Content begins here
LETITIA PRINSLOO
BLOG #13
01 May 2021, 11:49
BLOG #13
- Bespreek die moontlike werkingsmeganismes van litium.
- Litium beïnvloed cAMP, IP3 en DAG tweede boodskapper sisteme. DAG 2de boodskapper sisteme word beinvloed deur die verlaging van verskeie ensieme wat noodsaaklik is vir die omskakeling en ook hersirkulering van membraanfosfoinositiede. DAG en IP3 is ook belangrik vir monoamiene en cholienergiese neurotransmissie.
- Wat is litium se terapeutiese indeks en wat is die kliniese belang daarvan?
- Litium se terapeutiese indeks is 0.5 – 1.5 mM. n Waarde meer as 2 mM kan moontlik toksies wees. Litium beskik oor ‘n klein/ noue terapeutiese indeks en gebruik hiervan kan spoedig toksiese plasma konsentrasies veroorsaak. Daarom is dit noodsaaklik om bloed plasma vlakke gereeld te monitor en te neem.
- Wanneer word litium as enkelmiddel gebruik en in watter gevalle en met watter tipe middels word litium gekombineer?
- Ekelmiddel: Litium word as monoterapie gebruik vir die voorkoming van maniese en hipomaniese episodes asook vir die behandeling van akute maniese episodes.
- Kombinasie: Valproaat en litium word in kombinasie gebruik vir akute maniese fase, as die pasient nie reageer op litium as enkelmiddel nie. Litium word ook in kombinasie met antidepressante gebruik vir die behandeling van weerstandbiedende of herhalende eenpolige depressie en aggressiewe of selfverminkende gedrag
- Noem 3 klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan hê. Lig jou antwoord toe met gepaste geneesmiddelvoorbeelde.
- Die renale suiwering kan verminder word (toksisiteit word verhoog) deur tiasieddiuretika, nuwe NSAID's, ACE-remmers en fluoksetien.
- Renale klaring/ suiwering van litium word verhoog deur teofillien en kafeïen.
- Litium is neurotoksies in kombinasie met karbamasepien, kalsium remmers, losartan, metieldopa, metronidasool en fenitoïne.
- Noem die belangrikste newe-effekte van litium.
- Tremore
- Sedasie
- Ataksie
- Afasie
- Poliurie
- Nokturie
- Nefrogene diabetes insipidus
- Spierswakheid
- Moegheid
- Polidipsie
- Tiroïed vergroting
- Leukositoses
- Edeem
- Aknee
- Alopesie
- Seksuele disfunksie
- Massatoename
- Wat is die status van litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie?
- Litium word geassosieer met 'n verhoogde voorkoms van aangebore kardiovaskulêre afwykings, maar die voorkoms is baie laag. Gebruik van litium tydens swangerskap kan lei tot litium toksisiteit in die ongebore baba en ook abnormaliteite soos n onderontwikkelde hart. Soos genoem is die voorkoms laag en as die risikovoordeel oorweeg word, kan die gebruik van litium tydens swangerskap voortgesit word.
- Litium word wel in hoë konsentrasies in borsmelk uitgeskei en dus word borsvoeding nie aanbeveel nie.
- Noem 3 ander belangrike indikasies vir litium.
- Skisofrenie
- Gemoedstabiliseerder
- Anti-depressant
- Evalueer die volgende geval en motiveer jou aanbevelings volledig:
- Die NSAID veroorsaak verminderde opruiming van die litium en daarom veroorsaak dit 'n toename in die gewig van die pasiënt en ander newe-effekte van litium begin ontstaan.
- Diuretikums verhoog die uitskeiding van water en kan die rede wees vir haar moegheid, naarheid, bewerigheid en droeë mond simptome. Pasient ervaar n mate van dehidrasie.
- Ek sou eerder aanbeveel dat die pasiënt Tylenol (paracetamol) gebruik vir die pyn van haar spierbesering. Dit het ook geen interaksie met die litium nie.
BLOG #11
30 Apr 2021, 08:55
BLOG #11
- Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?
- Alifatiese syketting:
Voorbeeld: chloorpromasien.
Lae potensie (hoë dosisse word vereis, omrede dit nie so sterk aan D2 reseptors bind nie).
Min ekstrapiramidale versteurings.
Erge verdowing/ sedasie.
Gewigstoename – H1 blokkade.
Sterk antikolinergiese effekte (muskariene reseptore word geaffekteer).
Kardiotoksies (affekteer die hart se muskariene reseptore).
Sterk a-litiese effekte (posturale hipotensie)
- Piperidien-syketting:
Voorbeeld: tioridasien.
Lae potensie (hoë dosisse word vereis, omrede dit nie so sterk aan D2 reseptors bind nie)
Min ekstrapiramidale versteurings.
Erge verdowing/ sedasie.
Gewigstoename – H1 blokkade.
Sterk antikolinergiese effekte (muskariene reseptore word geaffekteer).
Kardiotoksies (affekteer die hart se muskariene reseptore).
Sterk a-litiese effekte (posturale hipotensie)
- Piperasien syketting/ derivate:
Voorbeeld: flufenasien.
Hoë potensie.
Meer ekstrapiramidale versteurings.
Minder verdowing/ sedasie.
Swakker antikolinergiese effekte
Swakker a-lities effekte.
Minder KVS effekte.
- Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?
- Die mesolimbiese dopamien 2-reseptore word geblokkeer.
- Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?
- Atipiese middels is serotonien 2A-remmers (5-HT2A-reseptor remmers).
- 5-HT2A-reseptor blok meer as dopamien 2-reseptor remmers.
- Tipiese middels blokkeer D2-reseptore.
- Atipiese middels het ook sterk blokkerende effekte van muskariniese 1-reseptore, histamien 1-reseptore en alfa 1-reseptore.
- Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?
- Dopamien 2-reseptore word geblokkeer en dit verminder die risiko van ekstrapiramidale newe-effekte
- Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede?
- Piperasien verbindings (risperidoon en paliperidoon), omdat dit 'n hoë potensie en 'n hoë affiniteit vir dopamien 2 reseptore het. Die middels antagoneer D2. Dit sal lei tot ‘n afname in die dopamienfunksie wat ekstrapiramidale effekte veroorsaak.
- A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?
- Het sterk a-litiese effekte.
- Blokkeer alfa 1-reseptore.
- Veroorsaak outonome newe effekte soos posturale hipotensie.
BLOG #10
26 Apr 2021, 13:15
BLOG #10
- Watter twee hoofgroepe middels is belangrik by die behandeling van Parkinsonisme?
- Middels wat die dopamine aktiwiteit verhoog.
- Middels wat die cholinergiese aktiwiteit verlaag.
- Hoe werk amantadien as n antiparkinsonistiese middel?
2.1 Amantadien is ‘n metaffinoiede potensieerder van dopamien. Amantadien verhoog dis die vrystelling van dopamien, sowel as die sintese van dopamine. Amantadien verhoog ook die heropname van dopamien blokkeerders. Dit is ‘n NMDA antagonis weens die middel se antidiskinetiese effekte. Die middel is ook ‘n adenosien A2 anatagonis. Dit inhibeer die D2 reseptorfunksies wat lei tot verhoogde dopamien vrystelling.
- Bespreek die werkingsmeganismes van die antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasie op ‘n indirekte wyse verhoog.
3.1 Amantadien:
Amantadien is ‘n metaffinoiede potensieerder van dopamien. Amantadien verhoog
dis die vrystelling van dopamien, sowel as die sintese van dopamine. Amantadien
verhoog ook die heropname van dopamien blokkeerders. Dit is ‘n NMDA antagonis
weens die middel se antidiskinetiese effekte. Die middel is ook ‘n adenosien A2
anatagonis. Dit inhibeer die D2 reseptorfunksies wat lei tot verhoogde dopamien
vrystelling
-
- Entakapoon: COMT-remmers:
COMT-ensieme metaboliseer L-dopa na 3-O-metieldopa. 3-OMD en L-dopa kompeteer dan vir aktiewe transportprosesse. COMT-remmers verleng egter die werkingsduur van L-dopa, terwyl dit die perifere metabolisme verminder en biobeskikbaarheid verbeter.
-
- Rasagilien en Selegilien: Selektiewe MAO-B remmers:
Inhiberende selektiewe MAO-B ensieme inhibeer dopamien se metabolisme en verhoog dan die dopamien konsentrasie in die SSS.
- Watter van die dopamienagoniste is ergotderivate en watter nie?
Ergotderivate: Broomkriptien
Nie-Ergotderivate: Pramipeksool en Ropinirool.
- Maak ‘n lys van die spesifieke dopamienreseptore wat deur elke agonis gestimuleer word.
- D2 Agoniste: Ropinirool en Broomkriptien
- D3 Agoniste: Pramipeksool
- Watter van hierdie middels word as neuronbeskermende middels geklassifiseer? Wat beteken dit?
- Pramipeksool
- Selegilien & Rasagilien wat selektiewe MAO-B remmers is. MAO-B remmers voorkom dat MPTP omgeskakel word na MPP+. Dit beskerm teen die voorkoms van Parkinsonisme.
- Wat is die belang van Monoamienoksidase B (MAO-B) selektiewe middels by die behandeling van Parkinsonisme?
7.1 Selektiewe MOA-B remmers het ‘n voorkeur vir dopamien as ‘n substraat. 7.2 Dit het tot gevolg dat dopamien konsentrasies in die SSS sal verhoog.
- Hoe werk die COMT-remmers in Parkinsonisme?
-
- COMT-ensieme metaboliseer L-dopa na 3-O-metieldopa. 3-OMD en L-dopa kompeteer dan vir aktiewe transportprosesse, omdat dit lei tot verhoogde plasmavlakke van 3-OMD wat swak terapeutiese respons met L-dopa het. COMT-remmers verleng egter die werkingsduur van L-dopa, terwyl dit die perifere metabolisme verminder en biobeskikbaarheid verbeter.
- Hoe werk Istradefilien? Dit is ‘n adenosien A2 antagonis. Wat lei tot die verhoging van dopamien aktiwiteit.
- Bespreek die werkingsmeganisme van safinamide
10.1 Safinamied is n middel met n tweeledige werkingsmeganisme. Safinamied verhoog dopamien aktiwiteit deur die potente omkeerbare inhibering van MAO-B. Safinamied inhibeer ook heropname van dopamien, terwyl dit die glutamaat vrystelling verlaag.
BLOG #9
26 Apr 2021, 13:14
BLOG #9
- Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
- Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels: Gemielineerde kleiner vesels sal makliker geblokkeer word as groter ongemielineerde (groter) vesels.
- Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei: Impuls geleidende dorsale senuwees is meer sensitief vir blokkering as wat druk/ tassenuwees is. Dorsale senuwees sal dus makliker geinhibeer word.
- Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
- Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels soos Lidokaïen wat Natrium kanale in die hart blokkeer. Veroorsaak dat die aksie potensiaal verkort en die refraktere periode verleng word.
- Skeletspier: Het n swak blokkerende effek en geen kliniese toepassing nie.
- Waarop berus die keuse van ‘n LA?
- Die kliniese gebruik
- Die aantal tyd benodig
- Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
4.1 CO2 sal die lokale anestetika se aanvang van werking versnel.
- Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
- Bensokaïene
- Oksibuprokaïene
- Kokaïene
BLOG #8
26 Apr 2021, 13:13
BLOG #8
- Stel vir jou 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, en ook die uitsonderings aandui. Die tabel is belangrik as dit by die keuse van middels kom.
Inhalasie: |
KVS: |
SSS: |
Respirasie: |
Niere, Lewer en Uterus: |
Halotaan |
Verlaag BP. Miokardium sal gesensiteer word. |
Beinvloed serebrale bloedvloei. Verhoog die intrakraniale druk. Vininge, gladde induksie. Stadium II is egter afwesig. |
Afwesigheid van speeksel-brongiale sekresie en hoes. |
Uterus: Verlaag spierkontraksiesLei tot eksterne draaiing van die baba. Lewer: Hepatotoksisiteit. Halotaan word deur die lewer gemetaboliseer. |
Enfluraan |
Het minder BP verlaging as Halotaan. |
Vininge, gladde induksie, soms ook konvulsies. |
Meer respiratoriese verlaging as Halotaan |
|
Isofluraan |
Verlaag BP minder as Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie. Vinniger herstel. |
Het n sterk/ potente onderdrukkende effek. |
|
Sevofluraan |
Verlaag BP minder teenoor Halotaan en Enfluraan. |
Het n vinniger induksie en herstel tot gevolg as wat Isofluraan het. Serebrale bloedvloei verhoog. Intrakraniale druk verhoog. |
Is minder irriterend in die lugweë as wat Desfluraan is. |
|
Desfluraan |
Verlaag BP minder as Halotaan en Enfluraan. |
Vinniger induksie en herstel as wat Isofluraan het. Serebrale bloedvloei verhoog. Intrakraniale druk verhoog. |
Het n potente reuk. Irriteer die lugweë. Hoes tot evolg. Lei tot asemnood Laringosasma. Vermy as gebruik as n induksie middel |
|
N20 (Stikstofmonoksied) |
Geen effek. |
Swak anestesie. Amnesia. Is n sterk/ potente analgetikum. |
Suiwer N20 kan n suurstof tekort veroorsaak naamlik Hipoksie. |
- Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels:
- Gebruik van Halotaan kan lei tot Bradikardie.
- Desfluraan irriteer die respiratoriese sisteem.
- Hepatoksisiteit, nier skade deur gebruik van Halotaan inhalasie middel.
- Konvulsies weens gebruik van Enfluraan inhalasie middel.
- Hipoksie deur gerbuik van Halotaan of N2O
- Laringospasma agv Desfluraan en Sevofluraan.
BLOG #7
26 Apr 2021, 13:12
BLOG #7
- Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Anti-eleptiese middels wat die pil se metabolisme beinvloed is:
- Perampenel (verminder levonorgestrel-bevattende voorbehoedmiddels)
- Fenobarbitoon
- Fenitoïen
- Karbamasepien en
- Okskarbasepien
- Topiramaat
Die middels verminder die effektiwiteit van die orale voorbehoedpil. Dit lei tot verhoogde swangerskappe en die moontlikheid van teratogene effekte by hierdie swangerskappe.
Middels wat veilig is tydens die neem van die pil is:
- Valproaat
- Lamotrigine
- Gabapentin
- Leviterasetam
- Vigabatrin
Kan orale voorbehoedmiddels ook die effektiwiteit van die anti-epileptiese middels beïnvloed?
- Ja, orale voorbehoedmiddels kan die serumvlakke van middels soos Lamotrigine en Valproate verlaag.
- Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
Neonate het 'n stadiger metabolisme en behoort dus laer dosisse te kry, omrede die middels stadiger gemetaboliseer word. Babas en kinders het n vinniger metabolisme as volwassenes en behoort hoër dosisse te kry. Volwassenes neem normale dosisse, omrede hul n normale metabolisme het. Laer dosisse benodig vir geriatriese pasiënte as gevolg van n stadiger metabolisme en verminderde nierfunksie.
- In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?
- Waar proteïenbinding plaasvind en in sekere siektes wat proteïenbinding kan beïnvloed.
- Gevalle soos gevalle chroniese nierversaking
- Lewersiektes
- Hipoalbuminemie
- Brandwonde
- Swangerskap
- Ondervoeding,
- Ouderdom/ bejaardes/ geriatriese pasiente
- Waar verplasingsmiddels betrokke is
- By moontlike geneesmiddelinteraksies
- Om te monitor of daar enige newe effekte is
- Indien die geval hoeveelhede of konvulsies nie afneem nie
BLOG #6
26 Apr 2021, 13:11
BLOG #6
- Watter moontlike meganismes is ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor chroniese alkoholinname?
- Mikrosomale etanol oksidasie (MEOS) se aktiwiteit verhoog met die chroniese gebruik van alkohol, dit kan geinduseer word en is gedeeltelik verantwoordelik vir toleransie.
- Watter toksiese effekte het chroniese alkoholgebruik op die lewer en lewermetabolisme?
- Lei tot progressiewe of verhoogde, afname in lewerfunksie.
- Lei tot simptome van Hepatitis of sirrose. Die lewerselle verhard wat lewerfunksie belemmer.
- Newe-effekte van chroniese alkoholgebruik op die lewer is erger op vrouens as op mans.
- Chroniese gebruik van alkohol kan ook Glukoneogenese verlaag. Dit verander hipoglukemie en vetakkumulasie.
- Lewermikrosomale ensieme se aktiwiteit verhoog.
- Wat is Wernicke-Korsakoff-sindroom en hoe word dit behandel?
- Wernicke-Korsakoff-sindroom veroorsaak neurologiese skade aan die onderste gedeeltes van die brein, thalamus en hipotalamus.
- Dit is ‘n kroniese geheue steernis, wat veroorsaak word as gevolg van ‘n tekort aan Tiamien (Vitamien B1).
- Die volgende simptome is sigbaar: ataksie, verwarring, paralise van gesigspiere en parenterale tiamien om permanente breinskade te voorkom.
- Die sindroom kan behandel word met onmiddelike toediening van Tiamien (Vit. B1).
- Wat is die fetale alkoholsindroom? Verduidelik volledig.
- Fekale alkoholsindroom gebeur as n swanger vrou alkohol misbruik.
- Dit kan veroorsaak dat die baba misvormed gebore word.
- Die gebruik van alkohol tydens swangerskap kan tot teratogeniese effekte lei.
- Die kinders kan dan moontlik verstandelik vertraag wees.
- Groei gebrekke kan voorkom.
- Mikrokefalie waar die baba se brein kleiner is as met n normale geboorte.
- Tydens die gebruik van alkohol met die 1ste trimester kan dit lei tot karakteristieke onderontwikkeling van die middelste gesigarea.
- Hoe verskil die farmakokinetiese interaksies van akute en chroniese alkoholgebruik?
- Akute alkoholgebruik verlaag die metabolisme van geneesmiddels.
- Chroniese alkoholgebruik verhoog die metaboliese transformasie van ander geneesmiddels.
- Noem 4 geneesmiddelinteraksies met alkohol waar die farmakologiese effekte van die ander middels deur alkohol gepotensieer word.
- Fenotiasiene, TCA's en kalmeermiddels.
- Die metabolisme van die bensodiasepien word verminder of onder remming deur akute alkoholgebruik as gevolg van 'n afname in ensiemaktiwiteit en lewerbloedvloei.
- Vasodilaterende middels en effekte met hipoglukemiese middels word versterk deur akute alkoholgebruik.
- Dit lei tot uiterste vasodilatasie deur die liggaam, wat 'n daling in bloeddruk veroorsaak, wat lei tot verhoogde hartklop om die lewensbelangrike orgaanfunksie te handhaaf.
- Alkohol verhoog die anti-plaatjie aggregasie effekte van aspirien.
BLOG #5
07 Mar 2021, 12:22
What type of kinetics applies for alcohol in the body? Also, explain the clinical significance of this.
Ethanol is rapidly absorbed and distributed throughout the body, due to the lipophilicity of alcohols. Peak levels can be reached within 30 minutes, if the person is in a fasting state. The volume of distribution depends on the total body water which is 0.5-0.7L / kg. When the oral dose of equivalents is taken, there will be a greater peak in women than are men, because women have less body water. 90% of alcohol metabolism takes place in the liver and the rest of the metabolism in the urine and lungs. An adult will metabolize alcohol within 7-10g / h
Give a brief summary of the metabolic pathways of ethanol metabolism.
There are two enzyme systems:
- Alcohol dehydrogenase:
• Has low and moderate amounts.
• Limited amount of NAD (coenzyme): This is the zero-order kinetics enzyme, and occurs in 7-10g / h. The rate of degradation remains the same regardless of the amount of alcohol ingested.
- Microsomal Alcohol Oxidation:
• Mixed function oxidase.
• The enzyme system occurs at a high concentration of alcohol, which is more than 100mg / dL.
• During the chronic use of alcohol, increases the activity of MEOS, which is also partly responsible for the tolerance, during the chronic use of alcohol.
Acetaldehyde is the end product of alcohol, in both enzyme systems
Which drugs can affect this metabolism and what are the effects thereof?
Disulfiram, Metronidazole, Hypoglycemic drugs and Kefalosporien. These drugs inhibit Aldehyde dehydrogenase, which causes Acetaldehyde to not be metabolized. Which then leads to congestion. When acetaldehyde accumulates, the following symptoms occur: palpitations, nausea, blushing, dizziness and headache.
BLOG #4
07 Mar 2021, 12:12
For quite a number of preparations of herbal/natural origin in pharmacies or shops, claims are made that they have anxiolytic and/or sedative-hypnotic properties. Your textbook (Katz) discusses a number of these preparations in Chapter 64. Use that information together with a search on the internet and compile a brief report on the use of these alternative medicines in the treatment of anxiety and insomnia. You may use any search engine (e.g. Google) and keywords such as “botanicals” and “anxiety” and “insomnia”.
Natural Products for anxiety or insomnia:
- Magnesium (Mg): Increases the levels of GABA in the brain, leading to sedative effects. Magnesium's calming effect has to do with the regulation of melatonin release. It causes the nervous system to calm down and will therefore relieve anxiety. Magnesium also helps to improve sleep patterns, which helps with insomnia.
- Lavender Essential oil: This oil relieves anxiety and helps with sleep disorders.
- Chamomile, as well as, Valerian Root causes a relaxing effect and also induces a better quality of sleep.
- Other natural products for anxiety include Valerian, Cannabidiol, Kava-Kava, Vitamin B-6 and Ginkgo Biloba. These products have a soothing effect on the nervous system.
Other natural products for insomnia include L-theanine and Melatonin. Melatonin has a Hypnotic effect. Melatonin signals the brain for better quality sleep
BLOG #3
07 Mar 2021, 11:53
- What factors may affect the absorption and distribution of sedative-hypnotic drugs? What is the clinical significance thereof?
Benzodiazepines' fat solubility (Lipophilicity) is determined by the rate of absorption. This is of importance so that you can decide whether to administer a short-acting or long-acting drug.
A more lipophilic drug will be rapidly distributed and absorbed by the CNS, where a less lipophilic drug will spread more slowly and will only be absorbed after a long period of time.
- What is meant by redistribution and what is the significance thereof?
Redistribution means substances that are highly fat-soluble (lipophilic) that reach the brain, heart, kidneys, etc. These substances are distributed for the previously mentioned organs and then distributed directly thereafter to the muscles and tissues
The importance of redistribution is due to these drugs that are so widely distribute. The rate at which these drugs leave the body is prolonged, thus prolonging the duration of action.
- How are the BDs metabolized? Name the various steps in the process.
BDs are biotransformed by liver microsomal enzymes:
- Dealkylation - formation of active metabolites
- Oxidation – the liver is oxidized by cytochrome P450 and active metabolites can be formed
- Conjugation - (Phase II) of oxidized metabolites with glucuronic acid (endogenous substance) to form an inactive metabolite. Which is water soluble and can be excreted as urine.
- Which BDs are converted to active metabolites? What is the significance thereof?
BDs that are converted to active metabolites are: Diazepam, Chlorazepate, Prazepam, Chlorodiazepoxide and Ketazolam.
These active metabolites contribute to the prolonged duration of the action of the drugs.
- Which BDs are not dependent on the cytochrome P450 oxidative enzymes for metabolism? What are the advantages thereof?
BDs not dependant on the cytochrome P450 oxidative enzymes for metabolism are: Oxazepam, Lorazepam, Temazepam and Lormetazepam. Advantages of these drugs are: Because the drugs are not metabolized by the liver microsomal enzymes, they act as choice drugs, where the benzodiazepines must be used in the conditions where the activity of the liver microsomal enzyme is reduced.
- What is enzyme induction? Which of the sedative hypnotic drugs are known for this? What is the clinical significance of enzyme induction?
Enzyme induction is when a drug accelerates / increases the production of a certain enzyme, it will lead to an increased metabolism of the drug. Examples of the drugs are: Barbiturates (Phenobarbital) & Meprobamate. An increase in metabolism causes a decrease in the duration of action in the body/ therapeutic effect.