Content begins here

Blogs

Help Opens in a new window

DANIELLA SMITH

Default profile image
----------

Blog#13

31 May 2021, 16:10 Publicly Viewable

Pyn - opioedanalgetika en antagoniste 

pyn word geken as 'n onaangename ,ook subjektiewe sensoriese ,emotionele ervaring wat kan wees as gevolg deur middel van potensiele weefselskade of werklike weefselskade , mens kry twee tipes pyn wat akute pyn en chroniese pyn in verdeel kan word akute pyn sluit -somatiese pyn in maw vel , been en gewrig pyne soms ook bindweefsel pyne mens kry ook vicerale pyn onder akute pyn , maw intestinale organe (dikderm of pakreas) ,chroniese pyn is nou weer neuropastiese tipe pyn funksioneel , IBS , fibromialgie, spanningstipe hoofpyn en senuweeskade, diabetiese neuropatie, en ook postherpetiese neuralgie . Opioedanalgetika , word geken om kragtige pynverligters tewees , dit werk in op jou pyn reseptore in . Daar is ook beperkings wat in gedagte gehou moet word tydens die behandeling van pyn en die rede hoekom pyn medikasie nie net sommer vrylikbeskikbaar is nie want persone loop die risioko mer die afhanklikheidsvormende potensiaal en ook asehalingsonderdrukking wat op die ouend fataal kan wees by die oordosering .

Blog#9

5 Apr 2021, 12:53 Publicly Viewable

Hoe vergelyk die sensitiwiteit vir blokker deur 'n LA van die volgende tipes veseld met mekaar, Gemielineerde vesels met ongemielineerde vesels asook druk / tassenuwees met die dorsale senuwees wat pynimpulse gelei. 

Kleiner en gemielineerde vesels in die senuwees makliker geblok as groter en ongemielineerde vesel , Geaktiveerde pynvesel vuur viniger , pynsensasie selektief geblok deur lokale anestetika , vesels in middel van dik senuweebunndeks stadiger geblok as die aan die buite kant van hulle bundle 

Maak 'n lys met die effekte van LA op ander weefsels .

Hart- klas 1 anti-aritmiese middels 

skeletspier - swak blokerende effek , geen kliniese toepassing 

kakaien- Verhoogede gemoedstoestand beinvloed sentrale katesjolamiens gemedieerde neurotransmissie 

Waarop berus die keuse van 'n LA

1. Kleiner sjirurgiese prosedures ,

2, Spinale anestesie 

3.outonome blokkade in ischemiese toetsnade 

4. Postoperatiwe analgesie

waarom word oplossings van LA soms met CO2 vestadig

Watter van die LA word tipies vir opervlakenetiese gebruik 

Kokaien en bensokaien 

 

Blog#8

5 Apr 2021, 12:36 Publicly Viewable

stel vir jouself 'n tabel op waarin jy die belangrikste effekte op elke stelsel (KVS , SSS, respirasie , niere , lewer en uterus) lys , maar ook die uitsondering aandui .Die tabel is belangrik as jy by die keuse van middels kom .

Halotaan : SSS -vinnige gladde induksie, stadium 2 word beskou afwesig , serebrale bloedvloei plus                                   verhoogde intrakraniale druk.

                  KVS- Bloeddruk verlaag , sensitiseer miokardium vir aritmogene effekte van katesjolamien 

                  Respiratories stelse- Nie speeksel brongiale sekresies of hoes nie 

                   Uterus: Verlaagde spierkontraksie wat eksterne draaiing van baba veroorsaak 

                   Lewer- Hepatotoksies, word deur die lewer gemetaboliseer. wee versigtig in pasiente met                                    lewer disfunksie of lewersiekte,

Enfluraan : SSS- vinnige gladde induksie 

                     KVS- Nie sensitisering van miokardium minder bloeddruk verlaging as halotaan .

                      Respiratories - Meer verlaging as halotaan .

Isofluraan : SSS- vinnige induksie plus herstel as halotaan 

                     KVS - Minder bloedruk verlaging as halotaan en enfluraan nie sensitisasie van                                                       miokardium

                    Respiratories- Potente onderdrukkende effekt versterk agv potente                                                                                        skeletspierverslappende effek   

Desfuraan : SSS - Nog vinniger induksie plues herstel as isofluraan verhoog serevrale bloedvloei en                                       intrakraniale druk 

                      KVS- Minder bloeddruk verlaging as haloraa en enfluraan 

                      Respiratories : Skerp reuk irriterende in die lugweee as induksie middel veroorsaak hoes                                                  asemnood en laringospasma

Stikstofoksied : SSS- swak anesteties 

                            KVS - Geen effekte 

                             Respiratories - suiwer N2O hiposkie kan veroordaak meng dus altyd met suurstof of                                                            lug  

Noem die belangrikste toksiese effekte van die inhalasien middels 

Potente onderdrukkende effekte versterk agv potente skeletspierverslappende effekte . 

Blog#7

30 Mar 2021, 14:54 Publicly Viewable

watter anti-epileptiese middels beinvloed die PIL se metabolisme en wat is die implikasies hiervan , watter middel is veilig om saam met die pil te gerbuik . 

Fenobarbitoon ,karbamasepien, Fenotoien, Okskarbasepien, Topiramaat , verminder die pil se effektiewiteit , maw vrouens kan swanger raak al is hulle op die pil . middels wat veilig is om te gebruik saam die pil is , valproaat, lamotrogine, gabapentin, leviterasetam .

Hoe word die kinetika van hierdie middels deur ouderdom beinvloed 

 Bejaardes het 'n verhoogte insidensie van SSS- toksisiteit waar by babas rn kindersdie keuse middels fenobarbitoon hiperaktiwiteits bu kinders kan veroorsaak .

In watter gevalle is plasabloedvalkke aangedui.

versadigbare metabolisme

Blog#5

19 Mar 2021, 20:07 Publicly Viewable

Watter tipe kinetika ondergaan etanol in die liggaam , verduidelik ook wat die kinetiese betekenis hiervan is .

klein water oplosbare vinnig uit die spysvertering geabsorbeer word, lipofilies word vinnig versprei deur die liggaam . vastende piekvlak in 30 min vrouens sin is gewoonlik meer as mans , volume van distrubisie is gelyk aan die totale ligggaam , ekwivalente orale dosis , metabolisme vind 90 % in die lewer plaas en die resin die longe en uriene.

Gee 'n kort oplossing van die metaboliese wee van etanolmetabolisme.

Dit vind plaas deur middel van twee ensieme Alkoholdehidrogenase wat teen lae en matige hoeveelheid , en die ander ensiem is MEOS  gemengde funksie oksidase , hoer konsentrasie

watter geneesmiddels kan hierdie metabolisme beinvloed en wat is die effek te ddarvan 

disulfiram

metronidasool

hipoglisemiese

kefalosporiene

 

Blog# 4

7 Mar 2021, 10:03 Publicly Viewable

Daar is verskeie plantaardige produkte wat gebruik kan word wat in apteke asook ander bedrywe verkoop word wat dien as 'n sedatief-hipnotiewe middels , omdat baie mense in vandag se tyd baie meeer gefokus is op natruurlike produkte is dit belangrik vir farmaseutiese maatskapye om aan die verbruikers se behoeftes te voldoen deur natuurlike produkte op die mark bekend te stel een van hierdie produkte is valeriaan wat oor die toonbank ge koop kan word dus benodig 'n klient nie 'n voorskirf nie maar kan dit by enige winkel / apteek kry wat dit in hou hierdie middel het 'n sedatief  -hipnotiese effek , wat mense dan koop wat help om beter in die aand te slaap , wannner 'n persoon oor die algemeen sukkel om te slaap , hierdie middels se newe efffek hou in dat dit sedasie in die dag kan veroorsaak dus moet hierdie produk nie gebruik word as die verbuiker van plan is om te leer of basiese aktiwiteite wil verig soos bestuur ens dit is dus beter om hierdie middel snags te drink .

 

Daniella Smith

31918786

Blog #3

3 Mar 2021, 23:09 Publicly Viewable

1.watter faktore kan die absorpsie en verspreding van sedatief -hipnotiee middels beinvloed? wat is die kniese belang hiervan ?

-Die tempo word bepaal deur die bensodiasepien se vetoplosbaarheid , hierdie middels sal dan vinnig ge absorbeer word en versprei word . 

2.wat beteken herdristrubisie  en wat is die belange daarvan 

-Herabsorpsie is wannneer geneesmiddels wat nie vollendig deur die liggaam op geneem was aan die einde van die eliminasie proses wwer op geneem word deur die ligaaam om 'n effek voort te bring 

3.Hoe word BD'e gemetabolisser , Gee die verskillende stappe in die proses.

-Bensodiasepiene word stapgewys gebiotransformeer deur lewermikrosomale ensieme onder normale omstandigehede .

1.Dealkilering

2.oksidasie

3.konjugasie

4.Watter BD'e word na aktiewe metaboliete omgeskakel , wat is die belang hiervan ?

-Diasepam,chloorasepaat ,prasepam/chloordiasepoksied en ketasolam onder gaan wel al 3 die metabolimse stappe en vorm aktiewe metaboliete 

5.watter BDis nie afhanlik van die sitochroom P45 oksidatiewe ensiem vir metabolisme nie , wat is die voordele hiervan 

-oksasepam , word nie gedealkileer of geoksidder tydens metabolisme nie , hierdie middels sal juis ideaal weers in pasiene waat sitochroom P45 aktiwiteit laag is sodat metabolisme steeds voldoende kan plaas vind .

6.wat is ensieminduksie, watter van die sedatief -hipnotiese middels is bekend hiervoor ,wat is die kliniese belang hiervan 

 

31918786

Daniella Smith

 

Blog #2

3 Mar 2021, 21:14 Publicly Viewable

1. Wat beteken anterograde amnesie en watter middels kan hieride effek veroorsaak 

2. Noem die effekte van die sedatief -hipnotiese middels op die normale slaappatroon en verduidelik wat is die belang daarvan vir die pasiente 

-Hierdie middels verminder die tyd om aan die slaap te raak en verhoog die totale slaaptyd asook verhoog duur van fase 2 NREM verminder die duur van fase 4 NREM asook zolpidem verminder REM slaap .

3.watter van die sedatief -hipnotika word as aanvullende terapie gebruik in anestetiese gebruik . kan jy verduidelik hoekom ?

-Fenobarbitoon , word in kombinasie met bensodiasepiene gerbuik teen konvulsien

4.watter van die sedatief -hipnotikas word as antikonvulante geberuik 

-Fenobarbitoon 

5. wat is die meganisme van die spierverslappende effekte van sommige van die karbamate en die BD'e

-Tiopentoon word gebruik om narkose te indusser tydens konvulsie en tydens kort sijrurgiese doeleinde.

 

Daniella Smith

22 Feb 2021, 21:06 Publicly Viewable

watter tipe ioonkanale word op die senuselmembraan gevind :

*voltage gate

*extracellullar ligand gate 

*intracellular ligand gate 

Noem 3 verskille tussen potensiaalafhanklike en ligandafhanklike ioonkanale :

*potensiaalafhanlike

metabotropies

metaboliese verandering

indirek

*ligandbemiddelde

ionotropies

opening van ioonkanale

direk 

Vergelyk ionotropiese en metabotropiese reseptore

*metabotropiese binding van neurotransmitters aan die reseptor bring voort dat onder die direkte invloed van so noemde G proteien wat 'n tweede boodskapper is wat so doende die ioonkanale kan beinvloed waar ionotropiese reseptore is waar die neurotransmitter aan die volgende ionotropiese reseptor bind wat direk ook sodoende die ioonkanaal beinvloed .

klassifiseer die SSS reseptore in iontropiese en metabotropiese reseptore 

metabotropies ;

alpha 2

dopamien

beta 1 en 2

seretonien

glutamaat

ionotropies ;

Glutamaat 

nikotinies

5 seretonien

verduidelik die verskil tussen EPSP en IPSP en gee voorbeelde van elk 

*IPSP Inhiberende post sinaptiese potensiaal -Bv GABA A

*EPSP Eksitatoriese post sinaptiese potensiaal -Bv Nikotiniese N

wat is die rol van kalsium in die ontwikkeling van 'n sinaptiese potensiaal 

kalsium val in onder Glutamaat wat se neurontransmiter wat aan reseptor bind , glutamaat of aspartaat .