Content begins here
LIA WISSING
Blog #12
15 May 2021, 09:39
Blog#12
- ‘n klassifikasie op van die middels wat as antidepressante gebruik word.
|
Tersier:
Sekonder:
|
|
|
|
|
|
|
|
Reboksetien |
|
|
|
|
|
Agomelatien
|
- Met betrekking tot die bestaande middels se werkingsmeganismes, wat het hulle almal in gemeen?
Non spesifieke ↑[NA] en [5-HT] by sentrale sinapse dmv veelvuldige multipotente werking op monoamienergiese resptore
- Hoe lank neem dit vir hierdie middels se antidepressiewe effekte om te verskyn? Wat is die rede hiervoor?
14-21dae, omrede 2/+ weke neem vir sintese van BDNF
- Hoe verskil die TAD’e en die selektiewe serotonienheropname remmers (SSRI’s) van mekaar t.o.v.:
- Effektiwiteit: TAD benodig titrasie tot MED terwyl SSRI onmiddelik volle dosis begin. (kan angs inisieel presenter)
- Newe-effekte:
SSRI sal inisieel angs presipiteer anders as TAD nie
SSRI is nie sederend soos TAD nie en
TAD toon baie anticholinergiese newe effekte.
SSRI toon hoe voorkoms van seksuele disfunksie
TAD het meer newe effekte profiel
- Veiligheid
TAD akute oordosis is baie gevaarliker as SSRI
TAD oordosis sluit in Koma, Konvulsie en Kardiotoksiteit
- Hoe werk mirtasepien?
-A2 antagonisà verhoog NA en 5-HT vrystel (outo en hetero reseptor)
-indirekte stim 5-HT1Aà angsiolities
-blokkeer 5-HT3à anti emeties en angsiolities
-blokkeer 5-HT2Aàantidepressief
- Hoe werk venlafaksien?
Blokkeer 5-HT en NA heropname (met n hoër affiniteit vir 5-HT)
Daarom sal [5-HT] en [NA] verhoog as dit nie heropgeneem word nie.
- Hoe werk agomelatien?
Slaap het n groot impak op gemoed end us impakteer dit staat van depressie
Agonis op melatonien reseptore (MT1 en MT2)- herstel abnormale slaapbioritmes
Ook antagonis op 5-HT2c-bevorder slaap en het antidepressiewe werking dmv disinhibisie van NA en DA vrystelling -dus verhoog vrystelling.
Blog #13
29 Apr 2021, 20:15
Blog #13
1.Bespreek die moontlike werkingsmeganismes van litium.
Beinvloed cAMP, IP3, DAG en 2e boodskappersisteme (fosfolipase en adenielsiklase sisteem), Iaasgenoem deur verlaging/onderdrukking van verskeie ensieme belangrik in omskakeling en harsirkulasie van die membraanfosfoinositiede.
Monoamien en cholinergiese neurotransmissie proses word beinvloed.
Wat is litium se terapeutiese indeks en wat is die kliniese belang daarvan?
0.5-1.5mM is n baie klein terapeutiese indeks en dit beteken dat toksiteit(2mM) vining kan voorkom wanneer hierdie vlakke nie behou word nie. Moniteering word voorgestel.
2.Wanneer word litium as enkelmiddel gebruik en in watter gevalle en met watter tipe middels word litium gekombineer?
Litium word as enkelmiddel gebruik vir anti-maniese en anti – depressiewe effekte tydens akute of instandhoudings fases van Bipolere versteuringe
Valproaat word in kombinasie met Litium gebruik vir akute maniese fase, wanneer die pasiënt nie reageer op Litium nie.Gee n gemoedstabiliseerende effek.
3.Noem 3 klinies betekenisvolle interaksies wat litium met ander middels kan hê. Lig jou antwoord toe met gepaste geneesmiddelvoorbeelde.
Dehidrasie of diuretika soos fluksitien of tiasiede wat litium vlakke verhoog en toksiteit veroorsaak (asook NSAIMS en ACE inhibeerders)
Teensuur middels soos natrium bikarbomaat verhoog renale uitskeiding van Litium en sal dus die effektiwiteit daarvan beinvloed.
Karbamasepien, Kalsium kanaal blokkers, Losartan, Metieldopa, Metronidasool en Fenitoien sal neurotoksiteit verhoog.
4.Noem die belangrikste newe-effekte van litium.
tremore, Sedasie, Ataksie, Afasie, , Spierswakheid, Moegheid, Polidipsie, Poliurie, , Nokturie, Nefrogene diabetes insipidus, Tiroïed vergroting, Leukositoses, Edeem, Massatoename, Aknee, Alopesie, Seksuele disfunksie
5.Wat is die status van litiumgebruik tydens swangerskap en laktasie?
Litium toksiteit kan by ongebore baba ontwikkel en sal lei tot onderontwikkelde/ invloed van hart onwikkeling
6.Noem 3 ander belangrike indikasies vir litium.
Anti depressant, skitsofrenie en gemoedstabiliseering
7.Evalueer die volgende geval en motiveer jou aanbevelings volledig:
Me B. Polar (21 jaar, 60kg) is ‘n student en het die afgelope 2 maande die volgende medikasie gebruik:
Camcolit 600mg bd. Plasmavlakke wat na twee weke geneem is, was 0.8mmol/L. Sy het ‘n spierbesering opgedoen en gebruik ook die afgelope 10 dae Indocid R® 75mg n. By verdere navraag meld sy dat sy “vreeslik gewig opgetel” het en nou sommer van haar ma se “waterpille” drink in die hoop dat sy van die ekstra kilo’s ontslae kan raak. Sy kla egter dat sy baie moeg is, sukkel om haar oë in die klas oop te hou, dors bly en voortdurend bewerig en naar voel.
Aanbeveling: Om op te hou met die diuretikums aangesien dit ‘n interaksie met die Litium het. Dit kan lei tot ‘n verhoogde bloed plasma vlak van Litium wat moontlik kan lei tot toksisiteit. Gewigstoename is n newe – effekt van Litium. Die (NSAIM’s) medikasie soos Indocid, het ook ‘n interaksie met die Litium. Dit verhoog Litium bloed plasma vlakke en kan lei tot toksisiteit. Die diuretikums vertraag litium uitskeiding en verhoog water uitskeiding, so haar moegheid, naarheid, bewerigheid en droeë mond simptome kan dus daaraan toegeskryf word (dehidrasie) en toename in Litium ophooping.
Blog #11
29 Apr 2021, 19:45
Blog #11
1.Noem ‘n voorbeeld van elk van die drie fenotiasien-subfamilies en sê hoe hulle van mekaar verskil in terme van potensie en newe effekte?
-
- Alifaties syketting: lae potensie met NE van sedasie, anti cholinergies effekte, alfa lities effekte en kardiotoksiese effekte
- Piperidien -: selfde as alifatiese ketting
- Piperasien -:hoe potensie, meer ekstrapiramidale effekte, swakker alfa lities en anti-cholinergies effek, minder sedasie en KVS NE.
2.Watter reseptore word veral deur die tipiese atipsigotiese middels blokkeer?
D2-reseptore >5 HT asook H1 en cholinergiese reseptore en alpha-1 reseptore tot n mindere mate.
3.Hoe verskil die werkingsmeganisme van die atipiese middels van die van die tipiese middels?
Atipies vermoe om 5HT2A > mesolimbiese D2-reseptore te blokkeer soos tradisionele middels.
Minder EPS newe effekte en minder D2 blokkade is minder tardiewe diskinesie en hormonale effekte.
4.Watter van die reseptore wat blokkeer word deur die ouer middels verminder die risiko vir ekstrapiramidale newe effekte?
Tipiese middels blokkeer Dopamien (D2) reseptore wat EPS tot gevolg het.
5.Watter van die ouer middels het ‘n hoë insidensie van ekstrapiramidale effekte? Wat is die rede?
Fenotiasiene, spesifiek pipirasien derivate omrede hulle hoe potensie het sal meer EPS waargeneem word.
6. A.g.v. watter reseptorblokkade het die alifatiese groep middels ‘n hoë insidensie van outonome newe effekte?
Die alpha – 1 reseptorblokkade, omdat dit alpha reseptore blokkeer. Hierdie newe – effekte sluit onder andere in: posturale hipotensie, ejakulasie impotensie deur CPZ, Droperidol en Chloorpromasien
blog #10
30 Mar 2021, 14:28
Watter twee hoofgroepe middels is belangrik by die behandeling van Parkinsonisme?
Dopamienagoniste en Anti-cholinergiese middels.
Hoe werk amantadien as antiparkinsonistiese middel?
- Metaffinoïede potensieerder van dopamine
- Verhoog die vrystelling van dopamine
- Verhoog die sintese van dopamine
- Blok die heropname van dopamine.
- NMDA Antagonis
- Antidiskinetiese effekte
- Adenosien A2 antagonis
- Adenosien inhibeer D2 reseptorfunksie. Dus verbeter die antagonis D2 reseptorfunksie.
- Antiviraal
Bespreek die werkingsmeganismes van die antiparkinsonistiese middels wat dopamienkonsentrasie op ‘n indirekte wyse verhoog.
-MAO-B remmers; Dopamien metabolisme word onderdruk en vlakke van dopamien in die SSS verhoog dan.
-Safinamied: Veroorsaak potente omkeerbare inhibisie van MAO-B en inhibeer heropname van Dopamien
-Istradefillien: Adenosien A2A antagonis – Adenosien inhibeer D2 funksie. Dus word D2-reseptorfunksie verbeter.
Watter van die dopamienagoniste is ergotderivate en watter nie?
Ergotderivate: Broomkriptien
Nie-ergotderivate: Pramipexole en Ropinirole
Maak ‘n lys van die spesifieke dopamienreseptore wat deur elke agonis gestimuleer word.
AGONISTE:
Dopamien 2 Reseptor: Broomkriptien, Ropinipole
Dopamien 3 Reseptor: Pramipexole
Watter van hierdie middels word as neuronbeskermende middels geklassifiseer? Wat beteken dit?
Pramipexole: Neurobeskermend – agv sy vermoe om op die uitkyk te wees vir waterstof peroksied en verhoog neurotropiese aktwiteit in mesencephalic dopaminergiese sel culture.
Wat is die belang van Monoamienoksidase B (MAO-B) selektiewe middels by die behandeling van Parkinsonisme?
Dopamien metabolisme word onderdruk en verhoog dus dan vlakke van dopamien in die SSS.
Hoe werk die COMT-remmers in Parkinsonisme?
COMT metaboliseer L-dopa na 3-O-metieldopa (3OMD).
Verhoogde plasmavlakke van 3OMD àswak terapeutiese respons met l-dopa
(omrede 3OMD kompeteer met l-dopa vir aktiewe transportprosesse)
COMT-remmer verleng dus werkingsduur van L-dopa te danke aan ‘n afname aan sy perifere metabolisme en verbeter so L-dopa se biobeskikbaarheid.
Hoe werk Istradefilien?
Istradefillien: Adenosien A2A antagonis
– Adenosien inhibeer D2 funksie. Dus bevorder die antagonis D2-reseptor se funksie omrede die Adenosien blokkeer word sal D2 nie geinhibeer word nie.
Bespreek die werkingsmeganisme van safinamied
Veroorsaak potente omkeerbare inhibisie van MAO-B en inhibeer Dopamien heropname.
Dit verlaag ook glutamaat vrystelling.
Blog #9
30 Mar 2021, 13:15
Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokkade deur ‘n LA :
Gemiëlineerde vesels met ongemiëlineerde vesels.
- Kleiner, gemiëlineerde vesels word makliker geblokkeer as groter, ongemiëlineerde vesels
Druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei.
- Die dorsale senuwee (wat impulse gelei), is meer sensitief vir blokkasie, dus word dit makliker geblok as druk/tas senuwees.
Maak ‘n lys met die effekte van LA op ander weefsels.
- Hart: Klas 1 anti-aritmiese middels, blok Natrium kanale
- Skeletspier: swak blokkerende effek, geen kliniese toepassing
- Psige: verbeter gemoedstoestand, beïnvloed sentrale katesjolamien gemedieerde neurotransmissie (inhibeer NA heropname
Waarop berus die keuse van ‘n LA?
- tipe prosedure wat gedoen word,
- die tipe weefsel waarop die prosedure op uitgevoer word
- hoe lank die prosedure gaan wees
Waarom word oplossings van LA soms met CO2 versadig?
Die aanvang van werking sal versnel word deur potensieering van die LA dmv:
- Direkte onderdukkende effekt van CO2 op die akson
- Konsentreer LA binne in die senuweebondel
- Omskakeling van LA na aktiewe katioon
Watter van die LA word tipies vir oppervlakanestesie gebruik?
- Bensokaïen
- Kokaïen
- Oksibuprokaïen
Blog #8
22 Mar 2021, 13:53
1. Belangrikste effekte
|
Halotaan |
Enfluraan |
Isofluraan |
Desfluraan |
Sevofluraan |
N2O |
SSS |
Vinnige, gladde induksie á serebrale bloevloei á intrakraniale druk |
Vinnige, gladde induksie |
Vinniger induskie |
Nog vinniger induksie á serebrale bloedvloei á intrakraniale druk |
|
Swak anasteties Potente analgetikum Potente amnesie |
KVS |
â bloeddruk
|
Nie sensitisering van miokardium Minder bloeddruk â |
Nog minder bloeddruk â Nie sensitisering van miokardium |
Minder bloeddruk verlaging |
|
Geen effek |
Respiratories |
Nie speeksel-brongiale sekresie Nie hoes nie Nie irreterend |
Bied meer verligting as halotaan |
Potente onderdrukkende effek Versterk agv potente skeletspier- Verslappende effek |
Irriterende effek agv skerp reuk Veroorsaak hoes, asemnood & laringospasma |
Minder irriterend op lugweg
|
Hipoksie
|
Lewer |
Hepatotoksies Word deur lewer gemetaboliseer |
|
|
|
|
|
Uterus |
â spierkontraksie Veroorsaak eksterne draaiing van baba |
|
|
|
|
|
Uitsondering |
Kan aanleiding gee tot aritmie |
Kan konvulsies presenteer |
Nie gegee vir pasiënte wat spontaan moet asemhaal nie |
|
|
Geen skeletspier-verslappende effek |
2. Die belangrikste toksiese effekte van die inhalasiemiddels
- Maligne hypertermie
- Hepatotoksisiteit
- Nefrotoksisiteit
- Hematotoksisiteit
Blog #7
22 Mar 2021, 13:47
- Watter anti-epileptiese middels beïnvloed die Pil (orale kontrasepsie) se metabolisme en wat is die implikasies hiervan? Watter middels is veilig om saam met die Pil te gee?
Middels wat die Pil se metabolisme beïnvloed, :
phenobarbital, phenytoin, carbamazepine, felbamate, oxcarbazepine en topiramaat.
Sommige anti-epileptiese middels (soos bogenoemde middels) induseer sitochroom P450, dus word estrogeen en progesteroon omgeskakel na die onaktiewe metabolite, daarom word die seum konsentrasie van hierdie middels (estrogeen en progesteroon) verlaag, en swangerskap kan voor kom.
Anti-epileptiese middels wat veilig is om te neem saam met orale kontasepsie:
valproaat suur, lamotrigine, levetiracetam.
- Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beïnvloed (vanaf neonate tot by bejaardes)?
Neonate se metabolisme is stadige , en dus is hulle opruiming ook stadig, daarom word serum konsentrasie moeilik gehandhaaf en deurbraak epileptiese aanvalle kan ontstaan. Babas en kinders het ‘n baie vinnige metabolisme, (opruiming is vinniger), daarom word serum konentrasie goed gehandhaaf . Adolesente en volwassenes het ‘n goeie metabolisme (en opruiming), maar pasiënt meewerkendheid moet gemonitor word. Swanger vrouens moet ook versigtig gemonitor word omdat sekere anti-epileptiese middels teratogenies is, en kan dus die fetus abnormaliteite of dood veroorsaak. Bejaardes het ‘n baie stadige metabolisme, en dus ook stadige opruiming, daarom is dit moeilik om serum konsentrasie te handhaaf en deurbraak epileptiese aanvalle kan ontstaan.
- In watter gevalle is plasmabloedvlakmonitering aangedui?
Wanneer die pasiënt ensieminhibeerders/induseerders gebruik (byvoorbeeld valproaat, phenytoin, lamotrigine, en fenobarbitoon).
Wanneer die pasiënt kontrasepsie saam met valproaat en phenytoin gebruik.
Oxcarbazepine en carbamazepine kan hiponatremie veroorsaak, dus moet bejaardes, wat hierdie middels gebruik, se plasmabloedvlakke gemonitor word.
Blog#6
05 Mar 2021, 21:55
- Watter moontlike meganismes is ter sprake by die ontstaan van toleransie teenoor chroniese alkoholinname?
Sentrale senuweestelsel aanpassings vind plaas en veroorsaak reseptor subsensitiwiteit agv reseptor afreguleering. Spesifiek by GABA-A reseptor. Metaboliese aanpassings kan ook plaasvind van MEOS sisteem omrede ensieme induseer word en meer alcohol per tydseenheid word dan gemetaboliseer.
- Watter toksiese effekte het chroniese alkoholgebruik op die lewer en lewermetabolisme?
Lewerfunksie word verlaag deur skadelike metaboliese byprodukte van alcohol en het dan moontlike gevaar van hepatitis(lewerinflammasie) en sirrose(lewerinflammasie en scars)
Glukoneogenese verlaaging agv lewerfunksie wat verlaag.
Lewermikrosomale ensieme se aktiwiteit word verhoog.
- Wat is Wernicke-Korsakoff-sindroom en hoe word dit behandel?
Dit is n verstandelike gebrek(Korsakoff’s syndrome) wat gekenmerk word deur geheue versteuring en verlamming van oogspiere en word dan saam gekenmerk as wernicke-korsakoff’s syndrome. Dit kan tot koma en selfs die dood lei. Hierdie is n toestand wat voorkom met gebrek aan tiamien en word dus met parenterale tiamien behandel.
- Wat is fetale alkoholsindroom? Verduidelik volledig.
Fetale alkoholsindroom is wanneer n vrou tydens haar swangerskap alcohol gebruik/chronies gebruik en dit dan teratogeniese effekte het en kan aanleiding gee tot n kind wat gebore word met sekere gebrekke en abnormaliteite. Dit sluit in toestande soos verstandelike vertraging,groeigebreke,mikrokefalie,karakteristieke onderontwikkeling van middelste gesigarea ens
Die abnormaliteite word veroorsaak deur etanol wat die plasenta kruis en die fetus se bloed alkohol vlakke verhoog dan tot dieselfde hoeveelheid as die Moeder se bloed konsentrasie. Die fetus het nie alcohol dehydrogenase ensiem se aktiwiteit nie en maak staat op die Moeder se bloed om die alkohol te metaboliseer. Die alkohol in die fetale bloedstroom induseer dan apoptotiese neurodegenerasie en veroorsaak neurale en gliale migrasie in die ontwikkelende senuwee sisteem.
- Hoe verskil die farmakokinetiese interaksies van akute en chroniese alkoholgebruik?
Akute alcohol: Meestal MEOS en alcohol dehydrogenase wat n rol speel omrede dit in hoe konsentrasies moet metaboliseer.
Chroniese alcohol gebruik: MEOS (ensiem) se aktiwiteit word geinduseer deur kroniese alcohol gebruik en dit veroorsaak vinniger metabolisme van alcohol.
- Noem 4 geneesmiddelinteraksies met alkohol waar die farmakologiese effekte van die ander middels deur alkohol gepotensieer word.
Aspirien(antiplaaitjie potensieer), parasetamol (induseer Cyp 2E1),TAD’s/antideppresante en sedatief hipnotika (SSS onderdruk), vasodilatore (nog verdere bloeddruk verlaaging)
Blog#5
05 Mar 2021, 21:32
1.Kinetika van etanol in die liggaam en die kliniese betekenis hiervan:
Eliminasie /metabolisme is zero-orde eliminasie. Dit beteken dat die ligaam alcohol teen n konstante tempo sal metaboliseer omrede die NAD-ensiem beperk is en die metabolisme sal nie versnel soos die inname van alcohol verhoog nie. Daarom as die NAD-ensiem versadig is sal die effekte van alcohol duideliker raak.
2. Opsomming van metaboliese wee v etanolmetabolisme
Alkoholdehidrogenase:lae en matige hoeveelhede
Omrede die ko-ensiem(NAD) beperk is vind zero-orde kinetika plaas wat beteken n konstante afbraak vind plaas tenspyte van n toename in etanol inname.
MEOS-mikrosomale etanol oksidasie: metaboliseer hoer konsentrasies alkohol
die aktiwiteit verhoog soos gebruik van alcohol chronies word.
Asetaldehied is dan die eindproduk hiervan wat deur aldehieddehidrogenase(ensiem) omgeskakel word na asetaat sodat asetaldehied nie ophoop nie(slegte newe effekte).
3.Geneesmiddels wat die metabolisme beinvloed en die effekte daarvan:
Disulfiram, Metronidasool, Hipoglisemiese GM’s en Kefalosporiene
Hierdie geneesmiddels rem dan Aldehied dehydrogenase wat asetaldehied omskakel na asetaat, dus sal asetaldehied opeenhooping plaasvind en lei tot simptome soos naarheid, hoofpyn, hartkloppings, blosing en duiseligheid.
Blog#4
02 Mar 2021, 09:33
Plantaardige of natuurlike preparate wat aanspraak maak op anksiolitiese of sedatief-hipnotiese effekte, is n voordelige benadering wanneer n minder ernstige graad van hierdie simptome/probleme behandel en beheer moet word en newe effekte wil verminder of die kans van afhanklikheid wil voorkom word.
Middels wat gebruik word vir anksiolitiese effekte:
- Kava-kava,
- St. John’s Wort (Hypericum perforatum),
- Chamomile,
- Ashwagandha (Withania somnifera),
- Valerian (Valeriana oficinalis),
- Galphimia glauca, etc.
die bogenoemde preparate is in kort en klein kliniese toetse vasgestel om dieselfde effekte as Bensodiasepiene te he.
Middels wat gebruik word vir insomnia:
- Jin Bu Huan
- Valerian (Valeriana officinalis)
- Melatonin
- Ginkgo biloba
- Magnesium, etc.
Met die gebruik van die bogenoemde is dit belangrik om te onthou dat die effekte baie Kleiner/minder potent is as sadatiewe hipnotiese middels soos BD’e en moet eerder gebruik word in minder ernstige gevalle