04 Mar 2021, 08:28 Publicly Viewable

Tipe ioonkanale wat op senuselmembrane gevind word.

Potensiaal afhanklike kanale en ligandebemiddelde ioonkanale

Verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale.

Potensiaal afhanklike kanale is metabotropies en ligand afhanglike is ionotropiese.Stimulasie van ionotropiese reseptore op ligandbemiddelde kanale is vinniger en stimulasie van metabotropiese reseptore vind stadiger plaas. Potensiaal afhanklike kanale werk deur verandering van die membraanpotensiaal van die sel en ligandbemidelde kanale werk deur binding van n neurotransmitter aan n ion kanaal.

Vergelyking tussen ionotropiese en metabotropiese reseptore.

Ionotropiese resptore word vinniger gestimuleer as metabotropies reseptore waar metabotropiese reseptore n langer effek het.

Klassifikasie van SSS reseptore in ionotropiese en metabotropiese reseptore en die transduksiemeganisme van die reseptore.

Die SSS reseptore in die ionotropiese reseptore is, GABA-A, , glutamaat, 5-HT 3 en nikotinies. Die transduksie meganisme is ligand  bemiddeld. Die SSS reseptore in die metabotropiese respetore is muskarinies , 5-HT, adrenergies, H, DA, GABA-B

Verskil tussen 'n EPSP en 'n IPSP.

EPSP fasiliteer die generasie van n akson potensiaal, waar IPSP die generasie van n akson potensiaal inhibeer.

Rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal.

Vessikels word geprikkel deur Ca-ione en liggand word vrygestel deur hierdie aksie.