Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

DIAN DE JONGH

Default profile image
DIAN DE JONGH

#BLOG 14

07 Jul 2021, 19:53 Publicly Viewable

Meriete/gevare verbonde aan die gebruik van die stimulante wat vir ADHD gebruik word as kognitiewe prestasie bevorderaars:

Die leerders en studente misbruik eintlik die stimulante, want hulle is nie gediagnoseer met ADHD nie, en dus gebruik hulle dit vir ander redes as waarvoor hierdie medikasie voorgeskryf word. 'n Groot aantal leerders en studente misbruik hierdie middels en dit is gevaarlik, want dis nog onduidelik wat die langtermyn gevolge is in terme van die misbruik van hierdie middels. Toleransie kan ook maklik ontwikkel na 'n sekere tyd, omdat die student of leerder later (veral met langtermyn gebruik) meer  van die middel gaan nodig hê om dieselfde effek teweeg te bring as die oorspronklike dosis sodat dit hul kan aanhou help om kognitief te presteer. Afhanklikheid kan ook voorkom met die gebruik van hierdie middels. Die misbruik potensiaal is 'n ernstige veiligheidsprobleem, maar dit kan vermy word deur stimulante te gebruik met 'n lae misbruik potensiaal. Wanneer meer as een kognitiewe prestasie bevorderaar gebruik word kan dit lei tot fisiese en ontwikkelingskade, omdat hierdie middels op onbekende maniere met mekaar kan reageer. Hierdie middels moet verkieslik nie elke dag gebruik word vir kognitiewe bevordering nie, want dit hou amper geen voordele in nie en kan lei tot moontlike skade.  Dit is wel moontlik dat selfs kort termyn gebruik van hierdie middels kan oor 'n lang tydperk, ook 'n impak kan hê. Daar moet ook gekyk word na die balans tussen die voordele en risiko met die gebruik van hierdie middels, want baie keer gaan die middels meer skade doen as wat dit goed doen. 

 

Bronne:

Kaminer, Y. & Bagot, K.S. 2015. Efficacy of stimulants for cognitive enhancement in non-attention deficit hyperactivity disorder youth: a systematic review. Efficacy of stimulants for cognitive enhancement in non-attention deficit hyperactivity disorder youth: a systematic review (nih.gov) Date of access: 10/06/2021

Kelleher, K.J. & Singh, I. 2010. Neuroenhancement in Young People: Proposal for Research, Policy, and Clinical Management.Full article: Neuroenhancement in Young People: Proposal for Research, Policy, and Clinical Management (tandfonline.com)  Date of access: 10/06/2021

#BLOG13

07 Jul 2021, 19:51 Publicly Viewable
  • Jy word genooi om as spreker by die plaaslike hoërskool voor al die onderwysers en leerlinge op te tree en jou onderwerp is: “Alkohol, wat doen dit regtig aan my liggaam?”. Fokus veral op die effekte, “aangenaam” sowel as “onaangenaam”, hoeveel glasies is veilig? Hoe weet ek wanneer ek besig is om ‘n probleem te ontwikkel? Wat kan ek dan doen? Hou jou teikengroep (leerlinge) se ouderdom die hele tyd in gedagte!

 

I have read on the internet what is the affects of alcohol on your body (Pietrangelo, 2018:par. 1). Alcohol starts to effects your body the first sip you take. When people drink on occasions like a glass of wine with dinner isn’t a cause for concern, but the cumulative effects have its toll. A glass a day may cause a little damage to your overall health. There are many effects on your brain and body. Your brain will shrink, because of long-term exposure to alcohol can shrink the frontal lobes of your brain. You can have blackouts- it will interfere with your memories and you will forget what you did the night when you were drinking. Alcohol can change your typical behavior and can’t make smart decisions. When you’re a alcoholism and you sudden withdrawal, it may cause hallucinations. Slurred speech is the first symptoms of alcohol consumption. Chronic drinkers are more likely to get throat, mouth, esophagus and breast cancer. Drinking alcohol frequently, lead to lung infection which means that you’re immune system will stumble to fight off viruses. Chronic alcohol drinkers lead to cardiovascular disease, liver damage and pancreatitis. Drinking alcohol can lead to frequent diarrhea that damage your intestine and you can get stomach distress like bloating, gas and painful ulcers. Chronic drinkers effects your infertility and erectile dysfunction. When a pregnant woman drinks a lot, the baby can get Fetal Alcohol Syndrome and problems with mental developments. Alcohol effects your coordination like the ability to balance or walk.

 

  • Jy word genooi om as spreker by ‘n plaaslike Vroue-Organisasie op te tree. Dit is ‘n groep van hoofsaaklik middeljarige tot ouer vroue. Jou onderwerp: “Is dit gevaarlik om kalmeer- en slaapmiddels te gebruik?”

Common side effects of prescription sleeping pills such as Lunesta, Sonata, Ambien, Rozerem, and Halcion may include:

  • Burning or tingling in the hands, arms, feet, or legs
  • Changes in appetite
  • Constipation
  • Diarrhea
  • Difficulty keeping balance
  • Dizziness
  • Daytime drowsiness
  • Dry mouth or throat
  • Gas
  • Headache
  • Heartburn
  • Impairment the next day
  • Mental slowing or problems with attention or memory
  • Stomach pain or tenderness
  • Uncontrollable shaking of a part of the body
  • Unusual dreams
  • Weakness

It's important to be aware of possible sleeping pill side effects so you can stop the drug and call your doctor immediately to avoid a more serious health problem.

Can I Be Allergic to Sleeping Pills?

Yes -- people can have an allergic reaction to any medicine, which could be related to either the active ingredient of the medicine itself or to any of its inactive ingredients (such as dyes, binders or coatings). People who have an allergic reaction to a specific sleeping pill should avoid it. It's important to talk to your doctor at the first sign of these serious side effects, including:

  • Blurred vision or any other problems with your sight
  • Chest pain
  • Difficulty breathing or swallowing
  • Feeling that the throat is closing
  • Hives
  • Hoarseness
  • Itching
  • Nausea
  • Pounding heartbeat
  • Rash
  • Shortness of breath
  • Swelling of the eyes, face, lips, tongue, or throat
  • Vomiting
  • Is It Dangerous to Combine Sleeping Pills and Alcohol?
  • Yes. Mixing alcohol and sleeping pills can have additive sedating effects from both drugs, and the combination can cause someone to stop breathing, which could cause death. Sleeping pill labels warn against using alcohol while taking the drug.
  • Also, you should not eat grapefruit or drink grapefruit juice while taking some sleeping pills. Grapefruit increases the amount of the drug absorbed into your bloodstream and how long it stays in the body. That can cause over-sedation.

 

SOURCES:

  • American Academy of Family Physicians: "Insomnia: How to Get A Good Night's Sleep."
  • FDA: "Side Effects of Sleep Drugs."
  • American Academy of Sleep Medicine: "Preventing Parasomnias."
  • National Institute of Neurological Disorders and Stroke: "Brain Basics: Understanding Sleep."
  • Medline Plus: "Aging Changes in Sleep."
  • News release, FDA.

#BLOG 14

07 Jul 2021, 19:49 Publicly Viewable

Blog#14
Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:
Van hierdie stimulante word ook dikwels deur leerlinge en studente gebruik/misbruik as kognitiewe prestasie bevorderaars.  Doen ‘n soektog op die internet en stel ‘n verslag saam oor die meriete/gevare verbonde aan hierdie praktyk.
Alle verslawende middels aktiveer die mesolimbiese dopaminergiese sisteem wat in ventral tegmentale area (VTA) ontspring en o.a na nucleus accumbens (beloningsentrum) projekteer 
Meganismes:
–    Binding aan G-proteïengekoppelde R’e
(Opioïede, kannabinoïede, GHB, LSD * Disinhibisie van DA neurone)
–    Binding aan ionotropiese R’e en ioonkanale
(Nikotien, alkohol, BD, Fensiklidien, ketamine  Disinhibisie van DA neurone)
–    Binding aan monoamientransporters
(Kokaïen, amfetamien, ecstacy  Blok DA heropname)
    *Wegneem van die inhibitoriese effek van GABA op DA-ergiese neurone → Verhoogde DA –ergiese stimulasie van Nucleus accumbens. 
Kaffeïen en Nikotien
•    Wettig, t.s.v. nadelige mediese effekte
•    Tabakgebruik: Resp., KVS en neoplastiese siekte
•    Psigologiese en fisiese afhanklikheid
•    Kaffeïenonttrekking: letargie, 
geïrriteerdheid, hoofpyn
•    Nikotien: angs, geestesongesteldheid
•    Toksisiteit: oormatige SSS stimulasie, 
tremore, insomnia, senuagtigheid, 
KVS stimulasie, aritmieë
(nikotien: ook asemhalingsverlamming)
HULPMIDDELS OM OP TE HOU ROOK:
Varenicline (Champix)    Gedeeltelike agonis op ACh-N (α2β2)subtipe nikotiniese reseptor, verminder die “beloningseffekte” van nikotien, verminder belustigheid (craving) en help met onttrekking.
Rimonabant    Teen rookbegeerte. = ‘n Agonis op kannabinoïed reseptore.
Bupropioon (Zyban) – DA heropname remmer
Nikotien (plakkers, kougom, sproeie, elektroniese sigarette ens)
    Amfetamiene
(Dekstroamfetamien, metamfetamien)
Amfetamienverwantes:
•    DOM, MDA, MDMA (“ecstacy”)
•    MDMA: fasiliteer interpersoonlike kommunikasie, tree op as ‘n seksuele bevorderaar
•    PET: gereelde gebruikers, verlies aan serotonergiese neurone.
Euforie, selfversekerdheid
Chroniese hoë dosisse: Psigoses, moeilik om van skisofrenie te onderskei
Oordosis: agitasie, rusteloosheid, tagikardie, hipertermie, hiperrefleksie, konvulsies
Toleransie, onttrekking: ↑ eetlus, lomerigheid, moegheid, depressie
Behandeling:
AD’e soms aangedui
Ondersteunende behandeling: beheer liggaamstemperatuur, beskerm teen konvulsies.

•    Flakka (α-Pyrrolidinopentiophenone) = Zombie drug
    Kokaïen
“Super speed”
Vry basis vorm “crack” word gerook
Euforie, selfversekerdheid, wakkerheid
Oordosis: fataal a.g.v. aritmieë, 
konvulsies, resp ↓
Kardiale toksisiteit: blokkade van NA heropname, LA eienskappe: konvulsies
potente vasokonstriktor: erge hipertensie, miokardiale infarkte en beroertes
Behandeling:
•    Geen spesifieke teengif
•    Onttrekking: d/s as amfetamien, AD’e soms aangedui.
Teratogeniese effekte

#BLOG 14

07 Jul 2021, 19:47 Publicly Viewable
  • Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
    • Fensiklidien
    • LSD
    • Psilosibien
    • Mescaline
    • Scopolamine
    • Ketamine
  • Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?

Psigoses algemeen, belemmerde oordeelsvermoë lei tot roekelose gedrag (voel hul kan bv. ‘n leeu aanvat)

Psigedeliese, “mind revealing” effekte

Ook somatiese effekte:

naarheid, swakheid, parestesieë

Paniekreaksies, “bad trips” (terugval na die effekte jare nadat hy die middels geneem het)

 

  • Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Oordosis: Nistagmus (onwillekeurige ritmiese beweging van oë, stadig in een rigting, vinnig na ander), erge hipertensie, konvulsies, mag fataal wees.

Behandeling na oordosis: Bensodiasepiene en selfs antipsigotikums

 

  • Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
    • Bensodiazepines vir agitasie
    • IV vloeistof in die geval van hipotensie
    • Binne 1 uur na oordosis: geaktiveerde koolstof

#BLOG13

07 Jul 2021, 19:44 Publicly Viewable

Pyn is ‘n onaangename, subjektiewe sensoriese en emosionele ervaring geassosieer met werklike of potensiële weefselskade. Pyn het ‘n intensiteit en jy kan dit beskryf vanaf ‘n skaal van 0-10 hoe seer jy het. Pyn het ook ‘n karakter soos n skerp, dowwe, brandende, aching (seer) pyn.

Wanneer jy seer kry is daar spesiale weefselbeskade senuweeselle, nococeptives, wat dan seine stuur na die spinale koord en dan na die brein. Die korteks gedeelte in  die brein bepaal wat om te doen met die pyn seine. Daar is ‘n ander sisteem met interneuron breinselle, wat die seiliens netwerk genoem is,en dit  bepaal waarop die liggaam moet fokus. Daar is motor pathways wat geaktiveer word wat vir jou sê om bv. Jou hand van n warm plaat af te haal.

Die sisteme is dieselfde vir almal maar die sensitiwiteit is wat verskil by mense en hoe mense pyn hanteer.

Daar is verskillende medisyne wat help vir verskillende tipes pyn. Non presciptive pyn medisyne kan op die selle werk waar die pyn seine begin het. Ander sterk pyn medikasie  en innistetics werk deur aktiwiteit van die pyn sensasie te verlaag of die bevordering van ons hanteringstelsel/ endorfiene. Party mense kan pyn hanteer deur sekere metodes te gebruik wat afleding, meditation insluit.

#BLOG11

02 May 2021, 11:27 Publicly Viewable

Noem 'n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en noem hoe dit van mekaar verskil in terme van sterkte en newe-effekte.
Alifaties - voorbeeld Chloorpromazine

Piperidine - byvoorbeeld Perisiasien

Piperazine - voorbeeld Fluphenazine

Die alifatiese en piperidien-afgeleides het dieselfde eienskappe. Hulle het 'n lae sterkte. Het min ekstra piramidale newe-effekte, veroorsaak ernstige kalmering. Kan sterk antikolinerge effekte oplewer, kan posturale hipotensie veroorsaak en kan kardiotoksies wees.

Die piperazine-afgeleide het 'n hoër sterkte. Het 'n hoër risiko vir die ontwikkeling van ekstra piramidale newe-effekte. Het swakker antikolinerge effekte en laer kanse om posturale hipotensie te veroorsaak. Veroorsaak minder verdowing en is minder kardiotoksies.

Watter reseptore word veral geblokkeer deur die tipiese antipsigotiese middels?
Die tipiese anti-psigotiese middels blokkeer hoofsaaklik die mesolimbiese Dopamine-2 reseptore.

Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die tipiese middels?
Die atipiese middels werk hoofsaaklik deur die Serotonin-2A reseptore te blokkeer, in plaas daarvan om die Dopamine-2 reseptore te blokkeer, terwyl die tipiese middels werk deur die aktiwiteit van die Dopamine-2 reseptore te blokkeer.

Watter van die reseptore wat deur die ouer geneesmiddels geblokkeer word, verminder die risiko van ekstrapiramidale newe-effekte?
Die blokkade van Dopamine-2 reseptore verminder die risiko van ekstrapiramidale newe-effekte.

Watter van die ouer middels het 'n hoë voorkoms van ekstrapiramidale newe-effekte? Wat is die rede hiervoor?
Piperazineverbindings, as gevolg van die hoë sterkte en die feit dat dit 'n hoë affiniteit het vir Dopamine-2-reseptore.

As gevolg van watter reseptor (s) blokkade het die alifatiese groep middels 'n hoë voorkoms van outonome newe-effekte?
Muskariene reseptore blokkeer

Brand, L.Prof. 2021. Leereenheid 9: Anti-psigotiese middels en litium. Ongepubliseerde lesingnotas oor efundi, FKLG 312. Potchefstroom: NWU. [PowerPoint-aanbieding].

#BLOG10

28 Mar 2021, 19:33 Publicly Viewable

Dopamine agoniste en Anticholinergiese middels is belangrik by die behandeling van Parkinsonisme.

Amantadine het n metaffinoiede potensieerende effek op dopamien deur vrystelling van DA te verhoog, DA sintese te verhoog en die heropname van DA te blokkeer. Dit is ook n NMDA antagonis en het antidiskinetiese effek. Adenosien A2 antagonis, adenosien inh D2.

Dit werk deur dopamien nie weer te heropneem of te metaboliseer nie en dus bly die konsentrasie van die dopamien hoog.

Ergotderivaat- broomkriptien

Pramipexole, ropinirole,Broomkriptien is nie- ergortderivate

Neurobeskermende middels: pramipexole. Dit kan die afbraak en verlies van die neurone beskerm.

MAO-B remmers verhoog die dopamien konsentrasie in SSS. dit het n neurobeskermende effek en n afname van progressie van siekte.

COMT remmers metaboliseer l-dopa na 3-o-metieldopa toe wat kompeteer vir transport met l-dopa en so die vlakke van l-dopa verhoog wat die dopamien vlakke indirek verhoog.

Istradefillien is n adenosien alfa2 antagonist

Safinamied verhood dopamien aktiwiteit deur MAO-B te inhibeer en om DA heropname te inhibeer en minder glutamaat vrystel.

#BLOG9

28 Mar 2021, 19:29 Publicly Viewable

1. Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?

  • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Klein en gemiëlineerde vesels word dus makliker geblok in vergelyking met groot en ongemiëlineerde vesels wat minder sensitief is tot die blokkade by die lokale anestetikum.

  • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Die dorsale senuwees wat impulse gelei, is dus meer sensitief vir die blokkering en word ook sodoende vinniger geblokkeer as druk / tas senuwees.

2. Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.

  • Hart: Die Na2+ kanale word geblokkeer in die hart, wat die aksie potensiaal verkort en die refraktêre periode verleng en dus kan anti-aritmiese effekte tot gevolg wees, word gewoonlik veroorsaak deur Klas 1 anti-aritmiese middels bv. Lidokaïen.
  • Skeletspier: Swak blokkerende effekte kom na voor, dus is daar geen kliniese toepassing nie.
  • Kokaïen: Het ’n effek op die gemoedstoestand, verhoog dus die gemoedstoestand. Kan ook die sentrale katesjolamien-gemedieerde neurotransmissie beïnvloed, wat dus die NA heropname kan blokkeer.

3. Waarop berus die keuse van ‘n LA?

  • Dit hang af van hoe lank die lokale anestetika gebruik gaan word (aantal tyd).
  • Waarvoor die anestetikum gebruik gaan word (die kliniese gebruik daarvan).
  • Hoe lank die anestetikum se werkingsduur is (werkingsduur).

4. Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Dit potensieer die lokale anestetikum, wat beteken dat die aanvang van werking versnel word.

5. Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

  • Kokaïen
  • Bensokaïen
  • Oksibuprokaïen

#BLOG8

28 Mar 2021, 19:24 Publicly Viewable

Compile a table, listing the major effects on every system (cardiovascular, CNS, renal, hepatic and uterus) for all the inhalation anaesthetics. This table is important when it comes to the selection of drugs in certain individuals.

HALOTHANE

 

CNS

  • Fast smooth induction, stadiumII absent
  • Increases cerebral blood flow and intracranial pressure

Autonomic

  • Bradycardia

CVS

  • Decreased Blood pressure
  • sensitised myocardium for arythmogenic effects of catecholamines

Respiratory

  • No saliva, bronchial secretions or cough

Musculo-skeletal 

  • Skeletal muscle relaxing effects stadium III
  • Increases action non-depolarisation
  • Decreased action depolarisation
  • Post-operative shaking - Hypoxia

Uterus

  • Decreased muscle contractions
  • External twisting of baby

Liver

  • Hepatotoxic (rare, unpredictable)

ENFLURANE

 

CNS

  • Fast, smooth induction convulsions

CVS

  • No sensitisation of the myocardium
  • Les suppression than Halothane

Respiratory

  • More decrease than halothane

ISOFLURANE

 

CNS

  • Faster induction and recovery than halothane

CVS

  • Less suppression than halothane and enflurane
  • No sensitisation of myocardium

Respiratory

  • Potent decreasing effect
  • Strengthens because of potent skeletal muscle relaxing effect

DESFLURANE

 

CNS

  • Even faster induction and recovery than isoflurane
  • Increased cerebral blood flow and intracranial pressure

CVS

  • Less suppression than halothane and enflurane

Respiratory

  • Strong smell
  • Irritate airways
  • If used as induction drug it leads to cough
  • Shortness of breath 
  • Laryngospasm

SEVOFLURANE

 

Musculo-skeletal

  • Potentiate the effects of the non-depolarising muscle relaxants like the other halogenated ethers

NITROUS OXIDE

 

CNS

  • Weak anesthetic
  • Potent analgesic
  • Amnesia

CVS

  • No effect

Respiratory

  • Pure nitrous oxide causes hypoxia
  • Always ix with oxygen or air.
  • Recovery phase: fast diffusion from blood to alveoli

Musculo-skeletal

  • No skeletal muscle relaxation

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.

Nefrotoksisiteit

Hematotoksisiteit – Die geneesmiddels kan CO vervaardig, wat dus die suurstof in die weefsel verminder.

Hepatotoksisiteit – Kan gebeur as gevolg van Halotaan.

Tetratogenisiteit – Kan gebeur as gevolg van Halotaan, Enfluraan, Isofluraan, Desfluraan en Sevofluraan

Halotaan: hepatotoksies, intrakraniale druk verhoging

Enfluraan: Kan konvulsies veroorsaak. Oorwegend onderdrukking op alle sisteme

Isofluraan: Potente onderdukkende respiratoriese effek

Desfluraan: Irriterende effek op lugweg, verhoogde intrakraniale druk

Sevofluraan: Chemies onstabiel 

N2O: hipoksie indien suiwer N2O ingeasem word.

#BLOG7

10 Mar 2021, 21:55 Publicly Viewable

Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan?  Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

-Omrede sommige anti-epileptiesemiddels die hepatiese sitochroom P450 ensiem induseer, estrogeen en progesteroon word omgeskakel na hul onaktiewe metaboliet. Dus verlaag die serum konsentrasie van hormone wat in orale kontrasepsie gevind word.

-Beïnvloed- Phenobarbital, Phenytoin, Carbamazepine, Felbamate, Oxcarbazepine, Topiramate

-Veilig – Valproaat suur, Lamotrigine, levetiracetam

Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?

  • Vigabatrin
  • Leviterasetam
  • Gabapentin
  • Pregabalin

Kinetika van die middels wat deur ouderdom beïnvloed word (vanaf neonate tot by bejaardes):
•    Neonate het ‘n stadiger metabolisme dus moet kleiner dosisse gegee word, gewoonlik Fenobarbitoon, omdat daar min ervaring met die nuwe middels is.
•    Babas en Kinders het ‘n baie vinniger metabolisme as volwassenes en dus lyk dit of hulle dosisse altyd hoër is.
•    Bejaardes moet altyd kleiner dosisse toegedien word.

Gevalle waar plasmabloedvlakmonitering aangedui is:
•    By geneesmidels wat ensieminhiberende aktiwiteite het bv. Valproaat, Fenotoïen, Fenobarbitoon en Lamotrigine.
•    Wanneer Fenotoïen gebruik word, omdat dit ‘n versadigbare metabolisme in die lewer het.
•    Die plasmabloedvlakke moet ook gemonitor word wanneer die persoon op orale kontrasepsie (die pil) is.