Content begins here
MARAIS OOSTHUIZEN
Blog #9
18 May 2021, 13:01
- Unmyelinated fibers and small myelinated fibers are blocked more efficiently than large myelinated fibers.
- Dorsal nerves are more sensitive to blockage than pressure nerves and will be more easily inhibited.
- Heart: Class 1 anti-arrhythmic, Cardiac depression.
- CNS: Visual and auditory disturbances and light headedness.
- Skeletal muscle: No Application.
- For the type of procedure being done and duration of action.
- To increase the onset o local anaesthetic it is used as a buffer. It reduces pain on injection and causes faster onset of action. It will also cause increased concentration.
- Benzocaine, Cocaine and Oxybuprocaine.
Blog #7
16 Mar 2021, 16:40
1. Anti-eleptese middels wat die pil se metabolisme beinvloed:
- Fenobarbitoon
- Karbamasepien
- Okskarbasepien
- Fenotoien
- Topiramaat
Middels wat veilig is tydens gebruik van die pil:
- Leviterasetam
- Lamotrigine
- Gabapentin
- Valprovaat
2. In neonate word middels stadige gemetaboliseer. In babas en kinder word die middels vinniger gemetaboliseer as in volwassenes. In volwassenes is die metabolisme normaal. In bejaardes word die middels stadig gemetaboliseer.
3. Swangerskap en Geneesmiddelinteraksies.
Blog #6
16 Mar 2021, 16:32
- MEOS
- Progressiewe of verhoogde afname in lewerfunksie.
Simptome van Hepatitis en sirrose.
Die newe-effekte op die lewer is erger op vrouens.
Kroniese gebruik kan ook Glukoneogense verlaag.
Verhoogde aktiwiteit van lewemikrosimale ensieme.
3. Dit is neurologiese skade aan die onderste gedeeltes van die brein, talamus en hipotalamus. Kroniese geheusteurnis a.g.v tekort aan tiamien (Vit B). Dit word behandel met onmiddelike toediening van tiamien.
4. FAS is wanneer n swanger vrou alkohol misbruik wat veroorsaak dat die baba misvormd gebore word. Gebruik van alkohol tydens swangerskap lei tot teratogeniese effekte. Die kind kan vestandelik vertraag wees en daar kan groei gebreke wees.
5. Akute alkoholgebruik verlaag metabolisme van geneesmiddels terwyl Kroniese alkoholgebruik metaboliese transformasie van ander geneesmiddels verhoog.
6. Parasetamol
Blog #5
16 Mar 2021, 16:16
- Etanol het n hoe lipofilisiteit en dus kan dit maklik in die liggaam geabsorbeer en versprei word. Etanol kan binne 30 minute sy piekvlakke bereik and die persoon vas. Die volume van distrubusie van etanol hang af van dit totale liggaamswater wat 0.5-0.7 L/kg is. n Groter piek sal in vrouens gevind word omdat hulle minder liggaamswater het. n Volwasse persoon sal binne 7-10g/h alkohol metaboliseer.
- Alkoholdehidrogenase:
Lae en matige hoeveelhede.
Beperkte hoeveelheid NAD (Ko-ensiem): Zero orde kinetika ensiem.
MEOS:
Gemengde funksie oksidase.
Vind plaas by hoe konsentrasie alkohol.
Kroniese gebruik van alkohol verhoog aktiwiteit van MEOS.
- Disulfiram, Metronidasool, Hipoglisemiese geneesmiddels en Kefalosporien.
Hulle inhibeer Aldehied-dehidrogenase en dus hoop asetaldehied op wat tot newe-effekte lei.