Content begins here
CASPER CORDIER
Blog#14
24 Jun 2021, 21:47
Blog#14 LE 13.2
Stimulante word vir mense met ADHD voorgeskryf en dus kan nie enige persoon dit net egbruik nie omdat daar belangrike aspekte is wat in ag geneem moet word. Mense wat die medikasie gebruik en misbruik ken nie altyd van die kontra-indikasie wat gepaard gaan met die medikasie nie. Mense met hipertensie, epilepsie, alkoholmisbruik en geskiedenis van middelmisbruk kan nie net stimulante gebruik nie omdat dit gevaar vir die mense kan inhou. Onder normale omstandighede moet pasiënte gemonitor word om te verseker newe-effekte of self misbruik voorkom kan word.
Newe-effekte wat gesien kan word met die misbruik van die medikasies is as volg:
- Hoofpyn
- Duisligheid
- Sedasie
- Tagikardie
- Palpitasie
- Arritmiee
- Droeë mond
As die middels misbruik word en oordosering vind plaas kan die volgende effekte gesien word:
- Psigose
- Konvulsies
- Kardiovaskulêre effekte
Onder studente het dit al opgeduik dat baie studente vir mekaar die middels gee en dus kan die gevaar inhou, nie almal het dieselde dosis nodig nie en dus kan studente of maklik oordoseer of geen effek kry nie en dus meer as een dosis ‘n dag inneem wat dan ook kan lei tot oordoseing. Baie studente gebruik ook net die middels wanneer hulle toetse skryf en wanneer die toetse verby is skaak hulle die gebruik en dus kan hulle ontrekkingssimptome ervaar en dus hulle negatief affekteer.
Dus is daar baie gevare betrokke omdat mense van die kapsules oopsny en dus dan dit snuif wat die euforsie effekte kan gee en dus word dit nie reg gebruik nie en kan newe-effekte baie erger wees.
Blog#14
24 Jun 2021, 21:46
Blog#14 LE 12.5
1) Fensiklidien
Psilosobien
Scopolamien
LSD
Ketamien
Mescaline
2) Veroorsaak psigose dus is die persoon nie himself nie, dit belemmer hulle oordeelvermoe en sodoende sal die persoon enige iets doen of se sonder om daaroor te dink. Dit kan hallusinasies veroorsaak dus kan mense goed sien wat nie daar is nie en word beskou as mind revealing.
Effekte wat kan voorkom is naarheid en swakheid, mense kan paniek reaksies ervaar en dus bnag voel.
3) Effekte wat gesien kan word wanneer oordosering plaasvind is nistagmis, erge hipertansie konvulsies en die kan fatal wees.
Bensodiasepiene en antipsigotikums kan gegee word vir oordosering.
4) Bensodiasepiene word gegee wanneer agitasie ervaar word, geaktiveerde koolstof kan gegee word wanneer dit binne 1 uur van oordosering opgetel word. Wanneer hipotensie ervaar word kan mens IV vloeistowwe toedien.
Blog#13
24 Jun 2021, 21:46
Blog# 13 LE 12.2
Alkohol en die effekte op die liggaam en gepaard gaande inligting
Alkohol het baie effekte op die liggaam en dus is dit nie die veiligste om te gebruik nie, die rede hiervoor is omdat alkohol nie in die ligaam verteer word nie en dus beweeg dit dadelik in die bloedstroom en a.g.v. dit sal dit die brein affekteer omdat dit in die bloedstoom is. Dit affekteer ook jou niere, lewer en longe. Dus kan alkohol jou hele liggaam affekteer met tyd.
Alkohol se langtermyn gebruik kan die volgende veroorsaak, dit kan die brein verklein, hallusinaises kan ervaar word, daar kan afhanklikheid vorm, omdat dit die brein affekteer kan dit gedragversteurings veroorsaak, dit kan jou spraak ook affekteer, dit lei tot lewer skade, kanker en hartskade. By vroue kan onvrugbaarheid voorkom. Dit veroorsaak ook spierkrampe en kan komplikasies veroorsaak by diabete. (Pietrangelo,2018)
Biede aangename en onaangename effekte kan eervaar word met die oormatige gebruik van alkohol.
Angename ervarings:
- Dopamien vrystelling (Feel good effek)
- Dit verlaag inhibisies en dus bevorder dit jou sosiale interaksies (M. Dunbar, 2016)
- Kan hartsiektes verbeter indien dit binne perke gebruik kan word. (SASSOS, 2015)
- Rooiwyn: beskerm mens se hart, voorkom inflamasie, verbeter mens se geheue, kan ook mens se gemoed verbeter. (Anon, 2019)
Die hoeveelheid wat veilig is, is gewoonlik by mans 2 glasse en by vroue 1 glas per dag.
Mens ontwikkel gewoonlik probleme wanneer mens dit oorskrei wat genoem is, mens kan ook afhanklikheid vorm end it kan dus skade rig omdat mens dan sleg dink aan drink en dan geen selfbeheer uitoefen nie. (Anon, 2019)
Daar is altyd iets te doen aan alkoholisme mens kan by mens se dokter navrae doen of mens kan self by ‘n sentrum inskakel waar hulle mens leer om dit te beheer en hoe om dit te hanteer. Kry ‘n ondersteunings network wat mens kan dra deur moeilike tye.
Bronne:
Anon., 2019. Alcohol use: Weighing risks and benefits, s.l.: MAYO CLINIC.
Anon., 2019. Do I Have an Alcohol Problem?, s.l.: WebMD Medical .
Pietrangelo, A., 2018. The Effects of Alcohol on Your Body, s.l.: Healthline.
R. I. M. Dunbar, J. L. R. W. C. R. E. P. J. C. &. P. M., 2016. Functional Benefits of (Modest) Alcohol Consumption, s.l.: University of OXFORD.
SASSOS, J. L. &. S., 2015. Is Red Wine Good for You? A Nutritionist Weighs In on the Potential Health Benefits, Cape Town: Good Housekeeping Institute.
Blog#13
24 Jun 2021, 20:04
Blog#13 LE 11.1
Pyn kan op baie manière vir verskillende mense gedefineer word, meeste mense ervaar pyn as ‘n onaangename ervaring maar pyn kan baie dieper beweeg en word kan geklasifiseer word as sensories of emosioneel. Pyn word geassosieer met weefselskade wat al klaar bestaan of wat as gevolg kan wees. Pyn kan beskryf word as akuut of chronies afhangende van die duur van die pyn. Daar is twee bane van pyn.
Mense ervaar pyn verskillend omdat elke induvidie se reseptore versikkelnde sensiteit het, mense se sensitiwieteit verskil op grond van vorige ervaringe van pyn, tipe geneesmiddels wat gebruik is en of dit misbruik was en dan ‘n persoon se emosionele toestand kan ook ‘n rol speel in die ervaring van pyn.
Tipes medikasie wat gebruik word volg die WHO se stappe, dus begin mens as iemand matige pyn ervaar op nie-opioiede en dan soos pyn erger word skuif mens oor na opioiede. By erge pyn sal morfien voorgeskryf word terwyl by matige pyn sal mens eerder kodiene voorskryf.
Blog#12
24 Jun 2021, 00:15
Blog#12 LE 10.2
1)
|
Klas Antidepressant (AD) |
Geneesmiddels |
1 |
Trisikliese AD |
Sekondere:
Tersiêre:
|
2 |
Monoamien oksidase inh. |
Tranielsipromien Moklobemied |
3 |
Selektiewe Serotonien Heropname Inh. |
Fluoksetien Paroksitien Fluvokamien Sertraline Sitalopram Escitalopram |
4 |
Serotonien en norepenifrien heropname inh. |
Venlafaksien Duloksitien |
5 |
Selektiewe norepinefrien heropname inh. |
Reboksitien |
6 |
Tetrasikliese en unisiekliese AD |
Tetrasiklies:
Uniseklies
|
7 |
Serotonien 2a reseptor moduleerders |
Trasodone Vortioksetien |
8 |
Sirkadiese ritmme reguleerders |
Agomelatine |
2) Serotonien en noraderanalien verhoog
3) neem gewoonlik 2-3 weke voor effekte intree, die rede heirvoor is want die middels is nie spesifiek tot 5-HT of NA nie dus vat aanvang van werking langer, daar kan wel binne ‘n paar uur verandering in die brein opgetel word.
4) Effektiewiteit: Tad gaan langer neem omdat dit stelselmatig opgetitreer moet word terwyl SSRI dadelik op die volle dosis begin kan word.
Newe-effekte: SSRI wys minder newe-effekte as die van TAD dus is SSRI beter
Veiligheid: SSRI kan ontrekkingsimptome veroorsaak wanneer gestop word maar nie dodelik nie waar, TAD kadiotoksies is en dus kan enige oormatige gebruik dodelik wees.
5) Blokker alfa-2 reseptore dus verhoog die vrystelling van noradrenalien en 5-HT
6) die middel blokkeer die heropname van 5-HT en noradrenalien dus verhoog die konsentrasie van Serotonien en noradrenalien
7) MT1 en MT2 agonis dus kan die slaapritmes herstel word
Waar 5-HT2c Antagoniste die vrystelling van dopamine en noradrenalien verhoog en sodoende word slaap bevorder en antidepressiewe werking tree in.
Blog#13
23 Jun 2021, 23:41
Blog#13 LE 9.5
1) Lituim inhibeer van die ensieme betrokke by die neuronale membraan fosfolioiede se herwinning. Dit inhibeer ook glycogen sintese kinase, die lituim put die tweede boodskapper bron uit en sodoende neem die effekte af.
2) 0.5-1.5mM omdat die terapeutiese indeks so klein is kan die middel vinnig toksisiteit veroorsaak dus moet dit gemonitor word wanneer die middel voorgeskryf word.
3) By bipolêre versteurings kan lituim as enkelmiddel gebruik word.
Wanneer lituim gekombineer word is dit saam valproaat vir die geval van akute manieseversteuring en dit kan ook saam antipsigotikums gegee word wanneer ‘n pasiënrt met skitsofrenie gediagnoseer is.
4) As lituim gebruik word in kombinasie met ouer antipsigotikums kan dit lei tot erge EPS voorbeelde van sulke midddels is chloorpromasien.
As Lituim gebruik word kan dit nie saam kaffiene gebruik word nie ook nie teensuur middels nie want die middels verhoog die renale uitskeiding van lituim en dus verlaag lituim se effekte en is dalk onaktief.
As dit saam NSAIM’s soos diclofenac en ACE inhibeerders sowel as fluoksitien gebruik word verhoog dit die lituim vlakke en kan dit dus makliker lei tot toksisitiet.
5) Newe-effekte wat onstaan:
Edeem
Kardiale effekte ontstaan
Renale newe-effekte kan tot vore kom en nefrogeniese diabetes kan ontstaan
Die middel kan tremore veroorsaak.
6) Dit is onveilig om gebruik te word tydens swangerskap omdat dit vir die ma sowel as die fetus probleme kan inhou, dit word ook uitgeskei in bors melk dus kan dit nie gebruik word wanneer vroue nog lakteer nie.
7) Skitsoaffektiewe verteurings, bipolêre versteuring en terugkeerende depressie.
8) Die twee middels wat voorgeskryf is moet gemonitor word sodat mens kan verseker dat daar nie toksisiteit voorkom nie omdat Indocid ‘n NSAID is en daarom as dt saam Lituim gebruik word soos in die geval kan dit veroorsaak dat die ituim vlakke styg en dus toksies is in die liggaam dit kan moontlik die verduideliking wees hoekom sy moegheid en gewigstoename ervaar. Sy moet dus die middel staak en kyk om ander middels te gebruik wat nie op mekaar inwerk nie.
Blog#11
23 Jun 2021, 23:17
Blog#11
1) Daar is 3 verskillende sykettings (i) Alifatiese-, (ii)Piridine- en (iii)Piperazine sykettings
(i) Voorbeeld: chlorpromazine, die ketting het ‘n lae potensie en newe-effekte kan sedasie sterk anticholinergiese effekte sowel as kardiotoksies wees
(ii) Voorbeeld: Thioridazine, die ketting het ‘n baie lae potensie en sy newe-effekte kan insluit, sedasie postural hipertensie en kardiotoksies
(iii) Vorrbeeld: perphazine trifluopenrazine en fluphenazine, die ketting het ‘n hoer potensie en newe-effkte kan wees, lae sedasie, EPS, swak anti-cholinergiese effekte en swak allefatiese effekte.
2) Dopamien 2 reseptor
3) Atipiese middels blokkeer die 5-HT2A reseptor terwyl die tipiese middels die mesolimbiese dopamien 2 reseptor blok.
4) Dopamien 2 reseptor
5) Piperazine middels die middels het ‘n hoer affiniteit vir dopamien 2 reseptore dus bind hulle sterker, dus kan minder van die middel toegedien word en nogsteeds dieselfde respons word verkry.
6) Die Alfa-1 reseptor blokker, dus blokkeer dit die alfa-1 reseptore en veroorsaak dan die newe-effekte, die newe-effekte is posurale hipotensie en word veroorsaak deur chloorpromasien.
Blog#10
05 Apr 2021, 00:17
Blog#10
1) Eerstens is middels wat dopamine aktiwiteit verhoog
Tweedens is middels wat Cholinergiese aktiwiteit verlaag.
2) Amantadien is ‘n metaffinoïede ptensieerder van DA wat beteken dat dit die vrystelling en die sintese van dopamine verhoog. Die blokkeer ook die heropname van dopamine.
Dit is ook ‘n adenosine A2 antagonis wat beteken dat dit die verhoging van die dopamine vlakke veroorsaak omdat dit die D2 reseptorfunksies inhibeer
Dit het ook antidiskinetiese effekte en kan dus as ‘n NMDA antagonis gesien word wat help met bewegingsteurnis.
3) Amantadien: Dit is ‘n metaffinoëede potensieerder wat die DA vrystelling verhoog sowel as die sintese van dopamine. Dit maak ook dat die heropname van die dopamine.
Selektiewe MAO-B remmers: Dit inhibeer selektiewe MAO-B ensieme wat gevolglik kan lei tot ‘n verhoging in dopamine konsentrasie in die SSS, dit veroorsaak ook die inhibeering van dopamine metabolisme.
COMT-remmers (entakapoon): COMT metaboliseer L-Dopa na 3-O-metieldopa (3OMD) en dus verhoog dit die plasma vlakke van 3OMD wat ‘n swak terapeutiese respons het met L-Dopa, die rede hiervoor is omdat dit albei kompeteer vir die aktiewe transportprosesse. Dus verbeter die twee die biobeskikbaarheid en werkingsduur van die L-Dopa.
4) Ergotdevirate: Broomkriptien
Nie-ergotdevirate: Ropinirole en Pramipexole
5) D2 Agoniste: Ropinirole en Broomkriptien
D3 Agoniste: Pramipexole
6) MAO-B remmers wat selektief optree soos rasagilien kan parkansonisme voorkom, deur nie MPTP om te skakel na MPP+ nie.
7) MAO-B verkies dopamine as substraat wat gevolglik ‘n verhoging in dopamine konsentrasie veroorsaak by die SSS.
8) L-Dopa wat na 3OMD omgeskakel word word gemataboliseer deur COMT. Dit verhoging van 3OMD plasmavlakke wat swak terapeutiese respons met L-dopa het omdat beide kompeteer vir die aktiwiteit van transprosesse. COMT remmers vertraag dus die perifere metabolisme verbeter die biobeskikbaarheid en verleng die L-Dopa se werkingsduur.
9) Instradefilien, dit is ‘n adenosine A2 antagonis, dit inhibeer die funksie van D2.
10) Tweeledige werkingsmeganisme:
Verhoog dopamine aktiwiteit deur inhibisievan dopamine heropname, dit gebeur ook deur potente onomkeerbare inhibisie van MAO-B
Verlaging van glutamaat vrystelling.
Blog#9
04 Apr 2021, 23:03
Blog#9
1) Gemiëlineerde vessels met ongemiëlineerde vessels:
Kleiner vessels soos gemielineerde vessels word makliker geblokeer en inhibeer teenoor groter ongemielineerde vessels.
Druk, tassenuwees met dorsale senuwees wat pynimpulse gelei:
Dorsale senuwee word makliker geblokkeer en inhibeer as druk/tas senuwees.
2) Senuwees: Kleiner vessels word maklik geblokkeer teenoor groter ongemiëlineerde vessels
Pynvesel wat geaktiveer word blokkeer die anestetika
Vesels binne die senuwee bundels word stadiger blokkeer as die aan die buitekante van die senuweebundels.
Hart: Klas 1 Anti-aritmiese middels soos Lidokaine
Skeletspiere: Geen Kliniese toepassing
Swak blokkerende effek.
3) Werkingsduur van LA
Anestetika se sterkte
Die tydsduur van die anestese wat benodig word.
4) CO2 potensieer die effekte van LA
5) Kokaïne asook Bensokaine toegedien word aan slymvliese bereik dt die oppervlakte senuwee.
Blog#8
04 Apr 2021, 21:46
Blog#8
1)
INHALSIE MIDDELS |
KVS: |
SSS: |
RESPIRASIE: |
LEWER, NIERE, UTERUS: |
Halotaan |
Verlaag BP Sintese van miokardium |
Serebrale bloedvloei Verhoog intrakraniale druk Vinnige gladde induksie |
Geen |
Uterus: Verlaag spierkontraksies Lewer: Hepatotoksies |
Enfluraan |
Minder verlaging van BP |
Gladde induksie vinnig |
Verlaag meer as Halotaan |
|
Isofluraan |
Minder BP verlaging |
Vinnige induksie vinnige herstel. |
Sterk onderdrukkende effek |
|
Sevofluraan |
Minder BP verlaging as Enfluraan en Halotaan |
Verhoog serebrale bloedvloei, Verhoog intrakraniale druk. Vinniger herstel en induksie, vinniger as Isofluraan
|
Minder irriterende effekte as Isofluraan. |
|
Desfluraan |
Verlaging van BP Minder as Halotaan en Enfluraan |
Vinnig herstel en induksie, verhoog serebrale bloedvloei. Verhoog intrakraniale druk |
Sterk reuk, veroorsaak irritasie in lugwee sodoende hoes ‘n persoon. Laringoasma |
|
N2O |
Geen Effek |
Swak anestesie veroorsaak amnesie, sterk analgetikum |
Suiwer N2O kan ‘n suurstof terkort veroorsaak, Hipoksie. |
|
2) Bradikardie
Hepatotoksisiteit en nier skade
Konvulsies
Hipoksie
Irriteer die Respiratoriese sisteem.