Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

J ZAAYMAN

Default profile image
----------

Blog #14

10 Jun 2021, 16:16 Publicly Viewable

Blog#14

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

Van hierdie stimulante word ook dikwels deur leerlinge en studente gebruik/misbruik as kognitiewe prestasie bevorderaars.  Doen ‘n soektog op die internet en stel ‘n verslag saam oor die meriete/gevare verbonde aan hierdie praktyk.

Alle verslawende middels aktiveer die mesolimbiese dopaminergiese sisteem wat in ventral tegmentale area (VTA) ontspring en o.a na nucleus accumbens (beloningsentrum) projekteer

Meganismes:

    • Binding aan G-proteïengekoppelde R’e

(Opioïede, kannabinoïede, GHB, LSD ®* Disinhibisie van DA neurone)

    • Binding aan ionotropiese R’e en ioonkanale

(Nikotien, alkohol, BD, Fensiklidien, ketamine ® Disinhibisie van DA neurone)

    • Binding aan monoamientransporters

(Kokaïen, amfetamien, ecstacy ® Blok DA heropname)

                *Wegneem van die inhibitoriese effek van GABA op DA-ergiese neurone → Verhoogde DA –ergiese stimulasie van Nucleus accumbens.

Kaffeïen en Nikotien

  • Wettig, t.s.v. nadelige mediese effekte
  • Tabakgebruik: Resp., KVS en neoplastiese siekte
  • Psigologiese en fisiese afhanklikheid
  • Kaffeïenonttrekking: letargie,
    geïrriteerdheid, hoofpyn
  • Nikotien: angs, geestesongesteldheid
  • Toksisiteit: oormatige SSS stimulasie,
    tremore, insomnia, senuagtigheid,
    KVS stimulasie, aritmieë
    (nikotien: ook asemhalingsverlamming)

HULPMIDDELS OM OP TE HOU ROOK:

Varenicline (Champixâ)

Gedeeltelike agonis op ACh-N (α2β2)subtipe nikotiniese reseptor, verminder die “beloningseffekte” van nikotien, verminder belustigheid (craving) en help met onttrekking.

Rimonabant

Teen rookbegeerte. = ‘n Agonis op kannabinoïed reseptore.

Bupropioon (Zybanâ) – DA heropname remmer

Nikotien (plakkers, kougom, sproeie, elektroniese sigarette ens)

Amfetamiene

(Dekstroamfetamien, metamfetamien)

Amfetamienverwantes:

  • DOM, MDA, MDMA (“ecstacy”)
  • MDMA: fasiliteer interpersoonlike kommunikasie, tree op as ‘n seksuele bevorderaar
  • PET: gereelde gebruikers, verlies aan serotonergiese neurone.

Euforie, selfversekerdheid

Chroniese hoë dosisse: Psigoses, moeilik om van skisofrenie te onderskei

Oordosis: agitasie, rusteloosheid, tagikardie, hipertermie, hiperrefleksie, konvulsies

Toleransie, onttrekking: ↑ eetlus, lomerigheid, moegheid, depressie

Behandeling:

AD’e soms aangedui

Ondersteunende behandeling: beheer liggaamstemperatuur, beskerm teen konvulsies.

  • Flakka (α-Pyrrolidinopentiophenone) = Zombie drug

Kokaïen

“Super speed”

Vry basis vorm “crack” word gerook

Euforie, selfversekerdheid, wakkerheid

Oordosis: fataal a.g.v. aritmieë,
konvulsies, resp ↓

Kardiale toksisiteit: blokkade van NA heropname, LA eienskappe: konvulsies
potente vasokonstriktor: erge hipertensie, miokardiale infarkte en beroertes

Behandeling:

  • Geen spesifieke teengif
  • Onttrekking: d/s as amfetamien, AD’e soms aangedui.

Teratogeniese effekte

 
 

Blog #14

04 Jun 2021, 16:14 Publicly Viewable

Blog#14

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

  • Watter verskillende groepe hallusinogeniese middels is bekend?
    • Fensiklidien
    • LSD
    • Psilosibien
    • Mescaline
    • Scopolamine
    • Ketamine
  • Noem ‘n paar tipiese effekte van die hallusinogeniese middels en beskryf die kliniese beeld van ‘n pasiënt wat dit ingeneem het?

Psigoses algemeen, belemmerde oordeelsvermoë lei tot roekelose gedrag (voel hul kan bv. ‘n leeu aanvat)

Psigedeliese, “mind revealing” effekte

Ook somatiese effekte: naarheid, swakheid, parestesieë

Paniekreaksies, “bad trips” (terugval na die effekte jare nadat hy die middels geneem het)

  • Hoe word ‘n oordosis met LSD hanteer?

Oordosis: Nistagmus (onwillekeurige ritmiese beweging van oë, stadig in een rigting, vinnig na ander), erge hipertensie, konvulsies, mag fataal wees.

Behandeling na oordosis: Bensodiasepiene en selfs antipsigotikums

  • Hoe word ‘n oordosis anticholinergiese middels hanteer?
    • Bensodiazepines vir agitasie
    • IV vloeistof in die geval van hipotensie
    • Binne 1 uur na oordosis: geaktiveerde koolstof

Blog #13

04 Jun 2021, 13:57 Publicly Viewable

Blog#13

Antwoord die volgende vir jou blog-opsomming:

Hier volg twee opdragte waaruit jy een kan kies om oor toeligting te gee in’n 15 minute voordrag aan ‘n sekere teikengroep:

  • Jy word genooi om as spreker by die plaaslike hoërskool voor al die onderwysers en leerlinge op te tree en jou onderwerp is: “Alkohol, wat doen dit regtig aan my liggaam?”. Fokus veral op die effekte, “aangenaam” sowel as “onaangenaam”, hoeveel glasies is veilig? Hoe weet ek wanneer ek besig is om ‘n probleem te ontwikkel? Wat kan ek dan doen? Hou jou teikengroep (leerlinge) se ouderdom die hele tyd in gedagte!

I have read on the internet what is the affects of alcohol on your body (Pietrangelo, 2018:par. 1). Alcohol starts to effects your body the first sip you take. When people drink on occasions like a glass of wine with dinner isn’t a cause for concern, but the cumulative effects have its toll. A glass a day may cause a little damage to your overall health. There are many effects on your brain and body. Your brain will shrink, because of long-term exposure to alcohol can shrink the frontal lobes of your brain. You can have blackouts- it will interfere with your memories and you will forget what you did the night when you were drinking. Alcohol can change your typical behavior and can’t make smart decisions. When you’re a alcoholism and you sudden withdrawal, it may cause hallucinations. Slurred speech is the first symptoms of alcohol consumption. Chronic drinkers are more likely to get throat, mouth, esophagus and breast cancer. Drinking alcohol frequently, lead to lung infection which means that you’re immune system will stumble to fight off viruses. Chronic alcohol drinkers lead to cardiovascular disease, liver damage and pancreatitis. Drinking alcohol can lead to frequent diarrhea that damage your intestine and you can get stomach distress like bloating, gas and painful ulcers. Chronic drinkers effects your infertility and erectile dysfunction. When a pregnant woman drinks a lot, the baby can get Fetal Alcohol Syndrome and problems with mental developments. Alcohol effects your coordination like the ability to balance or walk.

  • Jy word genooi om as spreker by ‘n plaaslike Vroue-Organisasie op te tree. Dit is ‘n groep van hoofsaaklik middeljarige tot ouer vroue. Jou onderwerp: “Is dit gevaarlik om kalmeer- en slaapmiddels te gebruik?”

Common side effects of prescription sleeping pills such as Lunesta, Sonata, Ambien, Rozerem, and Halcion may include:

  • Burning or tingling in the hands, arms, feet, or legs
  • Changes in appetite
  • Constipation
  • Diarrhea
  • Difficulty keeping balance
  • Dizziness
  • Daytime drowsiness
  • Dry mouth or throat
  • Gas
  • Headache
  • Heartburn
  • Impairment the next day
  • Mental slowing or problems with attention or memory
  • Stomach pain or tenderness
  • Uncontrollable shaking of a part of the body
  • Unusual dreams
  • Weakness

It's important to be aware of possible sleeping pill side effects so you can stop the drug and call your doctor immediately to avoid a more serious health problem.

Can I Be Allergic to Sleeping Pills?

Yes -- people can have an allergic reaction to any medicine, which could be related to either the active ingredient of the medicine itself or to any of its inactive ingredients (such as dyes, binders or coatings). People who have an allergic reaction to a specific sleeping pill should avoid it. It's important to talk to your doctor at the first sign of these serious side effects, including:

  • Blurred vision or any other problems with your sight
  • Chest pain
  • Difficulty breathing or swallowing
  • Feeling that the throat is closing
  • Hives
  • Hoarseness
  • Itching
  • Nausea
  • Pounding heartbeat
  • Rash
  • Shortness of breath
  • Swelling of the eyes, face, lips, tongue, or throat
  • Vomiting
  • Is It Dangerous to Combine Sleeping Pills and Alcohol?
  • Yes. Mixing alcohol and sleeping pills can have additive sedating effects from both drugs, and the combination can cause someone to stop breathing, which could cause death. Sleeping pill labels warn against using alcohol while taking the drug.
  • Also, you should not eat grapefruit or drink grapefruit juice while taking some sleeping pills. Grapefruit increases the amount of the drug absorbed into your bloodstream and how long it stays in the body. That can cause over-sedation.

SOURCES:

Blog #13

22 May 2021, 15:12 Publicly Viewable

LE 11.1 

Pyn is ʼn onaangename sensoriese en emosionele ervaring wat gepaardgaan met

werklike of potensiele weefselskade = subjektiewe ervaring

Die persepsie van pyn word beinvloed deur die pasient se gemoedstoestand,

moraal/moed en die betekenis wat die pyn vir die pasient het. Akute pyn is vinnige pyn as gevolg van skade veroorsaak deur ʼn besering en duur gewoonlik ʼn kort tyd. Bv. ʼn operasie kan akute pyn veroorsaak. Die pyn hou op wanneer die wond

genees. Intussen sal pynstillers gewoonlik die pyn onder beheer hou. Kroniese pyn is stadige pyn wat veroorsaak word deur veranderinge aan die senuwees en duur voort

lank nadat die besering of behandeling verby is, kan wissel van matig tot erg.

Chroniese pyn kan moeilik wees om te behandel, maar pynstillers asook

ander pynbeheermetodes kan dit dikwels suksesvol beheer.

ADVIES VAN DIE APTEKER

• Neem die medikasie gereeld.

– Elke tipe medikasie het ʼn verskillende halfleeftyd in die liggaam en

moet teen die frekwensie geskik vir daardie geneesmiddel geneem

word

Verduidelik die medikasie

– hoe dit werk, hoe lank dit in die liggaam bly, wat is die newe-effekte en

enige ander besonderhede.

• Verduidelik hoe belangrik dit is om ʼn opgedateerde rekord van die huidige

medikasie en dosis wat die pasient gebruik te hou

• Verduidelik die belang daarvan om genoeg medikasie by jou te he wat vir

ten minste een week sal hou

• Indien noodsaaklik, sal die pasient moontlik ʼn alarm moet aansit gedurende

die nag sodat ʼn dosis nie gemis word nie

– As die pasient in die oggend wakker word met beduidende pyn, kan

bg. help om pyn beheer te verbeter.

• Die medikasie moet gereeld hersien word deur die pasient se dokter

– Dit mag dalk nodig wees om dosisse te verhoog of te verlaag,

afhangende van wat besig is om te gebeur met die kanker en die

pasient

TEGNIEKE OM MEEWERKENDHEID TE VERBETER

• Monitor voorskrifherhalings se geskiedenis

• Assesseer oorblywende piltellings

• Vereenvoudig die behandelingsregime

• Maak gebruik van organiseerders vir pille

• Gebruik die vervaardiger se kalender stulpverpakkings

• Maak gebruik van ʼn dagboek om rekord te hou van die dosis wat geneem is

en newe-effekte

• Volg die pasient op dmv telefoonoproepe

Blog #12

17 May 2021, 13:43 Publicly Viewable

Blog#12

Klassifikasie van middels wat as antidepressante gebruik word:

TAD-tersiere en sekondere amiene

Sekondêre amiene:

Desimipramien

Lofepramien

Nortriptilien

Tersiêre amiene:

Amitriptillien

Butriptilien

Chloorimipramien

Dotiëpien

Imipramien

Trimipramien

MAOI

Tranielsipromien

Moklobemied

SNRI  

Duloksetien

Venlafaksien

NARI

Reboksetien

SSRI

Esitalopram

Fluoksetien

Fluvoksamien

Paroksetien

Sertralien

Sitalopram

5-HT Reseptor Moduleerders

Trasodoon

Vortioksetien

Nefasodoon

Tetra/inusiklies anti-depressante

Bupropioon

Mianserien

Mirtasepien

Sirkadiese ritmereguleerders

Agomelatien

Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?

Daar is veelvuldige multipotente werking op monoamienergiese resptore  wat lei tot non spesifieke verhoging van Noradrenalien konsentrasie en serotonien konsentrasie by die sentrale sinapse.

Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn?  Wat is die rede hiervoor?

14-21dae, omrede dit twee of meer weke neem vir sintese van Brein-afgeleide neurotrofe faktor.

Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:

 

Effektiwiteit

Newe-effekte

Veiligheid

TAD’e

TAD’e benodig titrasie tot Minimum Effektiewe Dosis (MED).

  • Sedasie
  • Simpatomimeties: tremore, insomnia
  • Anticholinergies: visiesteurnisse, droë mond, konstipasie, urienretensie, verwarring
  • KVS: ortostatiese hipotensie, disritmieë
  • Psigoses, presipiteer manie
  • Konvulsies
  • Metabolies-endokrien: massatoename, seksuele steurnisse

Akute oordosis is baie gevaarlik.

Oordosis kan die volgende tot gevolg hê:

Koma, Konvulsie en Kardiotoksiteit.

SSRI’s

Kan onmiddelik met volle dosis toediening begin.

- Angs (akuut)

- Seksuele disfunksie

- Insomnia

- Tremore

- SVK: steurnisse

- Hoofpyn

- Verlaag libido,

- EPS

- Onttrekkingsindroom

Veiliger om te gebruik aangesien hulle newe-effek profiel baie beter is

Hoe werk mirtasepien?

Blokkade van die inhibitoriese α2 reseptore- verhoog vrystelling van NA (outoreseptore) en 5-HT(heteroreseptore).

Indirekte stimulasie van 5-HT1A: angsiolities

Blokkeer 5-HT3: angsiolities en anti-emeties

Blokkeer 5-HT2A: antidepressiewe effekte

Hoe werk venlafaksien?

Blokkeer die 5-HT en NA heropname (met n hoër affiniteit vir 5-HT) en daarom sal serotonien(5-HT) konsentrasie asook Noradrenalien(NA) konsentrasie verhoog as dit nie heropgeneem word nie.

Hoe werk agomelatien?

MT1 agonis en MT2 agonis- Herstel abnormale slaapbioritmes.

5-HT2c antagonis: Disinhibisie van Dopamien(DA) en Noradrenalien(NA) vrystelling in FK (verhoog DA en NA vrystelling) -Bevorder slaap en het antidepressiewe werking.

Blog #13

29 Apr 2021, 17:14 Publicly Viewable

Blog#13

  • Bespreek die moontlike werkingsmeganismes van litium.

Li – ioon: Beïnvloed cAMP, IP3 en DAG tweede boodskapper sisteme, laasgenoemde deur verlaging van verskeie ensieme wat belangrik is in die omskakeling en hersirkulering van membraanfosfoinositiede. IP3 2n DAG is belangrik in monoamine en cholinergiese neurotransmissie.

  • Wat is litium se terapeutiese indeks en wat is die kliniese belang daarvan?

Gemoedstabiliseerders

Valproaat: Akute maniese fase, alleen of self sook saam met litium wanneer pasient nie reageer op litium.)

  • Wanneer word litium as enkelmiddel gebruik en in watter gevalle en met watter tipe middels word litium gekombineer?
  • Dehidrasie, diuretika (tiasiede), NSAIM’s, ACE Inhibeerders’s & fluoksetien verhoog Litium vlakke en lei tot toksisiteit.
  • Teensuur middels (bv. Na-bikarbonaat), teofillien, kaffeïen verhoog renale uitskeiding van Litium (verlaag effektiwiteit).
  • Neurotoksies kombinasie met karbamasepien (sekere APM’s?), Kalsium kanaal blokkers, losartan, metieldopa, metronidasool en fenitoïen.
  • Tradisionele Anti-psigotiese middels vererger ekstra-piramidale effekte in kombinasie met Litium

  • Noem 3 klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan hê. Lig jou antwoord toe met gepaste geneesmiddelvoorbeelde.
  • Dehidrasie, diuretika (tiasiede), NSAIM’s, ACE Inhibeerders’s & fluoksetien verhoog Litium vlakke en lei tot toksisiteit.
  • Teensuur middels (bv. Na-bikarbonaat), teofillien, kaffeïen verhoog renale uitskeiding van Litium (verlaag effektiwiteit).
  • Neurotoksies kombinasie met karbamasepien (sekere APM’s?), Kalsium kanaal blokkers, losartan, metieldopa, metronidasool en fenitoïen

  • Noem die belangrikste newe-effekte van litium.
  • Tremore, sedasie, ataksie, afasie
  • Spierswakheid, moegheid
  • Polidipsie, poliurie, nokturie
  • Nefrogene diabetes insipidus (Li+ meng in met nier se vermoë om uriene te konsentreer)
  • Tiroïedvergroting
  • Leukositoses
  • Edeem
  • Massatoename
  • Aknee, alopesie
  • Seksuele disfunksie

  • Wat is die status van litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie?

Dit is veilig om tydens swangerskap te gebruik sowel as tydens laktasie tensy dit newe effekte toon.

  • Noem 3 ander belangrike indikasies vir litium.

Skisofrenie, bipolêre versteuring en gemoedsversteuring.

  • Evalueer die volgende geval en motiveer jou aanbevelings volledig

Indocid kan jou eetlus verminder wat nie gewigstoename sal veroorsaak nie. sy moet nie die waterpille te lank gebruik nie want die litium kan diarree veroorsaak en dus kan sy te veel vloeistowwe en voedingsstowwe verloor. Sy moet dalk kyk wat sy eet, want dit kan dalk die oorsaak wees van haar gewigstoename.

Blog #11

29 Apr 2021, 15:06 Publicly Viewable

Blog#11

  • Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?
  1. Alifaties: chloorpromasien
  2. Piperidien: perisiasien
  3. Piperasien: flufenasien, perfenasien

Alifaties en piperidienverbings het ‘n lae potensie en newe effekte soos sedasie, sterk anticholinerge effekte en kardiotoksies

Piperasienderivate het ‘n hoë potensie en swakker anticholernergiese newe effekte, minder sedasie effek en minder kardiovaskulêre newe effekte.

  • Watter reseptore word veral deur die tipiese antipsigotiese middels blokkeer?

Dopamien 2 reseptore

  • Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?

Tipiese middels: Multipotent kompeterende antagoniste – Blokkeer DA2 reseptore eerder as 5-HT 2 reseptore. Blokkeer ook: M (Chloorpromasien en tioridasien), α (Flufenasien die minste), histamien – 1 (Veral Choorpromasien en die tioxantene) en 5-HT R’e.

Atipies middels: Multipotente antagoniste (Ook bekend as inverse agoniste)

Dikwels hoër affiniteit vir 5-HT2 reseptore. Kan wel ook D2 blokkeer.

Sommiges ook: Sterk M1 (Klosapien en Olansepien), H1 (Almal) en α1- blokkerende (Klosapien, Risperidoon, Ziprasidoon) effekte. 

Klosapien het ‘n uitgesproke D4 blokkerende effek, so ook vir 5-HT. Maar so

te sê geen affiniteit vir D2.

Ziprasidoon is ‘n D2, 5-HT2A, 5-HT1D antagonis maar ‘n 5-HT1A agonis.

  • Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?

5-HT2 reseptore

  • Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede?

Haloperidol: Hoë voorkoms van ekstra-piramidale effekte. Min anti-cholinergiese effekte, min posturale hipotensie en minder sedasie as die fenotiasiene.

  • A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?

Dopamien reseptore blokker

Blog #10

29 Apr 2021, 12:57 Publicly Viewable

Blog#10

  • Watter twee hoofgroepe middels is belangrik by die behandeling van Parkinsonisme?
  • Dopamien agoniste
  • Anticholergiese middels

  • Hoe werk amantadien as antiparkinsonistiese middel?

‘n Metaffinoied potensieerder van dopamien:

  • Verhoog die  vrystelling van dopamien.
  • Verhoog sintese van dopamien
  • Blokkeer heropname van dopamine.
  • Anticholinergies
  • Antiviraal

Ook ‘n NMDA antagonis

  • Bespreek die werkingsmeganismes van die antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasie op ‘n indirekte wyse verhoog.
  • Sellektiewe MAO-B inhibeerders: Inhibeer selektief   MAO-B ensieme met die gevolg dat dopamien metabolisme onderdruk word en dat dopamien vlakke SSS verhoog.
  • Amantadien: verhoog vrystelling van dopamien en blokkeer heropname van dopamien.

  • Watter van die dopamienagoniste is ergotderivate en watter nie?

Ergotderivate: broomkriptien

Nie ergotderivate nie: Pramipeksool en Ropinirool

  • Maak ‘n lys van die spesifieke dopamienreseptore wat deur elke agonis gestimuleer word.

Broomkriptien: gedeeltelike agonis op Dopamien-2 reseptore

Pramipeksool: Dopamien-3

Ropinirool: Dopamien-2

  • Watter van hierdie middels word as neuronbeskermende middels geklassifiseer? Wat beteken dit?

Pramipeksool en selektiewe MAO-B inhibeerders word beskou as neurobeskermend, omdat dit affektiewe simptome verminder en die progressie van die siekte laat afneem.

  • Wat is die belang van Monoamienoksidase B (MAO-B) selektiewe middels by die behandeling van Parkinsonisme?

Dit verhoog die dopamien vlakke binne die sentrale senuwee stelsel.

  • Hoe werk die COMT-remmers in Parkinsonisme?

KOMT-remmer:  KOMT metaboliseer l-dopa na 3-O-metieldopa (3OMD)

Verhoogde plasmavlakke van 3OMD swak terapeutiese respons met l-dopa (3OMD kompeteer met l-dopa vir aktiewe transportprosesse)

KOMT-remmer verleng werkingsduur van l-dopa, ↓ perifere metabolisme, verbeterde biobeskikbaarheid

  • Hoe werk Istradefilien?

Adenosine A2- antagonis – D2 – funksie word deur adenosien geïnhibeer.

  • Bespreek die werkingsmeganisme van safinamied

Safinamied het 2 tipes meganismes:

  • Dit verhoog dopamienfunksie deur kragtige MAO-B- remming en dopamien-heropname remming.
  • Dit verlaag die vrystelling van glutamaat.

Blog #9

26 Mar 2021, 16:41 Publicly Viewable

Blog #9

  • Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA van die volgende tipes vesels met mekaar?
  • Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.

Kleiner en gemielineerde vesels word makliker geinhibeer as groter ongemielineerde vesels

  • Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.

Dorsale senuwees in meer sensitief vir inhibisie as druk/tassenuwees en sal daarom makliker geinhibeer word.

  • Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
  • Senuwees:
    • Geaktiveerde pynvesels vuur vinniger, pynsensasie selektief geblok deur lokale anestetika.
    • Vesels in middel van dik senuweebundel stadiger geblok as die aan die buitekant van die bundle
  • Hart:

Klas 1 anti-aritmiese middels (Lidokaien is klas 1 middel wat Natrium kanale blokkeer in die hart met die doel om die Aksie Potensiaal te verkort en die refraktere periode te verleng.)

  • Skeletspier:

Swak blokerende effek, geen kliniese toepassing

  • Kokaïen:

Verhoog gemoedstoestand, beinvloed sentrale katesjolamien-gemedieerde
neurotransmissie (inhibeer NA
heropname)

  • Waarop berus die keuse van ‘n LA?

Die spesifieke kliniese gebruik daarvan en die duur van die terapie

  • Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?

Omdat dit die aanvang van werking van die lokale anestetika verhoog.

  • Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?

Kokaïen en bensokaïen

Blog #8

26 Mar 2021, 15:37 Publicly Viewable

Blog #8

  • Stel vir jouself ‘n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS, SSS, respirasie, niere, lewer en uterus) lys, maar ook die uitsonderings aandui.  Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom.Die Inhalasie middels:
  • Middels:

    Meganisme van werking:

    Kliniese indikasie:

    EFFEKTE VAN DIE MIDDELS: Onthou die effekte sal ook die middel bepaal wat toegedien word want sekere mense kan nie sekere diverse effekte van die middel hanteer nie.

    Halotaan (Eerste van reeks = STANDAARD)

    Balans tussen versterking van inhibitoriese en verswakking van eksitatoriese bane in SSS.

    (Middels versterk die inhiberende bane en verswak die eksitatoriese bane).

    Middels reageer met lipiedkomponent (Middels is baie lipiedoposbaar) van die    selmembraan:

    • Versteuring van membraanioonkanale
    • Direkte aktivering v GABA – A reseptore

    Verskillende neurone – verskillende sensitiwiteite

    Bv. Dorsale horingselle van die rugmurg is veral sensitief vir inhalasie middels, breinstamneurone redelik resistent is teen effekte van middels

    Nie meer dikwels gebruik a.g.v. hepatotoksisiteit en nuwer middels.

    SSS :                       

    Vinnige gladde induksie, Stadium 2 = afwesig, serebrale bloedvloei + verhoogde intrakraniale druk

    Outonoom :

    Bradikardie

    KVS:                       

    Bloeddruk verlaag, Sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van KA`e

    Respiratoriese stelsel :Nie speeksel-brongiale sekresies of hoes nie.

    Muskuloskeletaal: “MUSCLE TWITCHING”

    Skeletspierverslappende effekte

    Stadium III

    Verhoog  werking van nie-depolariserende effekte

    Verminder werking van depolariserende effekte (M.a.w. middle soos suksinielcholien)

    Post-operatiewe bewerasie → hipoksie

    Uterus:                  

    Verlaagde spierkontraksie wat eksterne draaiing van baba veroorsaak.           

    Lewer :    Hepatotoksies, word deur die lewer gemetaboliseer.

    Enfluraan

    Nie meer so dikwles gebruik nie, maar wel vir intandhouding.

    SSS :   Vinnige, gladde induksie
    (Konvulsies soms gepresenteer omdat die middel die drempelwaarde vir konvulsies verhoog. DUS NIE IN EPILEPSIE LEIERS)

    KVS : Nie sensitisering van miokardium,
     minder bloeddruk verlaging as halotaan .

    Respiratories: Meer verlaging as halotaan.

    Isofluraan

    Meer ideale middel as halotaan en enfluraan. Het laasgenoemde 2 hoofsaaklik vervang.  Nie by pasiënte wat spontaan moet asemhaal. Hoofsaaklik instandhouding

    SSS: Vinniger  induksie + herstel as halotaan

    KVS : Minder bloeddruk verlaging as halotaan + enfluraan
    Nie sensitisasie van miokardium

    Respiratories :Potente onderdrukkende effek.- Versterk agv  potente skeletspierverslappende effek.

     

    Desfluraan

    NIE INDUKSIE NIE, WEENS DIE IRITERENDE EFFEK OP DIE RESP. SISTEEM - eerder instandhouding.Nog meer ideaal as isofluraan of sevofluraan.

    Potensiaal om vir verskeidenheid sjirurgiese prosedures gebruik te word

    SSS : Nog vinniger  induksie + herstel as        isofluraan  verhoog  serebrale bloedvloei en                                intrakraniale druk.

    KVS :Minder bloeddruk verlaging as halotaan + enfluraan     

                                                  

    Resp : Skerp reuk, irriterend in lugweë, as induksiemiddel, veroorsaak hoes, asemnood  en laringospasma (Daarom vermei as induksiemiddel).          

                   

                                  

    Sevofluraan

    Induksie en instandhouding

    Effekte soortgelyk aan desfluraan, minder irriterend vir lugweë Potensieer effekte van nie-depolariserende skeletspierverslappers net soos die ander gehalogeneerde eters

    Ondergaan metabolisme + chemies onstabiel.

    N2O (Anorganiese gas, laggas)

    As add middel saam met anestetika

    Alleenmiddel in kort tandheelkundige prosedures bv. ekstraksies

    SSS :       Swak anesteties, potente analgetikum, amnesia.

    KVS :      Geen effek

    Resp :    Suiwer N2O→ hipoksie (Suurstoftekort), meng dus altyd net suurstof of lug. Herstelfase: N2O vinnige diffusie uit bloed na alveoli, Verlaagde suurstofdruk veroorsaak hipoksie.

    Geen skeletspierverslapping           

    Metoksiefluraan

  • Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels.
  • Hepatotoksies by Halotaan
  • Bradikardie by Halotaan 
  • Hipoksie by Halotaan en N2O gas
  • Konvulsies by Enfluraan
  • Laringospasma by Desflurane en Sevoflurane